Liberty Nuusbrief November 2017 Neem 'n finansiële en fisiese breek
Read this newsletter in English
Bly in voeling met jouself

 

Dit is byna die einde van die jaar en die meeste van ons is besig om na die eindstreep te kruip, terwyl ons uitsien na ʼn rustydjie tydens die vakansieseisoen.

 

Dit is die ideale geleentheid om ʼn blaaskans te geniet en weer kennis te neem van jou behoeftes, beide finansieel en fisiek.

Ekonomiese Risikos
 
Beskerm jou leefstyl en jou welvaart
 
Met die politieke en sosio-ekonomiese kwessies wat ons land tans in die gesig staar, kan jy moontlik gespanne wees oor jou leefstyl en welvaart. Leer hoe om jou geld só te bestuur, dat jy jou doelwitte steeds kan bereik.
 
Lees meer...

U terugvoering is vir ons belangrik – gesels met ons!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle help ons om u van toepaslike inligting te voorsien om u geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om met ons te gesels en te laat weet wat u dink. U kan opmerkings per e-pos stuur aan [email protected]

Teken Uit | Deel | Kontak Ons | Liberty.co.za

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.