Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Verseker dat jy jou kinders wys hoeveel jy omgee deur vir hulle geskenke te gee wat baie langer as die vakansie sal hou.

1. Die geskenk van ʼn finansiële opvoeding: Dit is nooit te vroeg om oor die beginsels van finansiële beplanning te leer nie. Om byvoorbeeld jou kinders te leer hoe ʼn effektetrust werk, sal hulle goed te pas kom wanneer hulle volwasse is.

2. Die geskenk van tyd. Tydens die feestyd is die fokus daarop om tyd saam met jou geliefdes deur te bring en, hoewel werksverpligtinge dikwels gedurende die jaar voorkeur kry, is dit noodsaaklik dat jou kinders die waarde van werk-lewe-balans leer. Hoekom beplan jy nie ʼn reeks koepons wat jy spesifiek vir elke kind kan aanpas nie, soos ʼn sportaand vir jou sterspeler of ʼn kookklas vir jou ontluikende kok nie? Jy sal nie net die geleentheid kry om tyd saam met hulle deur te bring nie, maar ook jou ondersteuning toon vir hul passie.

3. Die geskenk van finansiële sekuriteit. Dit lyk moontlik na iets wat vêr in die toekoms lê, maar deur te verseker dat daar vir jou kind se toekoms voorsien is, is een van die belangrikste geskenke wat jy kan gee. ʼn Belegging in ʼn produk vir jou kind se toekoms, of dit ʼn trust, belegging vir tersiêre onderwys of selfs ʼn manier is om hulle te help om hul eerste motor te koop, het meer gebruiksduur as die nuutste prinsespop.

4. Die geskenk van gee. Kinders assosieer dikwels die feestyd daarmee dat hulle “goed” kry. Waarom wys jy hulle nie dat dit ook oor gee kan gaan nie? Raak as gesin betrokke by ʼn plaaslike sopkombuis of raak kreatief en skenk ʼn Santa Shoebox. Indien jy nou ʼn filantropiese denkwyse by jou kinders kweek, sal jy verseker dat hulle altyd die behoeftes van die minderbevoorregtes in ag sal neem, veral tydens die feesseisoen.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Salaris Wenke   Feestelike Besparing   Beleggingsportefeulje     Belasting Raad

Rek jou salaris in Desember Verlig die geskenke-druk! Liberty ontgin buitelandse geleenthede Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Rek jou salaris in Desember Verlig die
geskenke-druk!
Buitelandse beleggings 2017 se belastingverhogings

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Verseker dat jy jou kinders wys hoeveel jy omgee deur vir hulle geskenke te gee wat baie langer as die vakansie sal hou.

1. Die geskenk van ʼn finansiële opvoeding: Dit is nooit te vroeg om oor die beginsels van finansiële beplanning te leer nie. Om byvoorbeeld jou kinders te leer hoe ʼn effektetrust werk, sal hulle goed te pas kom wanneer hulle volwasse is.

2. Die geskenk van tyd. Tydens die feestyd is die fokus daarop om tyd saam met jou geliefdes deur te bring en, hoewel werksverpligtinge dikwels gedurende die jaar voorkeur kry, is dit noodsaaklik dat jou kinders die waarde van werk-lewe-balans leer. Hoekom beplan jy nie ʼn reeks koepons wat jy spesifiek vir elke kind kan aanpas nie, soos ʼn sportaand vir jou sterspeler of ʼn kookklas vir jou ontluikende kok nie? Jy sal nie net die geleentheid kry om tyd saam met hulle deur te bring nie, maar ook jou ondersteuning toon vir hul passie.

3. Die geskenk van finansiële sekuriteit. Dit lyk moontlik na iets wat vêr in die toekoms lê, maar deur te verseker dat daar vir jou kind se toekoms voorsien is, is een van die belangrikste geskenke wat jy kan gee. ʼn Belegging in ʼn produk vir jou kind se toekoms, of dit ʼn trust, belegging vir tersiêre onderwys of selfs ʼn manier is om hulle te help om hul eerste motor te koop, het meer gebruiksduur as die nuutste prinsespop.

4. Die geskenk van gee. Kinders assosieer dikwels die feestyd daarmee dat hulle “goed” kry. Waarom wys jy hulle nie dat dit ook oor gee kan gaan nie? Raak as gesin betrokke by ʼn plaaslike sopkombuis of raak kreatief en skenk ʼn Santa Shoebox. Indien jy nou ʼn filantropiese denkwyse by jou kinders kweek, sal jy verseker dat hulle altyd die behoeftes van die minderbevoorregtes in ag sal neem, veral tydens die feesseisoen.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Salaris Wenke
Rek jou salaris in Desember

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

Lees meer...
 
Feestelike Besparing
Verlig die geskenke-druk!

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

Lees meer...
 
Beleggingsportefeulje

Liberty ontgin buitelandse geleenthede

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Lees meer...
 
Belasting Raad

Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings