Rek jou salaris in Desember

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

In soverre die vroeë betaling gewoonlik ʼn verligting is, moet ons onthou dat die geld 40 dae lank moet hou! Dit is dus noodsaaklik om ʼn plan te formuleer sodat ons kontant so lank as moontlik sal hou.

Betaal nou al jou rekeninge voordat jy die geld spandeer. Dit sluit enige jaarlikse rekeninge wat in Januarie betaalbaar is, soos skoolfooie, uniforms en skryfbehoeftes in. Terwyl die meeste van ons hierdie tyd van die jaar met vakansie gaan, is die geleentheid om op die strand te lê sonder die bekommernis dat jy moet onthou om rekeninge te betaal, ʼn bykomende bonus.

Indien jy ʼn 13de tjek, of selfs ʼn belastingkorting ontvang het, is daar ʼn aantal maniere waarop jy die addisionele kontant kan gebruik om jou finansies te verbeter. Jy hoef nie almal te doen nie, maar verbind jouself daartoe om ten minste een te implementeer.

  • Betaal jou kleinste skuld en sluit daarna die kredietfasiliteit. Dit dien geen doel om die meevaller te gebruik om jou finansiële situasie te verbeter, net om die volgende jaar weer in dieselfde situasie te wees nie.
  • Begin/versterk jou noodfonds. Jy hoef net te begin deur R10 000 veilig weg te sit vir onverwagte gebeurtenisse in jou lewe, sodat jy nie bekommerd hoef te wees om kredietfasiliteite oop te hou nie. Indien jy reeds ʼn basiese noodfonds het en jou skuld afbetaal is, fokus daarop om jou noodfonds aan te vul totdat dit vir drie maande se uitgawes voorsiening maak.
  • Spaar belasting en gee jou aftreevoorsiening ʼn hupstoot. Jy kan tot 27,5% van jou bonus belastingvry in jou maatskappy se aftreefonds of ʼn persoonlike annuïteit belê.

Wanneer jou rekeninge vereffen is, van jou skuld betaal is en jy iets gespaar het, kan jy die res van jou salaristjek spandeer en so die feestyd geniet sonder om skuldig te voel.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Feestelike Besparing   Beleggingsportefeulje     Belasting Raad   Leefstyl

Verlig die geskenke-druk! Liberty ontgin buitelandse geleenthede Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Verlig die
geskenke-druk!
Buitelandse beleggings 2017 se belastingverhogings Geskenke wat ʼn
leeftyd hou

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Rek jou salaris in Desember

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

In soverre die vroeë betaling gewoonlik ʼn verligting is, moet ons onthou dat die geld 40 dae lank moet hou! Dit is dus noodsaaklik om ʼn plan te formuleer sodat ons kontant so lank as moontlik sal hou.

Betaal nou al jou rekeninge voordat jy die geld spandeer. Dit sluit enige jaarlikse rekeninge wat in Januarie betaalbaar is, soos skoolfooie, uniforms en skryfbehoeftes in. Terwyl die meeste van ons hierdie tyd van die jaar met vakansie gaan, is die geleentheid om op die strand te lê sonder die bekommernis dat jy moet onthou om rekeninge te betaal, ʼn bykomende bonus.

Indien jy ʼn 13de tjek, of selfs ʼn belastingkorting ontvang het, is daar ʼn aantal maniere waarop jy die addisionele kontant kan gebruik om jou finansies te verbeter. Jy hoef nie almal te doen nie, maar verbind jouself daartoe om ten minste een te implementeer.

  • Betaal jou kleinste skuld en sluit daarna die kredietfasiliteit. Dit dien geen doel om die meevaller te gebruik om jou finansiële situasie te verbeter, net om die volgende jaar weer in dieselfde situasie te wees nie.
  • Begin/versterk jou noodfonds. Jy hoef net te begin deur R10 000 veilig weg te sit vir onverwagte gebeurtenisse in jou lewe, sodat jy nie bekommerd hoef te wees om kredietfasiliteite oop te hou nie. Indien jy reeds ʼn basiese noodfonds het en jou skuld afbetaal is, fokus daarop om jou noodfonds aan te vul totdat dit vir drie maande se uitgawes voorsiening maak.
  • Spaar belasting en gee jou aftreevoorsiening ʼn hupstoot. Jy kan tot 27,5% van jou bonus belastingvry in jou maatskappy se aftreefonds of ʼn persoonlike annuïteit belê.

Wanneer jou rekeninge vereffen is, van jou skuld betaal is en jy iets gespaar het, kan jy die res van jou salaristjek spandeer en so die feestyd geniet sonder om skuldig te voel.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Feestelike Besparing
Verlig die geskenke-druk!

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

Lees meer...
 
Beleggingsportefeulje

Liberty ontgin buitelandse geleenthede

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Lees meer...
 
Belasting Raad
Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Lees meer...
 
Leefstyl
Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou