Liberty ontgin buitelandse geleenthede

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Hierdie is ʼn beduidende potensiële groeistimulus vir plaaslike verskaffers van finansiële produkte, en veroorsaak al hoe meer kompetisie, maar namate die speelveld oor die afgelope aantal jare gelyk geraak het, en die feit dat opbrengste deur daardie markte aangedryf word, het koste die enigste deurslaggewende faktor geraak om nuwe kliënte te lok.

“Opbrengste op aandele en effekte staar wêreldwyd soortgelyke groei-uitdagings in die gesig,” sê David Lloyd, Besturende Direkteur: Innovasie by Liberty. “Bykomend hiertoe veroorsaak lae rentekoerse dat die geldmarkte van ander lande ook nie juis so aanloklik is nie. Dus, met die vooruitsig van relatief gedempte opbrengste in alle buitelandse bateklasse, sal plaaslike produkte wat hoë fooie hef dit moeilik vind om inflasie te klop.”

Deur meer bekostigbare maniere te vind om toegang tot daardie markte te kry, is die enigste manier om nou waarde toe te voeg en jouself te differensieer binne die plaaslike mark, wat die Suid-Afrikaanse mark genoop het om innoverende metodes te vind om presies dit te bereik.

Deur Liberty kan ʼn mens nou belê in buitelandse aandele, effekte en kontantvolgfondse, met die bekendstelling van sy nuutste uitkeersaamvatfonds.

“In wese is indeksvolgfondse baie goedkoper om in te belê as aktief beheerde fondse,” sê Lloyd verder, “maar ons Offshore Investment Plan is ontwerp met die bykomende voordeel dat dit teen baie lae koste toegang verleen tot sommige van die beste aktiewe batebestuurders te wêreld.”

Deur middel van sy batebestuurder STANLIB, en sy globale vennootskapnetwerk, is beleggers nou in staat om toegang te kry tot bekende name soos Brandywine Global, Columbia Threadneedle en Fidelity Worldwide, en die wye ervaring wat dit meebring, via een enkele beleggingsplatform.

Indien die geleentheid- en geriefkostes van ʼn lewenssaamvatfonds buite rekening gelaat word, sal ander beleggingsmoontlikhede soos effektetrusts die proses beslis duurder maak met betrekking tot belastings en boedelbelasting. Neem ook in ag dat uitkeerpolisse wat deur ʼn Suid-Afrikaanse lewensversekeraar uitgereik is, belas word teen ʼn baie laer koers (30%) as individue wat onderhewig is aan ʼn marginale belastingkoers van 41%.

“Indien ander buitelandse uitkeerpolisse wat plaaslik beskikbaar is vergelyk word, is die administratiewe fooi van die Liberty-aanbieding goed geprys. Nadat Liberty alle belastings betaal het, sal geen verdere heffings deur die belastingbetaler betaalbaar wees tydens ontrekking of uitkering nie,” voeg Lloyd by.

Vanuit ʼn boedelbeplanningsoogpunt laat die uitkeerpolis jou toe om begunstigdes direk te nomineer, sodat die opbrengs direk uitbetaal word indien die hooflid te sterwe kom, en wys Lloyd daarop dat die boedel dus nie nodig sal hê om eksekuteursfooie op die opbrengs te betaal nie.

Lloyd voeg by dat ʼn verdere voordeel van die benutting van die nuwe Liberty-aanbod daarin lê dat onbeperkte gratis omskakelings tussen onderliggende fondse toegelaat word, en dat dieselfde ook van toepassing is indien die belegging voortydig beëindig word, hoewel kapitaalwinsbelastings van toepassing mag wees op sodanige omskakelings en vroeë onttrekking.

Die minimum aanvanklike beleggingswaarde vir die nuwe saamvatfonds is VSA$15 000. ʼn Mens kan mettertyd meer tot die belegging bydra, hoewel wetlike beperkinge op watter bedrag dit oor die vyfjaarperiode mag beloop van toepassing is. Suid-Afrikaanse inwoners het ook ʼn beleggingstoelae van R10 miljoen wat hulle per kalenderjaar oorsee kan belê. Indien jy hierdie toelae wil gebruik, moet jy ʼn belastingklaringsertifikaat wat deur die SAID uitgereik word, aan die bank verskaf.

Gesels vandag met jou finansiële adviseur sodat jy jou portefeulje kan diversifiseer, en begin om dollars te verdien.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

  Belasting Raad   Leefstyl   Salaris Wenke   Feestelike Besparing

Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou Rek jou salaris in Desember Verlig die geskenke-druk!

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

2017 se belastingverhogings Geskenke wat ʼn
leeftyd hou
Rek jou salaris in Desember Verlig die
geskenke-druk!

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Liberty ontgin buitelandse geleenthede

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Hierdie is ʼn beduidende potensiële groeistimulus vir plaaslike verskaffers van finansiële produkte, en veroorsaak al hoe meer kompetisie, maar namate die speelveld oor die afgelope aantal jare gelyk geraak het, en die feit dat opbrengste deur daardie markte aangedryf word, het koste die enigste deurslaggewende faktor geraak om nuwe kliënte te lok.

“Opbrengste op aandele en effekte staar wêreldwyd soortgelyke groei-uitdagings in die gesig,” sê David Lloyd, Besturende Direkteur: Innovasie by Liberty. “Bykomend hiertoe veroorsaak lae rentekoerse dat die geldmarkte van ander lande ook nie juis so aanloklik is nie. Dus, met die vooruitsig van relatief gedempte opbrengste in alle buitelandse bateklasse, sal plaaslike produkte wat hoë fooie hef dit moeilik vind om inflasie te klop.”

Deur meer bekostigbare maniere te vind om toegang tot daardie markte te kry, is die enigste manier om nou waarde toe te voeg en jouself te differensieer binne die plaaslike mark, wat die Suid-Afrikaanse mark genoop het om innoverende metodes te vind om presies dit te bereik.

Deur Liberty kan ʼn mens nou belê in buitelandse aandele, effekte en kontantvolgfondse, met die bekendstelling van sy nuutste uitkeersaamvatfonds.

“In wese is indeksvolgfondse baie goedkoper om in te belê as aktief beheerde fondse,” sê Lloyd verder, “maar ons Offshore Investment Plan is ontwerp met die bykomende voordeel dat dit teen baie lae koste toegang verleen tot sommige van die beste aktiewe batebestuurders te wêreld.”

Deur middel van sy batebestuurder STANLIB, en sy globale vennootskapnetwerk, is beleggers nou in staat om toegang te kry tot bekende name soos Brandywine Global, Columbia Threadneedle en Fidelity Worldwide, en die wye ervaring wat dit meebring, via een enkele beleggingsplatform.

Indien die geleentheid- en geriefkostes van ʼn lewenssaamvatfonds buite rekening gelaat word, sal ander beleggingsmoontlikhede soos effektetrusts die proses beslis duurder maak met betrekking tot belastings en boedelbelasting. Neem ook in ag dat uitkeerpolisse wat deur ʼn Suid-Afrikaanse lewensversekeraar uitgereik is, belas word teen ʼn baie laer koers (30%) as individue wat onderhewig is aan ʼn marginale belastingkoers van 41%.

“Indien ander buitelandse uitkeerpolisse wat plaaslik beskikbaar is vergelyk word, is die administratiewe fooi van die Liberty-aanbieding goed geprys. Nadat Liberty alle belastings betaal het, sal geen verdere heffings deur die belastingbetaler betaalbaar wees tydens ontrekking of uitkering nie,” voeg Lloyd by.

Vanuit ʼn boedelbeplanningsoogpunt laat die uitkeerpolis jou toe om begunstigdes direk te nomineer, sodat die opbrengs direk uitbetaal word indien die hooflid te sterwe kom, en wys Lloyd daarop dat die boedel dus nie nodig sal hê om eksekuteursfooie op die opbrengs te betaal nie.

Lloyd voeg by dat ʼn verdere voordeel van die benutting van die nuwe Liberty-aanbod daarin lê dat onbeperkte gratis omskakelings tussen onderliggende fondse toegelaat word, en dat dieselfde ook van toepassing is indien die belegging voortydig beëindig word, hoewel kapitaalwinsbelastings van toepassing mag wees op sodanige omskakelings en vroeë onttrekking.

Die minimum aanvanklike beleggingswaarde vir die nuwe saamvatfonds is VSA$15 000. ʼn Mens kan mettertyd meer tot die belegging bydra, hoewel wetlike beperkinge op watter bedrag dit oor die vyfjaarperiode mag beloop van toepassing is. Suid-Afrikaanse inwoners het ook ʼn beleggingstoelae van R10 miljoen wat hulle per kalenderjaar oorsee kan belê. Indien jy hierdie toelae wil gebruik, moet jy ʼn belastingklaringsertifikaat wat deur die SAID uitgereik word, aan die bank verskaf.

Gesels vandag met jou finansiële adviseur sodat jy jou portefeulje kan diversifiseer, en begin om dollars te verdien.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Bleggings Advies

Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Lees meer...
 
Leefstyl
Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

Lees meer...
 
Salaris Wenke
Rek jou salaris in Desember

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

Lees meer...
 
Feestelike Besparing
Verlig die geskenke-druk!