Verlig die geskenke-druk!

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Talle gesinne deel die frustrasie dat die feesseisoen so gekommersialiseer geraak het, dat ons vergeet wat dié tyd veronderstel is om te beteken. Inteendeel, dit het een van die mees spanningsvolle tye van die jaar geword. Het jy geweet dat Kersfees ingesluit is as een van die 43 mees spanningsvolle lewensgebeurtenisse in die Holmes-Rahe-skaal?

Een van die hoofoorsake van spanning of stres is finansieel: die koste van geskenke, gesinsetes en die in die algemeen hoër uitgawes tydens dié periode. Só kan jy die feestyd gebruik om jou kinders die waarde van geld te leer.

Ouers, in die besonder, kan druk ervaar van kinders wie se idee van die feesseisoen net oor die ontvang van geskenke gaan. Dikwels dra hul voorstelle vir geskenke by tot die ervaring van finansiële druk, maar dit is moontlik om dit as ʼn opvoedingsgeleentheid te gebruik.

Gesels as gesin oor wat die feestyd werklik vir julle beteken en hoe julle dit kan vier én terselfdertyd binne die begroting bly. Jy mag dalk verbaas wees om te vind dat dit vir sommige gesinslede genoeg is om net tyd saam deur te bring.

Indien jy ʼn bonus ontvang het, bespreek dit met die gesinslede en vra jou kinders hoe hulle voel die geld toegewys behoort te word. Gebruik die geleentheid om die belangrikheid daarvan om ‘n gedeelte te gebruik om skuld te delg of te spaar te beklemtoon, ook om ʼn gedeelte te spandeer en ʼn gedeelte met minderbevoorregtes te deel. Bespreek die beginsels van spaar as ʼn geleentheid om vir die toekoms voorsiening te maak, asook die belangrikheid daarvan om skuld te verminder sodat jy nie rente aan die bank betaal nie.

Vra hulle wat hulle voel belangrik is met betrekking tot uitgawes: ʼn Vakansie, ʼn aktiwiteit wat die gesin saam doen of geskenke? Daar is nie ʼn regte of ‘n verkeerde antwoord nie. Die waarde van die proses lê daarin om die kinders te help begryp dat jy beter keuses kan maak aan die hand van wat werklik vir die gesin belangrik is indien jy dinge bespreek.

Gesels dan oor hoe mense in nood die beste gehelp kan word: met tyd of geld? Watter sake lê jou kinders na aan die hart? Jy sal verbaas wees hoe oorweldigend mededeelsaam kinders is.

Terwyl gesinsgesprekke oor die feesseisoen jou kinders waardevolle lesse sal leer, kan jy dalk die een wees wat uiteindelik die meeste leer.

PASELLA

In die gees van geskenke gee hierdie feesseisoen, gee ons vyf spaarbussies weg aan vyf gelukkige lesers om hulle te help om hul kinders, die niggies en nefies in die familie, of hul kleinkinders te leer om van jongs af te spaar. Die spaarbussies, gerig op kinders tussen drie en sewe jaar oud, het drie afdelings waarin hulle hul sakgeld kan plaas: Spaar, spandeer en deel. Dit is ʼn skitterende manier om gesinsgesprekke aan te voor. Om een te wen, antwoord net met ʼn e-pos gemerk Money Box aan [email protected]

Die eerste vyf antwoorde sal oorweeg word en direk deur ons redaksionele span gekontak word.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggingsportefeulje     Belasting Raad   Leefstyl   Salaris Wenke

Liberty ontgin buitelandse geleenthede Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou Rek jou salaris in Desember

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

Een van die hoogtepunte van die einde van die jaar is dat die meeste van ons ons salarisse vroeg ontvang, en vir die gelukkige individue wat ʼn 13de tjek ontvang, kom die salaris in Desember met ʼn klein inkomsteversoeter.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Buitelandse beleggings 2017 se belastingverhogings Geskenke wat ʼn
leeftyd hou
Rek jou salaris in Desember

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Verlig die geskenke-druk!

Die feesseisoen is in die Holmes-Rahe-skaal gelys as een van die 43 mees spanningsvolle gebeurtenisse. Dit is tyd om ons kinders se verwagtinge te verander en so die druk op ons as ouers te verminder.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Talle gesinne deel die frustrasie dat die feesseisoen so gekommersialiseer geraak het, dat ons vergeet wat dié tyd veronderstel is om te beteken. Inteendeel, dit het een van die mees spanningsvolle tye van die jaar geword. Het jy geweet dat Kersfees ingesluit is as een van die 43 mees spanningsvolle lewensgebeurtenisse in die Holmes-Rahe-skaal?

Een van die hoofoorsake van spanning of stres is finansieel: die koste van geskenke, gesinsetes en die in die algemeen hoër uitgawes tydens dié periode. Só kan jy die feestyd gebruik om jou kinders die waarde van geld te leer.

Ouers, in die besonder, kan druk ervaar van kinders wie se idee van die feesseisoen net oor die ontvang van geskenke gaan. Dikwels dra hul voorstelle vir geskenke by tot die ervaring van finansiële druk, maar dit is moontlik om dit as ʼn opvoedingsgeleentheid te gebruik.

Gesels as gesin oor wat die feestyd werklik vir julle beteken en hoe julle dit kan vier én terselfdertyd binne die begroting bly. Jy mag dalk verbaas wees om te vind dat dit vir sommige gesinslede genoeg is om net tyd saam deur te bring.

Indien jy ʼn bonus ontvang het, bespreek dit met die gesinslede en vra jou kinders hoe hulle voel die geld toegewys behoort te word. Gebruik die geleentheid om die belangrikheid daarvan om ‘n gedeelte te gebruik om skuld te delg of te spaar te beklemtoon, ook om ʼn gedeelte te spandeer en ʼn gedeelte met minderbevoorregtes te deel. Bespreek die beginsels van spaar as ʼn geleentheid om vir die toekoms voorsiening te maak, asook die belangrikheid daarvan om skuld te verminder sodat jy nie rente aan die bank betaal nie.

Vra hulle wat hulle voel belangrik is met betrekking tot uitgawes: ʼn Vakansie, ʼn aktiwiteit wat die gesin saam doen of geskenke? Daar is nie ʼn regte of ‘n verkeerde antwoord nie. Die waarde van die proses lê daarin om die kinders te help begryp dat jy beter keuses kan maak aan die hand van wat werklik vir die gesin belangrik is indien jy dinge bespreek.

Gesels dan oor hoe mense in nood die beste gehelp kan word: met tyd of geld? Watter sake lê jou kinders na aan die hart? Jy sal verbaas wees hoe oorweldigend mededeelsaam kinders is.

Terwyl gesinsgesprekke oor die feesseisoen jou kinders waardevolle lesse sal leer, kan jy dalk die een wees wat uiteindelik die meeste leer.

PASELLA

In die gees van geskenke gee hierdie feesseisoen, gee ons vyf spaarbussies weg aan vyf gelukkige lesers om hulle te help om hul kinders, die niggies en nefies in die familie, of hul kleinkinders te leer om van jongs af te spaar. Die spaarbussies, gerig op kinders tussen drie en sewe jaar oud, het drie afdelings waarin hulle hul sakgeld kan plaas: Spaar, spandeer en deel. Dit is ʼn skitterende manier om gesinsgesprekke aan te voor. Om een te wen, antwoord net met ʼn e-pos gemerk Money Box aan [email protected]

Die eerste vyf antwoorde sal oorweeg word en direk deur ons redaksionele span gekontak word.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggingsportefeulje

Liberty ontgin buitelandse geleenthede

Ekonomiese onsekerheid en die politieke onstuimigheid het die aanvraag na buitelandse beleggingsprodukte tot ongekende hoogtes gedryf. Bekommernisse oor die wisselvalligheid van geldeenhede en beperkinge in die plaaslike mark, met betrekking tot omvang en blootstelling aan ʼn wyer globale bedryf, het ook bygedra tot ʼn huiwering om risiko te neem.

Lees meer...
 
Belasting Raad
Beskerm jouself teen volgende jaar se belastingverhogings

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het Suid-Afrikaners ingelig dat die regering volgende jaar ʼn bykomende R28 miljard se belasting moet hef. Ons kyk na waar daardie belasting waarskynlik vandaan sal kom en hoe om daarvoor te beplan.

Lees meer...
 
Leefstyl
Gee geskenke wat ʼn leeftyd hou

Terwyl jou kinders dalk die nuutste foefie of speelding op die mark wil hê, stel ons ʼn paar geskenke van onskatbare waarde voor wat hulle vir altyd sal waardeer.

Lees meer...
 
Salaris Wenke