Stygende mediese rekeninge?

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Namate mediese koste met baie meer as die inflasiekoers styg, vind uit hoe gapingsdekking jou kan beskerm

Indien jy onlangs gehospitaliseer was of ʼn mediese prosedure ondergaan het, het jy moontlik ʼn rekening van jou dokter ontvang wat nie ten volle deur jou mediese hulpskema gedek was nie. Namate mediese kostes heelwat meer as inflasie toeneem, hef talle mediese spesialiste hoër fooie as die tarief wat selfs ʼn ten volle omvattende mediese skema-opsie dek.

Verder, om hulle in staat te stel om premieverhogings so laag as moontlik te hou, implementeer talle skemas bybetalings vir sekere gekose prosedures. Hierdie aspekte dra by tot ʼn styging in die selfbetalinggaping, wat daartoe aanleiding gee dat ʼn groeiende gedeelte van ons mediese koste uit ons eie fondse betaal moet word.

Namate spesialisfooie aanhou styg, sal hierdie gaping aanhou groei. Die neiging is in besonder ʼn bekommernis vir ouer medieseskemalede wat moontlik meer dikwels spesialisbehandeling benodig.

Om hierdie rede word mediese gapingsdekking ʼn gewilde manier om jou mediese dekking aan te vul. Gapingsdekking is ʼn korttermynversekeringspolis wat die verskil tussen jou mediese rekening en wat jou skema dek betaal, teen ʼn relatief lae premie. Aangesien gapingsdekking direk verwant is aan jou medieseskemadekking, kan ʼn individu slegs van hierdie soort polis gebruik maak indien hy of sy ʼn lid van ʼn mediese skema is.

Nie alle gapingsdekkingversekering bied dieselfde voordele nie, dus is dit belangrik om te verstaan presies waarvoor jou gapingsdekking sal betaal, aangesien verskillende voordele gedek word na gelang van die gekose opsie.

Agt vrae wat jy moet vra:

  • Is daar ʼn ouderdomsperk?
  • Hoeveel van my gesinslede word gedek?
  • Is daar enige mediese onderskrywingsvereistes?
  • Sal dit bybetalings op gekose prosedures dek?
  • Wat is die maksimum bedrag wat betaal sal word?
  • Dek dit in-hospitaal en buite-hospitaal gebeurtenisse?
  • Is daar enige uitsluitings of wagperiodes?
  • Bied dit bykomende dekking vir kanker?

Liberty Mediese Gapingsdekking (onderskryf deur Guardrisl Insurance Company Limited) dek drie opsies, afhangend van die polishouer se behoeftes en bekostigbaarheid, en is beskikbaar vir lede van enige mediese skema.

  • Universele Mediese Gapingsdekking: R281 per gesin
  • Standaard Mediese Gapingsdekking: R262 per gesin
  • Kern Mediese Gapingsdekking: R219 per gesin

Al drie opsies dek die hooflid van die mediese skema en hul gesin en het geen ouderdomsperk of beperking op die aantal kinders wat gedek word nie, en daar is geen mediese onderskrywingsvereistes nie.

Die dekking voorsien tot 500% van die medieseskematarief (MST) vir in-hospitaal dokters- en spesialisfooie. Dit sal algemene praktisyns, spesialiste, sjirurge, narkotiseurs, radioloë en patoloë insluit. Die dekking word verskaf sonder enige jaarlikse beperking op die maksimum eisbedrag.

Daar is ook vir buitepasiëntprosedures ʼn uitgebreide lys van prosedures wat gedek word, en ook hier is die dekking tot 500% van die MST, sonder ʼn jaarlikse maksimumperk op eise.

Liberty Mediese Gapingsdekking kan ook gebruik word waar bybetalings vereis word vir sekere gekose prosedures, soos ʼn kolonoskopie.

Die Universele en Standaard Mediese Gapingsdekkingopsies bied bykomende dekking vir kankerbehandeling, ingesluit R20 000 wat nie afhanklik is van ware behandelingskostes nie en wat uitbetaal word by ʼn eerste diagnose van kanker. In die geval van borskanker, is daar ʼn bykomende dekking van tot R20 000 vir sjirurgiese kostes ten opsigte van kosmetiese borsrekonstruksie wat nie deur jou mediese skema gedek word nie.

Universele Mediese Gapingsdekking sluit ook bykomende ongevalledekking in vir in-hospitaal ongevallesaal-behandeling van tot R5 000 per jaar.

Praat met jou finansiële adviseur oor die toepaslike dekking vir jou behoeftes.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

  Jou Gesondheid   Leefstyl   Geld Wenke   Beleggings Wenke

Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is! 4 gesonde gewoontes 5 dinge wat millenniërs kan koester Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou

Liberty se Hoof Mediese Beampte, Dr Philippa Peil, kyk watter voorkomende mediese toetse toepaslik is tydens jou lewensfase.

Volg hierdie riglyne vir ʼn gesonder leefstyl, van die opruim van die wanorde op jou lessenaar tot geestelike detoks – alles vir ʼn effektiewer jy!

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

Ons beoordeel te dikwels ons finansiële sekuriteit aan die hand van die uiterlike manifestasies van welvaart rondom ons, eerder as op die onsigbare belegbare welvaart. Om ʼn vaste fondament te bou, fokus minder op die estetika en meer op die loodgieterswerk.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Stygende mediese rekeninge?

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Namate mediese koste met baie meer as die inflasiekoers styg, vind uit hoe gapingsdekking jou kan beskerm

Indien jy onlangs gehospitaliseer was of ʼn mediese prosedure ondergaan het, het jy moontlik ʼn rekening van jou dokter ontvang wat nie ten volle deur jou mediese hulpskema gedek was nie. Namate mediese kostes heelwat meer as inflasie toeneem, hef talle mediese spesialiste hoër fooie as die tarief wat selfs ʼn ten volle omvattende mediese skema-opsie dek.

Verder, om hulle in staat te stel om premieverhogings so laag as moontlik te hou, implementeer talle skemas bybetalings vir sekere gekose prosedures. Hierdie aspekte dra by tot ʼn styging in die selfbetalinggaping, wat daartoe aanleiding gee dat ʼn groeiende gedeelte van ons mediese koste uit ons eie fondse betaal moet word.

Namate spesialisfooie aanhou styg, sal hierdie gaping aanhou groei. Die neiging is in besonder ʼn bekommernis vir ouer medieseskemalede wat moontlik meer dikwels spesialisbehandeling benodig.

Om hierdie rede word mediese gapingsdekking ʼn gewilde manier om jou mediese dekking aan te vul. Gapingsdekking is ʼn korttermynversekeringspolis wat die verskil tussen jou mediese rekening en wat jou skema dek betaal, teen ʼn relatief lae premie. Aangesien gapingsdekking direk verwant is aan jou medieseskemadekking, kan ʼn individu slegs van hierdie soort polis gebruik maak indien hy of sy ʼn lid van ʼn mediese skema is.

Nie alle gapingsdekkingversekering bied dieselfde voordele nie, dus is dit belangrik om te verstaan presies waarvoor jou gapingsdekking sal betaal, aangesien verskillende voordele gedek word na gelang van die gekose opsie.

Agt vrae wat jy moet vra:

  • Is daar ʼn ouderdomsperk?
  • Hoeveel van my gesinslede word gedek?
  • Is daar enige mediese onderskrywingsvereistes?
  • Sal dit bybetalings op gekose prosedures dek?
  • Wat is die maksimum bedrag wat betaal sal word?
  • Dek dit in-hospitaal en buite-hospitaal gebeurtenisse?
  • Is daar enige uitsluitings of wagperiodes?
  • Bied dit bykomende dekking vir kanker?

Liberty Mediese Gapingsdekking (onderskryf deur Guardrisl Insurance Company Limited) dek drie opsies, afhangend van die polishouer se behoeftes en bekostigbaarheid, en is beskikbaar vir lede van enige mediese skema.

  • Universele Mediese Gapingsdekking: R281 per gesin
  • Standaard Mediese Gapingsdekking: R262 per gesin
  • Kern Mediese Gapingsdekking: R219 per gesin

Al drie opsies dek die hooflid van die mediese skema en hul gesin en het geen ouderdomsperk of beperking op die aantal kinders wat gedek word nie, en daar is geen mediese onderskrywingsvereistes nie.

Die dekking voorsien tot 500% van die medieseskematarief (MST) vir in-hospitaal dokters- en spesialisfooie. Dit sal algemene praktisyns, spesialiste, sjirurge, narkotiseurs, radioloë en patoloë insluit. Die dekking word verskaf sonder enige jaarlikse beperking op die maksimum eisbedrag.

Daar is ook vir buitepasiëntprosedures ʼn uitgebreide lys van prosedures wat gedek word, en ook hier is die dekking tot 500% van die MST, sonder ʼn jaarlikse maksimumperk op eise.

Liberty Mediese Gapingsdekking kan ook gebruik word waar bybetalings vereis word vir sekere gekose prosedures, soos ʼn kolonoskopie.

Die Universele en Standaard Mediese Gapingsdekkingopsies bied bykomende dekking vir kankerbehandeling, ingesluit R20 000 wat nie afhanklik is van ware behandelingskostes nie en wat uitbetaal word by ʼn eerste diagnose van kanker. In die geval van borskanker, is daar ʼn bykomende dekking van tot R20 000 vir sjirurgiese kostes ten opsigte van kosmetiese borsrekonstruksie wat nie deur jou mediese skema gedek word nie.

Universele Mediese Gapingsdekking sluit ook bykomende ongevalledekking in vir in-hospitaal ongevallesaal-behandeling van tot R5 000 per jaar.

Praat met jou finansiële adviseur oor die toepaslike dekking vir jou behoeftes.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Jou Gesondheid

Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is!

Liberty se Hoof Mediese Beampte, Dr Philippa Peil, kyk watter voorkomende mediese toetse toepaslik is tydens jou lewensfase.

Lees meer...
 
Leefstyl
4 gesonde gewoontes

Volg hierdie riglyne vir ʼn gesonder leefstyl, van die opruim van die wanorde op jou lessenaar tot geestelike detoks – alles vir ʼn effektiewer jy!

Lees meer...
 
Geld Wenke
5 dinge wat millenniërs kan koester

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

Lees meer...
 
Beleggings Wenke
Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou