5 dinge wat millenniërs kan koester

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Is jy deel van Generasie Y? Trek finansiële voordeel uit hierdie voordelige faktore

1. Tyd
Soos die spreekwoord sê, saamgestelde rente is die agste wonder van die wêreld, wat beteken hoe jonger jy is wanneer jy begin belê, hoe harder werk jou geld vir jou. Indien jy ʼn beleggingsopbrengs van slegs 10% per jaar ontvang, verdubbel jou geld elke sewe jaar en daardie sewe jaar kan die verskil tussen om gemaklik af te tree, of nie, beteken.

Indien jy teen jou dertigste verjaarsdag R100 000 in jou aftreefonds opgehoop het en dit nie onttrek wanneer jy van werk verander nie, sal daardie bedrag – gebaseer op ʼn opbrengs van 10% per jaar – tot R3,2 miljoen gegroei het teen ouderdom 65.

Indien jy jou aftreefonds in kontant omskakel wanneer jy van werk verander en eers op ouderdom 37 die R100 000 opgehoop het, sal jou geld sewe jaar minder vir jou kan werk en sal dieselfde R100 000 slegs R1,6 miljoen op ouderdom 65 werd wees.

Indien jy vroeg begin

Indien jy later begin

Ouderdom 30

R100 000

Ouderdom 30

-

Ouderdom 37

R200 000

Ouderdom 37

R100 000

Ouderdom 44

R400 000

Ouderdom 44

R200 000

Ouderdom 51

R800 000

Ouderdom 51

R400 000

Ouderdom 58

R1,6 miljoen

Ouderdom 58

R800 000

Ouderdom 65

R3,2 miljoen

Ouderdom 65

R1,6 miljoen

2. Toekomstige inkomste
Aan die begin van jou loopbaan het jy die meeste toekomstige salaristjeks wat jy ooit sal hê. Op ouderdom 25 het jy nog 480 salaristjeks tot op ouderdom 65. Indien jou beginsalaris R20 000 per maand is en jy slegs inflasie-gekoppelde verhogings ontvang, sal jy teen vandag se waarde R9,6 miljoen oor jou leeftyd ontvang.
Eerstens moet jy verseker dat jy jou grootste bate – jou toekomstige inkomste – teen ongeskiktheid en swak gesondheid beskerm. Tweedens, moenie die toekoms verkwis nie – maak seker dat jy elke maand ʼn gedeelte van daardie salaristjek spaar vir die toekoms, sodat jy eendag nie vir salaristjeks hoef te werk nie. 

3. Buigsaamheid
Hierdie is die fase van jou lewe waartydens jy buigsaamheid en keuses het, voordat jy vestig, ʼn huis koop, ʼn troeteldier kry, trou en kinders kry. Jy kan moontlik verskeie kere van werk verwissel voordat jy die werk vind wat jy regtig wil doen. Maak net seker dat jy nie tydens hierdie fase jou groeiende welvaartbasis erodeer nie en gebruik die vryheid om jou welvaartskepping ʼn hupstoot te gee – bewaar jou pensioen wanneer jy van werk verander.

4. Aanskaffingsfase
Namate buigsaamheid in aanskaffing omskakel, is dit die fase waartydens jy begin om bates op te bou. Jy sal ʼn motor wil koop en daarna ʼn huis. Maak net seker dat jy die verskil verstaan tussen bates wat in waarde toeneem (appresieer) en waarde verminder (depresieer). ʼn Huis is ʼn bate wat in waarde toeneem en om ʼn lening uit te neem is die moeite werd, aangesien die eiendom later meer werd sal wees as wat jy daarvoor betaal het. ʼn Motor, daarteenoor, verminder in waarde sodra dit die handelaar se perseel verlaat. Wend ʼn poging aan om ʼn motor kontant te koop, of koop ten minste een wat jy oor ʼn kort tydperk kan afbetaal sodat jy geld beskikbaar sal hê om in ʼn huis te belê.

5. Gesondheid
Vanuit die oogpunt van ʼn versekeraar is jy die gesondste wat jy ooit sal wees, dus kan lewens-, ongeskiktheid- en gevreesde siekte dekking baie goedkoop wees. Namate jy ouer word, word dekking duurder en indien iets soos ʼn motorongeluk of gevreesde siekte met jou gebeur, kan jy minder versekerbaar raak. Benut jou goeie gesondheid om vaste premies vir bekostigbare versekering te onderhandel.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Wenke   Mediese Dekking     Jou Gesondheid   Leefstyl

Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou Stygende mediese rekeninge? Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is! 4 gesonde gewoontes

Ons beoordeel te dikwels ons finansiële sekuriteit aan die hand van die uiterlike manifestasies van welvaart rondom ons, eerder as op die onsigbare belegbare welvaart. Om ʼn vaste fondament te bou, fokus minder op die estetika en meer op die loodgieterswerk.

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

Liberty se Hoof Mediese Beampte, Dr Philippa Peil, kyk watter voorkomende mediese toetse toepaslik is tydens jou lewensfase.

Volg hierdie riglyne vir ʼn gesonder leefstyl, van die opruim van die wanorde op jou lessenaar tot geestelike detoks – alles vir ʼn effektiewer jy!

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
5 dinge wat millenniërs kan koester

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Is jy deel van Generasie Y? Trek finansiële voordeel uit hierdie voordelige faktore

1. Tyd
Soos die spreekwoord sê, saamgestelde rente is die agste wonder van die wêreld, wat beteken hoe jonger jy is wanneer jy begin belê, hoe harder werk jou geld vir jou. Indien jy ʼn beleggingsopbrengs van slegs 10% per jaar ontvang, verdubbel jou geld elke sewe jaar en daardie sewe jaar kan die verskil tussen om gemaklik af te tree, of nie, beteken.

Indien jy teen jou dertigste verjaarsdag R100 000 in jou aftreefonds opgehoop het en dit nie onttrek wanneer jy van werk verander nie, sal daardie bedrag – gebaseer op ʼn opbrengs van 10% per jaar – tot R3,2 miljoen gegroei het teen ouderdom 65.

Indien jy jou aftreefonds in kontant omskakel wanneer jy van werk verander en eers op ouderdom 37 die R100 000 opgehoop het, sal jou geld sewe jaar minder vir jou kan werk en sal dieselfde R100 000 slegs R1,6 miljoen op ouderdom 65 werd wees.

Indien jy vroeg begin

Indien jy later begin

Ouderdom 30

R100 000

Ouderdom 30

-

Ouderdom 37

R200 000

Ouderdom 37

R100 000

Ouderdom 44

R400 000

Ouderdom 44

R200 000

Ouderdom 51

R800 000

Ouderdom 51

R400 000

Ouderdom 58

R1,6 miljoen

Ouderdom 58

R800 000

Ouderdom 65

R3,2 miljoen

Ouderdom 65

R1,6 miljoen

2. Toekomstige inkomste
Aan die begin van jou loopbaan het jy die meeste toekomstige salaristjeks wat jy ooit sal hê. Op ouderdom 25 het jy nog 480 salaristjeks tot op ouderdom 65. Indien jou beginsalaris R20 000 per maand is en jy slegs inflasie-gekoppelde verhogings ontvang, sal jy teen vandag se waarde R9,6 miljoen oor jou leeftyd ontvang.
Eerstens moet jy verseker dat jy jou grootste bate – jou toekomstige inkomste – teen ongeskiktheid en swak gesondheid beskerm. Tweedens, moenie die toekoms verkwis nie – maak seker dat jy elke maand ʼn gedeelte van daardie salaristjek spaar vir die toekoms, sodat jy eendag nie vir salaristjeks hoef te werk nie. 

3. Buigsaamheid
Hierdie is die fase van jou lewe waartydens jy buigsaamheid en keuses het, voordat jy vestig, ʼn huis koop, ʼn troeteldier kry, trou en kinders kry. Jy kan moontlik verskeie kere van werk verwissel voordat jy die werk vind wat jy regtig wil doen. Maak net seker dat jy nie tydens hierdie fase jou groeiende welvaartbasis erodeer nie en gebruik die vryheid om jou welvaartskepping ʼn hupstoot te gee – bewaar jou pensioen wanneer jy van werk verander.

4. Aanskaffingsfase
Namate buigsaamheid in aanskaffing omskakel, is dit die fase waartydens jy begin om bates op te bou. Jy sal ʼn motor wil koop en daarna ʼn huis. Maak net seker dat jy die verskil verstaan tussen bates wat in waarde toeneem (appresieer) en waarde verminder (depresieer). ʼn Huis is ʼn bate wat in waarde toeneem en om ʼn lening uit te neem is die moeite werd, aangesien die eiendom later meer werd sal wees as wat jy daarvoor betaal het. ʼn Motor, daarteenoor, verminder in waarde sodra dit die handelaar se perseel verlaat. Wend ʼn poging aan om ʼn motor kontant te koop, of koop ten minste een wat jy oor ʼn kort tydperk kan afbetaal sodat jy geld beskikbaar sal hê om in ʼn huis te belê.

5. Gesondheid
Vanuit die oogpunt van ʼn versekeraar is jy die gesondste wat jy ooit sal wees, dus kan lewens-, ongeskiktheid- en gevreesde siekte dekking baie goedkoop wees. Namate jy ouer word, word dekking duurder en indien iets soos ʼn motorongeluk of gevreesde siekte met jou gebeur, kan jy minder versekerbaar raak. Benut jou goeie gesondheid om vaste premies vir bekostigbare versekering te onderhandel.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Wenke
Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou

Ons beoordeel te dikwels ons finansiële sekuriteit aan die hand van die uiterlike manifestasies van welvaart rondom ons, eerder as op die onsigbare belegbare welvaart. Om ʼn vaste fondament te bou, fokus minder op die estetika en meer op die loodgieterswerk.

Lees meer...
 
Mediese Dekking

Stygende mediese rekeninge?

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

Lees meer...
 
Jou Gesondheid
Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is!

Liberty se Hoof Mediese Beampte, Dr Philippa Peil, kyk watter voorkomende mediese toetse toepaslik is tydens jou lewensfase.

Lees meer...
 
Leefstyl
4 gesonde gewoontes