Maak die huis aan die kant

Indien jy ooit ʼn huis gebou het, of iemand ken wat hierdie oorweldigende taak aangepak het, sal jy weet dat dit baie beplanning, uitgawes en kundigheid verg om ʼn droomhuis te bou. Nogtans is ʼn huis slegs een deel van jou oorhoofse finansiële plan. Deur die loop van jou leeftyd sal jy aansienlik meer verdien as wat jy ooit vir jou huis sal betaal en sal jy ʼn paar keer die waarde van jou huis moet spaar om te kan aftree. Behoort ons nie ten minste net soveel tyd en energie aan ons finansiële planne te spandeer as aan ons bouplanne nie?

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

April 2016

Maak die huis aan die kant

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Wenke   Beleggings Wenke   Mediese Dekking     Jou Gesondheid

5 dinge wat millenniërs kan koester Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou Stygende mediese rekeninge? Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is!

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

Ons beoordeel te dikwels ons finansiële sekuriteit aan die hand van die uiterlike manifestasies van welvaart rondom ons, eerder as op die onsigbare belegbare welvaart. Om ʼn vaste fondament te bou, fokus minder op die estetika en meer op die loodgieterswerk.

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

Liberty se Hoof Mediese Beampte, Dr Philippa Peil, kyk watter voorkomende mediese toetse toepaslik is tydens jou lewensfase.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Mei 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Maak die huis aan die kant

Indien jy ooit ʼn huis gebou het, of iemand ken wat hierdie oorweldigende taak aangepak het, sal jy weet dat dit baie beplanning, uitgawes en kundigheid verg om ʼn droomhuis te bou. Nogtans is ʼn huis slegs een deel van jou oorhoofse finansiële plan. Deur die loop van jou leeftyd sal jy aansienlik meer verdien as wat jy ooit vir jou huis sal betaal en sal jy ʼn paar keer die waarde van jou huis moet spaar om te kan aftree.

Behoort ons nie ten minste net soveel tyd en energie aan ons finansiële planne te spandeer as aan ons bouplanne nie?

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

April 2016

Maak die huis aan die kant

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Wenke   Beleggings Wenke   Mediese Dekking   Jou Gesondheid

Finansiële voordele van jonk wees Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou Stygende mediese rekeninge? Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is!

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

Ons beoordeel te dikwels ons finansiële sekuriteit aan die hand van die uiterlike manifestasies van welvaart rondom ons, eerder as op die onsigbare belegbare welvaart. Om ʼn vaste fondament te bou, fokus minder op die estetika en meer op die loodgieterswerk.

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

Liberty se Hoof Mediese Beampte, Dr Philippa Peil, kyk watter voorkomende mediese toetse toepaslik is tydens jou lewensfase.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Mei 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read previous newsletters in English
 
Maak die huis aan die kant

Indien jy ooit ʼn huis gebou het, of iemand ken wat hierdie oorweldigende taak aangepak het, sal jy weet dat dit baie beplanning, uitgawes en kundigheid verg om ʼn droomhuis te bou. Nogtans is ʼn huis slegs een deel van jou oorhoofse finansiële plan. Deur die loop van jou leeftyd sal jy aansienlik meer verdien as wat jy ooit vir jou huis sal betaal en sal jy ʼn paar keer die waarde van jou huis moet spaar om te kan aftree. Behoort ons nie ten minste net soveel tyd en energie aan ons finansiële planne te spandeer as aan ons bouplanne nie?

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

April 2016

Maak die huis aan die kant

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Wenke
5 dinge wat millenniërs kan koester

Om jonk te wees het talle finansiële voordele, moet hulle nie verkwis nie.

Lees meer...
 
Beleggings Wenke
Jou finansiële plan is soos om ʼn huis te bou

Ons beoordeel te dikwels ons finansiële sekuriteit aan die hand van die uiterlike manifestasies van welvaart rondom ons, eerder as op die onsigbare belegbare welvaart. Om ʼn vaste fondament te bou, fokus minder op die estetika en meer op die loodgieterswerk.

Lees meer...
 
Mediese Dekking

Stygende mediese rekeninge?

Namate die gaping tussen medieseskemadekking en spesialiste se rekeninge vergroot, word mediese gapingsdekking al gewilder as ʼn bekostigbare beskerming teen stygende mediese kostes.

Lees meer...
 
Jou Gesondheid

Gesondheidstoetse wat NOU vir jou noodsaaklik is!