Opdatering: Own your Life Rewards

Die Own your Life Rewards-program word gestaak. Ons sal navorsing doen oor nuwe metodes om ons waarde-aanbod aan te vul. Lees verder vir meer inligting

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Lojaliteitbeloningsprogramme is ʼn wonderlike manier om waarde toe te voeg tot jou kliëntebasis, maar slegs indien die program aan die behoeftes en verwagtinge van die meerderheid van die kliënte voldoen.

Ongelukkig het ons gevind dat die meeste van ons kliënte, as gevolg van die vermenigvuldiging van beloningsprogramme, reeds lede van die bestaande programme van banke en kleinhandelaars is, wat aanleiding gegee het tot min belangstelling in die Own your Life Rewards-program. Dit het tot gevolg gehad dat die program nie as ʼn ware waardetoevoegende produk deur die meerderheid van ons kliënte beskou is nie.

Aangesien slegs tussen 10% en 15% van ons lojaliteitbeloningsprogram-kliënte die program aktief benut het, het die meerderheid in werklikheid die minderheid gesubsidieer. Ons het dus nie gevoel dat die program voldoen het aan ons vereiste om dienste te verskaf wat waarde toevoeg of ons produk-aanbod differensieer nie.

Ons het begrip vir die teleurstelling van lede wat die program se voordele benut het, maar ons gee die versekering dat ons meer innoverende en doelgerigte maniere sal vind om ons waarde-aanbod uit te bou.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Spaar Wenke   Finansiële Nuus   Aftrede   Liberty Nuus

Leef – én spaar! Die Begroting en jou finansies Hervorming: ʼn bondige uiteensetting Skuld en die huwelik

Indien die gedagte om geld te spaar outomaties lei tot ʼn gevoel van ontbering – dink weer! Hier is vyf maklike maniere om jou leefstyl te handhaaf én geld te spaar.

Die Nasionale Tesourie fokus in vanjaar se begroting op belastings op beleggings, onwettige oorsese beleggings en skuiwergate in trusts.

Lede van aftreefondse is om verstaanbare redes verward oor watter veranderinge in werklikheid met betrekking tot aftreehervorming ingestel is. Ons gee hier ʼn eenvoudige uiteensetting van wat jy behoort te weet.

Geraldine Macpherson neem die wetlike implikasies van jou huwelikskontrak onder die loep.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Opdatering: Own your Life Rewards

Die Own your Life Rewards-program word gestaak. Ons sal navorsing doen oor nuwe metodes om ons waarde-aanbod aan te vul. Lees verder vir meer inligting.

Leef – én spaar! Die Begroting en jou finansiële planne Hervorming: ʼn bondige uiteensetting Skuld en die huwelik

Indien die gedagte om geld te spaar outomaties lei tot ʼn gevoel van ontbering – dink weer! Hier is vyf maklike maniere om jou leefstyl te handhaaf én geld te spaar.

Die Nasionale Tesourie fokus in vanjaar se begroting op belastings op beleggings, onwettige oorsese beleggings en skuiwergate in trusts.

Lede van aftreefondse is om verstaanbare redes verward oor watter veranderinge in werklikheid met betrekking tot aftreehervorming ingestel is. Ons gee hier ʼn eenvoudige uiteensetting van wat jy behoort te weet.

Geraldine Macpherson neem die wetlike implikasies van jou huwelikskontrak onder die loep.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Opdatering: Own your Life Rewards

Die Own your Life Rewards-program word gestaak. Ons sal navorsing doen oor nuwe metodes om ons waarde-aanbod aan te vul. Lees verder vir meer inligting.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Lojaliteitbeloningsprogramme is ʼn wonderlike manier om waarde toe te voeg tot jou kliëntebasis, maar slegs indien die program aan die behoeftes en verwagtinge van die meerderheid van die kliënte voldoen.

Ongelukkig het ons gevind dat die meeste van ons kliënte, as gevolg van die vermenigvuldiging van beloningsprogramme, reeds lede van die bestaande programme van banke en kleinhandelaars is, wat aanleiding gegee het tot min belangstelling in die Own your Life Rewards-program. Dit het tot gevolg gehad dat die program nie as ʼn ware waardetoevoegende produk deur die meerderheid van ons kliënte beskou is nie.

Aangesien slegs tussen 10% en 15% van ons lojaliteitbeloningsprogram-kliënte die program aktief benut het, het die meerderheid in werklikheid die minderheid gesubsidieer. Ons het dus nie gevoel dat die program voldoen het aan ons vereiste om dienste te verskaf wat waarde toevoeg of ons produk-aanbod differensieer nie.

Ons het begrip vir die teleurstelling van lede wat die program se voordele benut het, maar ons gee die versekering dat ons meer innoverende en doelgerigte maniere sal vind om ons waarde-aanbod uit te bou.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Spaar Wenke
Leef – én spaar!

Indien die gedagte om geld te spaar outomaties lei tot ʼn gevoel van ontbering – dink weer! Hier is vyf maklike maniere om jou leefstyl te handhaaf én geld te spaar.

Lees meer...
 
Finansiële Nuus
Die Begroting en jou finansies

Die Nasionale Tesourie fokus in vanjaar se begroting op belastings op beleggings, onwettige oorsese beleggings en skuiwergate in trusts.

Lees meer...
 
Aftrede
Hervorming: ʼn bondige uiteensetting

Lede van aftreefondse is om verstaanbare redes verward oor watter veranderinge in werklikheid met betrekking tot aftreehervorming ingestel is. Ons gee hier ʼn eenvoudige uiteensetting van wat jy behoort te weet.

Lees meer...
 
Liberty Nuus

Skuld en die huwelik