Maak reg vir verandering

Daar word gesê dat verandering die enigste konstante is en hierdie maand staar ons kliënte baie veranderinge wat hulle oorhoofse finansiële welstand kan beïnvloed in die gesig.

Hoewel daar nie in die Nasionale Begroting wat op 24 Februarie 2016 ter tafel gelê is enige groot belastingverhogings ingesluit is nie, was daar sommige belangrike aanpassings wat jou finansiële beplanning sal affekteer. Maak dus seker dat jy met jou finansiële adviseur gesels.

Die veranderinge aan die belastingstruktuur wat van toepassing is op aftreefondse het in Maart in werking getree, wat goeie nuus is vir diegene wat hul aftreefondse ʼn hupstoot wil gee. Nietemin het selfs daardie wysiging op die laaste nippertjie sy eie stel veranderinge bevat. Laastens kondig Liberty dié maand veranderinge aan die lojaliteitsprogram aan wat ʼn gedeelte van ons kliëntebasis sal affekteer.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

 

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

 

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

 

Mei 2015

Finansies vir ouers

   
 

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

 
Finansiële Nuus   Aftrede   Skuld Sake     Liberty Nuus


Die Begroting en jou finansies Hervorming: ʼn bondige uiteensetting Skuld en die huwelik Opdatering: Own your Life Rewards

Die Nasionale Tesourie fokus in vanjaar se begroting op belastings op beleggings, onwettige oorsese beleggings en skuiwergate in trusts.

Lede van aftreefondse is om verstaanbare redes verward oor watter veranderinge in werklikheid met betrekking tot aftreehervorming ingestel is. Ons gee hier ʼn eenvoudige uiteensetting van wat jy behoort te weet.

Geraldine Macpherson neem die wetlike implikasies van jou huwelikskontrak onder die loep.

Liberty moes die moeilike besluit neem om die Own your Life Rewards-program te beëindig. Só affekteer dit ons lede.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Hoe vaar jou begroting?

Ekonome en analiste is dit eens dat hierdie jaar finansieel uitdagend sal wees met hoër pryse en rentekoerse midde ʼn verswakkende ekonomie. Dit is dus nie verbasend nie dat ons lesersopname vir ons aangedui het hoe belangrik dit is om gehalte-inligting te verskaf oor hoe om jou geld te bestuur en te laat groei.

Nou is ʼn goeie tyd om jou finansies te evalueer, veral in die lig van stygende rentekoerse en veranderinge wat in die nasionale begroting aangekondig sal word – wat ongetwyfeld ʼn invloed op jou geldsake sal hê.

 

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

 

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

 

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

 

Mei 2015

Finansies vir ouers

   
 

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

 
Finansiële Nuus   Aftrede   Skuld Sake   Liberty Nuus


Die Begroting en jou finansiële planne Hervorming: ʼn bondige uiteensetting Skuld en die huwelik Opdatering: Own your
Life Rewards

Die Nasionale Tesourie fokus in vanjaar se begroting op belastings op beleggings, onwettige oorsese beleggings en skuiwergate in trusts.

Lede van aftreefondse is om verstaanbare redes verward oor watter veranderinge in werklikheid met betrekking tot aftreehervorming ingestel is. Ons gee hier ʼn eenvoudige uiteensetting van wat jy behoort te weet.

Geraldine Macpherson neem die wetlike implikasies van jou huwelikskontrak onder die loep.

Liberty moes die moeilike besluit neem om die Own your Life Rewards-program te beëindig. Só affekteer dit ons lede.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Maart 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read previous newsletters in English
 
Hoe vaar jou begroting?

Ekonome en analiste is dit eens dat hierdie jaar finansieel uitdagend sal wees met hoër pryse en rentekoerse midde ʼn verswakkende ekonomie. Dit is dus nie verbasend nie dat ons lesersopname vir ons aangedui het hoe belangrik dit is om gehalte-inligting te verskaf oor hoe om jou geld te bestuur en te laat groei.

Nou is ʼn goeie tyd om jou finansies te evalueer, veral in die lig van stygende rentekoerse en veranderinge wat in die nasionale begroting aangekondig sal word – wat ongetwyfeld ʼn invloed op jou geldsake sal hê.


+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

 
 

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

 
Finansiële Nuus
Die Begroting en jou finansies

Die Nasionale Tesourie fokus in vanjaar se begroting op belastings op beleggings, onwettige oorsese beleggings en skuiwergate in trusts.

Lees meer...
 
Aftrede
Hervorming: ʼn bondige uiteensetting

Lede van aftreefondse is om verstaanbare redes verward oor watter veranderinge in werklikheid met betrekking tot aftreehervorming ingestel is. Ons gee hier ʼn eenvoudige uiteensetting van wat jy behoort te weet.

Lees meer...
 
Skuld Sake

Skuld en die huwelik

Geraldine Macpherson neem die wetlike implikasies van jou huwelikskontrak onder die loep.

Lees meer...
 
Liberty Nuus

Opdatering: Own your Life Rewards

Liberty moes die moeilike besluit neem om die Own your Life Rewards-program te beëindig. Só affekteer dit ons lede.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

 
 
Lees die Liberty Maart 2016 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.