Welvaart begin met spaar

Daar is geen twyfel dat Suid-Afrikaners ʼn spaarkrisis in die gesig staar nie. Ons spaarstatistieke toon dat huishoudings oor die algemeen eintlik “ont-spaarders” is – hulle trek geld uit die ekonomie eerder as om daarin te belê.

Op ʼn individuele vlak is dit kommerwekkend, maar op ʼn nasionale vlak kan dit aanleiding gee tot ʼn krisis. Sonder spaargeld om te belê om ons ekonomie te ontwikkel, moet ons land noodgedwonge staatmaak op buitelandse beleggers – wat selfs meer sorgwekkend raak wanneer ons in ag neem dat ons steeds bekommerd is oor ʼn afgradering in Desember.

Om ʼn huishoudelike spaarkultuur te vestig, vereis nie ʼn groot hoeveelheid geld nie – dit vereis slegs die spaar van ʼn paar honderd rand per maand, in plaas daarvan om dit uit te gee.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Wenke   Beleggings Advies   Ekonomie Nuus     Inkomstebeskerming

Hoe R500 tot R100 000 kan oploop Die top-5 plekke om te belê Ná Brexit: ‘n beleggingsperspektief Hoekom jy inkomstebeskerming nodig het

Jy kan R500 per maand op uiteet spandeer, of jy kan dit omskakel in welvaartskepping. Hier is vyf redes om per debietorder te belê.

Liberty finansiële beplanner, Ndili Mbuli deel sy advies aan kliënte oor die vyf beste plekke om hul spaargeld te belê.

Wêreldmarkte en geldeenhede het gereageer op die Verenigde Koninkryk (VK) se besluit om die Europese Unie (EU) te verlaat en eerste minister David Cameron se beoogde bedanking, wat ʼn groot mate van spekulasie en onsekerheid tot gevolg het. Wat beteken dit vir beleggers?

Millenniërs onderskat dikwels die noodsaaklikheid van inkomstebeskerming wanneer hulle tot die arbeidsmark toetree – tot hul eie nadeel.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Junie 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read previous newsletters in English
 
Maak die huis aan die kant

Daar is geen twyfel dat Suid-Afrikaners ʼn spaarkrisis in die gesig staar nie. Ons spaarstatistieke toon dat huishoudings oor die algemeen eintlik “ont-spaarders” is – hulle trek geld uit die ekonomie eerder as om daarin te belê.

Op ʼn individuele vlak is dit kommerwekkend, maar op ʼn nasionale vlak kan dit aanleiding gee tot ʼn krisis. Sonder spaargeld om te belê om ons ekonomie te ontwikkel, moet ons land noodgedwonge staatmaak op buitelandse beleggers – wat selfs meer sorgwekkend raak wanneer ons in ag neem dat ons steeds bekommerd is oor ʼn afgradering in Desember.

Om ʼn huishoudelike spaarkultuur te vestig, vereis nie ʼn groot hoeveelheid geld nie – dit vereis slegs die spaar van ʼn paar honderd rand per maand, in plaas daarvan om dit uit te gee.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Wenke
Hoe R500 tot R100 000 kan oploop

Jy kan R500 per maand op uiteet spandeer, of jy kan dit omskakel in welvaartskepping. Hier is vyf redes om per debietorder te belê.

Lees meer...
 
Beleggings Advies
Die top-5 plekke om te belê

Liberty finansiële beplanner, Ndili Mbuli deel sy advies aan kliënte oor die vyf beste plekke om hul spaargeld te belê.

Lees meer...
 
Ekonomie Nuus

Ná Brexit: ‘n beleggingsperspektief

Wêreldmarkte en geldeenhede het gereageer op die Verenigde Koninkryk (VK) se besluit om die Europese Unie (EU) te verlaat en eerste minister David Cameron se beoogde bedanking, wat ʼn groot mate van spekulasie en onsekerheid tot gevolg het. Wat beteken dit vir beleggers?

Lees meer...
 
Inkomstebeskerming

Hoekom jy inkomstebeskerming nodig het

Millenniërs onderskat dikwels die noodsaaklikheid van inkomstebeskerming wanneer hulle tot die arbeidsmark toetree – tot hul eie nadeel.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Lees die Liberty Junie 2016 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.