Ná Brexit: ‘n beleggingsperspektief

Wêreldmarkte en geldeenhede het gereageer op die Verenigde Koninkryk (VK) se besluit om die Europese Unie (EU) te verlaat en eerste minister David Cameron se beoogde bedanking, wat ʼn groot mate van spekulasie en onsekerheid tot gevolg het. Wat beteken dit vir beleggers?

Deur Kevin Lings, Stanlib se Hoofekonoom.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Ekonomiese en politieke impak
VK-kiesers het besluit om die Europese Unie te verlaat, ʼn verrassende resultaat wat onsekerheid en wisselvalligheid in finansiële markte veroorsaak het. Ons verwag vir ten minste die volgende twee jaar politieke en ekonomiese onsekerheid, terwyl Brittanje die ingewikkelde proses om die EU te verlaat, aanvoor.

Op die ekonomiese terrein sal die besluit gevolge hê vir die UK se handelsooreenkomste met Europa, wat heronderhandel sal moet word. Vaste direkte belegging, wat die UK binnevloei, kan afneem namate Europees-gefokusde maatskappye heroorweeg waar hulle gedomisilieerd wil wees en die VK se koste van kapitaal kan styg, gegewe die moontlikheid van ʼn soewereine kredietafgradering.

Op die lange duur sal al hierdie faktore stadiger ekonomiese groei vir die VK, of moontlik ʼn resessie, tot gevolg hê. Wêreldwyd is die bekommernis die voortgesette verlangsaming in ekonomiese groei en die feit dat sentrale banke, ingesluit die VSA se Federale Reserwe, heel waarskynlik ʼn demper op stygende rentekoerse sal plaas. Ons verwag dat lae rentekoerse langer sal voortduur.

Vir ontluikende markte, wat Suid-Afrika insluit, sal die ekonomiese impak van Brexit beïnvloed word deur hoe beduidend die VK as ʼn handelsvennoot is en wat die terme is van nuut-onderhandelde ooreenkomste, wat ná dese moet volg. Op handelsgebied bly Europa ʼn meer beduidende handelsvennoot van Suid-Afrika as die VK.

Op politieke gebied is daar reeds aangekondig dat die VK se eerste minister, David Cameron, sy bedanking ingedien het. Ons voorsien dat sommige lande oor die hele Europa ook sal aandring op referendums of hulle die EU moet verlaat al dan nie. Skotland mag moontlik aandring op ʼn referendum of hulle die VK moet verlaat of nie, terwyl Europese leiers daarop sal fokus om hulle lande rondom die EU te skaar. Hierdie onsekerheid laat op sigself vrae ontstaan oor die volhoubaarheid van die EU, wat op beleggers se agendas was sedert die Griekse finansiële krisis ʼn paar jaar gelede.

Bateklasse en posisies
Die korttermynreaksie van finansiële markte was negatief namate beleggers die verrassingsaankondiging verwerk. Ons Asset Allocation Funds (Multi Asset and Absolute Return) is defensief geposisioneer en sal voordeel trek uit die huidige volatiliteit. In die aandele-bateklas was ons lugtig vir die hulpbronnesektor, wat ons as die kwesbaarste onder die huidige omstandighede beskou.

In ons Vaste Inkomste-beleggingspan is ons beskouing dat bekommernisse oor ekonomiese groei en die moontlikheid dat rentekoerse waarskynlik langer laag sal bly, vir ons geleenthede skep om tydsduur te verleng. Binne plaaslike Gelyste Eiendomsfondse is ons relatief ondergewig in maatskappye wat UK-blootstelling het en in ons Buitelandse Eiendomsfonds het ons ʼn oorgewigposisie in die VK, maar ons blootstelling is aan die mees dominante en beter kwaliteit eiendomsmaatskappye. Verder is rentekoerse wat onder druk is, positief vir die eiendomsektor.

Ons sal voortgaan om aantreklike geleenthede vir ons beleggers te ontgin deur getrou te bly aan ons beleggingsfilosofie en te fokus op die skepping van langtermynwelvaart vir ons beleggers.

Neem asseblief kennis:
Die verrassende VK-stem om die EU te verlaat, is negatief ontvang deur finansiële markte en skep politieke en finansiële uitdagings vir die VK, die EU en die wêreld. 

Die uitslag van die stemming verander nie op sigself Stanlib se beleggingsfilosofie om kliënte se bates oor die lang termyn met die fokus op die fundamentele te bestuur nie.

Oor die kort termyn is ons goed geposisioneer vir die reaksie van die finansiële markte en sal ons die verwagte onsekerheid en wisselvalligheid gebruik om geleenthede waaruit ons voordeel kan trek, te ontgin.

Vir verdere inligting oor hierdie onderwerp:
Kevin Lings, Hoofekonoom van STANLIB, verduidelik Brexit en wei uit oor die verskeie ekonomiese implikasies wat die besluit tot gevolg het. Economic Focus: Brexit Explained 

Warren Buhai, Senior Portefeuljebestuurder van die Stanlib Multi-Asset Team, fokus op die implikasies van Brexit vir ons verskeidenheid beleggings en gee inligting oor hoe Stanlib oor bateklasse geposisioneer is. Investment view: Brexit Explained 

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

  Inkomstebeskerming   Geld Lesse   Beleggings Wenke   Beleggings Advies

Hoekom jy inkomstebeskerming
nodig het
Geld groei nie op jou rug nie! Hoe R500 tot R100 000 kan oploop Die top-5 plekke om te belê

Millenniërs onderskat dikwels die noodsaaklikheid van inkomstebeskerming wanneer hulle tot die arbeidsmark toetree – tot hul eie nadeel.

Deur jou kinders van jongs af finansiële geletterdheid en die waarde van geld te leer, bevoordeel nie net hulle nie, maar vir jou ook.

Jy kan R500 per maand op uiteet spandeer, of jy kan dit omskakel in welvaartskepping. Hier is vyf redes om per debietorder te belê.

Liberty finansiële beplanner, Ndili Mbuli deel sy advies aan kliënte oor die vyf beste plekke om hul spaargeld te belê.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Hoekom jy inkomstebeskerming nodig het Geld groei nie op jou
rug nie!
Hoe R500 tot R100 000 kan oploop Die top-5 plekke om
te belê

Millenniërs onderskat dikwels die noodsaaklikheid van inkomstebeskerming wanneer hulle tot die arbeidsmark toetree – tot hul eie nadeel.

Deur jou kinders van jongs af finansiële geletterdheid en die waarde van geld te leer, bevoordeel nie net hulle nie, maar vir jou ook.

Jy kan R500 per maand op uiteet spandeer, of jy kan dit omskakel in welvaartskepping. Hier is vyf redes om per debietorder te belê.

Liberty finansiële beplanner, Ndili Mbuli deel sy advies aan kliënte oor die vyf beste plekke om hul spaargeld te belê.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Ná Brexit: ‘n beleggingsperspektief

Wêreldmarkte en geldeenhede het gereageer op die Verenigde Koninkryk (VK) se besluit om die Europese Unie (EU) te verlaat en eerste minister David Cameron se beoogde bedanking, wat ʼn groot mate van spekulasie en onsekerheid tot gevolg het. Wat beteken dit vir beleggers?

Deur Kevin Lings, Stanlib se Hoofekonoom.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Ekonomiese en politieke impak
VK-kiesers het besluit om die Europese Unie te verlaat, ʼn verrassende resultaat wat onsekerheid en wisselvalligheid in finansiële markte veroorsaak het. Ons verwag vir ten minste die volgende twee jaar politieke en ekonomiese onsekerheid, terwyl Brittanje die ingewikkelde proses om die EU te verlaat, aanvoor.

Op die ekonomiese terrein sal die besluit gevolge hê vir die UK se handelsooreenkomste met Europa, wat heronderhandel sal moet word. Vaste direkte belegging, wat die UK binnevloei, kan afneem namate Europees-gefokusde maatskappye heroorweeg waar hulle gedomisilieerd wil wees en die VK se koste van kapitaal kan styg, gegewe die moontlikheid van ʼn soewereine kredietafgradering.

Op die lange duur sal al hierdie faktore stadiger ekonomiese groei vir die VK, of moontlik ʼn resessie, tot gevolg hê. Wêreldwyd is die bekommernis die voortgesette verlangsaming in ekonomiese groei en die feit dat sentrale banke, ingesluit die VSA se Federale Reserwe, heel waarskynlik ʼn demper op stygende rentekoerse sal plaas. Ons verwag dat lae rentekoerse langer sal voortduur.

Vir ontluikende markte, wat Suid-Afrika insluit, sal die ekonomiese impak van Brexit beïnvloed word deur hoe beduidend die VK as ʼn handelsvennoot is en wat die terme is van nuut-onderhandelde ooreenkomste, wat ná dese moet volg. Op handelsgebied bly Europa ʼn meer beduidende handelsvennoot van Suid-Afrika as die VK.

Op politieke gebied is daar reeds aangekondig dat die VK se eerste minister, David Cameron, sy bedanking ingedien het. Ons voorsien dat sommige lande oor die hele Europa ook sal aandring op referendums of hulle die EU moet verlaat al dan nie. Skotland mag moontlik aandring op ʼn referendum of hulle die VK moet verlaat of nie, terwyl Europese leiers daarop sal fokus om hulle lande rondom die EU te skaar. Hierdie onsekerheid laat op sigself vrae ontstaan oor die volhoubaarheid van die EU, wat op beleggers se agendas was sedert die Griekse finansiële krisis ʼn paar jaar gelede.

Bateklasse en posisies
Die korttermynreaksie van finansiële markte was negatief namate beleggers die verrassingsaankondiging verwerk. Ons Asset Allocation Funds (Multi Asset and Absolute Return) is defensief geposisioneer en sal voordeel trek uit die huidige volatiliteit. In die aandele-bateklas was ons lugtig vir die hulpbronnesektor, wat ons as die kwesbaarste onder die huidige omstandighede beskou.

In ons Vaste Inkomste-beleggingspan is ons beskouing dat bekommernisse oor ekonomiese groei en die moontlikheid dat rentekoerse waarskynlik langer laag sal bly, vir ons geleenthede skep om tydsduur te verleng. Binne plaaslike Gelyste Eiendomsfondse is ons relatief ondergewig in maatskappye wat UK-blootstelling het en in ons Buitelandse Eiendomsfonds het ons ʼn oorgewigposisie in die VK, maar ons blootstelling is aan die mees dominante en beter kwaliteit eiendomsmaatskappye. Verder is rentekoerse wat onder druk is, positief vir die eiendomsektor.

Ons sal voortgaan om aantreklike geleenthede vir ons beleggers te ontgin deur getrou te bly aan ons beleggingsfilosofie en te fokus op die skepping van langtermynwelvaart vir ons beleggers.

Neem asseblief kennis:
Die verrassende VK-stem om die EU te verlaat, is negatief ontvang deur finansiële markte en skep politieke en finansiële uitdagings vir die VK, die EU en die wêreld. 

Die uitslag van die stemming verander nie op sigself Stanlib se beleggingsfilosofie om kliënte se bates oor die lang termyn met die fokus op die fundamentele te bestuur nie.

Oor die kort termyn is ons goed geposisioneer vir die reaksie van die finansiële markte en sal ons die verwagte onsekerheid en wisselvalligheid gebruik om geleenthede waaruit ons voordeel kan trek, te ontgin.

Vir verdere inligting oor hierdie onderwerp:
Kevin Lings, Hoofekonoom van STANLIB, verduidelik Brexit en wei uit oor die verskeie ekonomiese implikasies wat die besluit tot gevolg het. Economic Focus: Brexit Explained 

Warren Buhai, Senior Portefeuljebestuurder van die Stanlib Multi-Asset Team, fokus op die implikasies van Brexit vir ons verskeidenheid beleggings en gee inligting oor hoe Stanlib oor bateklasse geposisioneer is. Investment view: Brexit Explained 

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Inkomstebeskerming

Hoekom jy inkomstebeskerming nodig het

Millenniërs onderskat dikwels die noodsaaklikheid van inkomstebeskerming wanneer hulle tot die arbeidsmark toetree – tot hul eie nadeel.

Lees meer...
 
Geld Lesse
Geld groei nie op jou rug nie!

Deur jou kinders van jongs af finansiële geletterdheid en die waarde van geld te leer, bevoordeel nie net hulle nie, maar vir jou ook.

Lees meer...
 
Beleggings Wenke
Hoe R500 tot R100 000 kan oploop

Jy kan R500 per maand op uiteet spandeer, of jy kan dit omskakel in welvaartskepping. Hier is vyf redes om per debietorder te belê.

Lees meer...
 
Beleggings Advies
Die top-5 plekke om te belê