Liberty se nuwe eiendomsportefeulje bied kliënte die unieke geleentheid om teen ʼn korting te belê. Ons ontleed die besonderhede van die portefeulje en beantwoord sommige van die vrae wat dikwels gevra word. |
Ongeag of jy dalk ʼn polis of beleggingsplan in jou 20’s uitgeneem het, is dit in jou 30’s wanneer jy werklik begin fokus op ʼn holistiese finansiële strategie. Palesa Tlholoe deel die vrae wat jy behoort te vra. |
Sou jy kritiek siek word, kan dit moontlik jou toekomstige dekking beïnvloed, maar jou totale bestaande dekking bly van toepassing teen dieselfde premie. Hier is wat jy moet weet oor dekking ná ʼn siekte. |
Namate die industrie aanpas by die veranderinge wat die Retail Distribution Review bring, is dit belangrik dat kliënte van finansiële dienste hul regte en die implikasies daarvan om vir advies te betaal, verstaan. |