Verstaan mites oor gesondheid

Die vermoë om feite van fiksie te onderskei met betrekking tot gesondheidsmites, kan 'n hemelsbreë verskil maak ten opsigte van behandeling. Ons kyk na drie algemene kankermites en gee jou die feite.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Ons ruim drie algemene gesondheidsmites oor kanker uit die weg om te verseker dat jy ten volle ingelig is. Onthou, vroeë opsporing red lewens.

Mite 1: Mans kan nie borskanker kry nie
Volgens die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) loop een uit 1249 mans die risiko om borskanker in hulle leeftyd te ontwikkel. Hoewel dié risiko nie so hoog is as vir vroue (een uit 33) nie, is dit steeds hoog genoeg dat dit noodsaaklik is dat almal daarvan kennis neem – nie slegs vroue nie.

Mite 2: Jy is te jonk om borskanker te kry
In der waarheid is ouderdom nie ʼn bepalende faktor in borskanker is nie. Talle vroue onder die ouderdom van 40 ontwikkel steeds die siekte, dus is dit noodsaaklik dat jy maandeliks ʼn bors-selfondersoek doen. Wees bedag op die volgende veranderinge: enige knoppe in die bors of armholte; veranderinge in die vel rondom die tepel; tepelafskeiding; kuiltjies op die tepel of ʼn tepel wat na binne keer; enige buitengewone verandering in die grootte van een bors; ʼn bors wat gewoonlik laer as die ander sit of tepels wat op verskillende vlakke is; enige vergrote kliere, of ʼn buitengewone swelling in die armholte. Raadpleeg jou huisarts indien jy enige van hierdie simptome het.

Mite 3: Slegs vroue met ʼn familiegeskiedenis dra ʼn risiko
Hoewel ʼn familiegeskiedenis jou risiko vir borskanker vergroot, is daar ʼn aantal ander faktore wat ook jou kans om die siekte te ontwikkel, verhoog. Kansa beveel ʼn gesonde lewenstyl aan, wat gereelde oefening om jou gewig in toom te hou en ʼn beperking van jou alkoholinname insluit, om jou risiko te verlaag. Verder word aanbeveel dat jy jou blootstelling aan kankerwekkende stowwe (karsinogene) uit die omgewing beperk, soos sigaretrook.

Oktober is Borskankerbewustheidsmaand, dus is dit die ideale tyd om vir ʼn ondersoek te gaan. Daar is ʼn aantal opsies beskikbaar:

      1. Bors-selfondersoeke.
      2. Sure-Touch – ʼn nie-indringende apparaat vir veilige borssiftingstoetse – beskikbaar by sommige Cansa Care Centres.
      3. Jaarlikse mammogramme vir vroue oor 40.
      4. Genetiese toetsing. Indien daar ʼn geskiedenis van borskanker in die familie is, is dit die moeite werd om seker te maak of jy die genetiese borskankermerkers dra.

    Vir meer inligting, besoek: www.cansa.org.za

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Beleggings Nuus   Polis Wenke   Gesondheids Dekking     Finansiële advies

Liberty Eiendomsportefeulje Dinge om te oorweeg wanneer jy
30 word
Maak voorsiening vir krisisdekking Heroorweeg die waarde van advies

Liberty se nuwe eiendomsportefeulje bied kliënte die unieke geleentheid om teen ʼn korting te belê. Ons ontleed die besonderhede van die portefeulje en beantwoord sommige van die vrae wat dikwels gevra word.

Ongeag of jy dalk ʼn polis of beleggingsplan in jou 20’s uitgeneem het, is dit in jou 30’s wanneer jy werklik begin fokus op ʼn holistiese finansiële strategie. Palesa Tlholoe deel die vrae wat jy behoort te vra.

Sou jy kritiek siek word, kan dit moontlik jou toekomstige dekking beïnvloed, maar jou totale bestaande dekking bly van toepassing teen dieselfde premie. Hier is wat jy moet weet oor dekking ná ʼn siekte.

Namate die industrie aanpas by die veranderinge wat die Retail Distribution Review bring, is dit belangrik dat kliënte van finansiële dienste hul regte en die implikasies daarvan om vir advies te betaal, verstaan.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Liberty Eiendomsportefeulje Dinge om te oorweeg wanneer jy 30 word Maak voorsiening vir krisisdekking Finansiële advies

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Verstaan mites oor gesondheid

Die vermoë om feite van fiksie te onderskei met betrekking tot gesondheidsmites, kan 'n hemelsbreë verskil maak ten opsigte van behandeling. Ons kyk na drie algemene kankermites en gee jou die feite.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Ons ruim drie algemene gesondheidsmites oor kanker uit die weg om te verseker dat jy ten volle ingelig is. Onthou, vroeë opsporing red lewens.

Mite 1: Mans kan nie borskanker kry nie
Volgens die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) loop een uit 1249 mans die risiko om borskanker in hulle leeftyd te ontwikkel. Hoewel dié risiko nie so hoog is as vir vroue (een uit 33) nie, is dit steeds hoog genoeg dat dit noodsaaklik is dat almal daarvan kennis neem – nie slegs vroue nie.

Mite 2: Jy is te jonk om borskanker te kry
In der waarheid is ouderdom nie ʼn bepalende faktor in borskanker is nie. Talle vroue onder die ouderdom van 40 ontwikkel steeds die siekte, dus is dit noodsaaklik dat jy maandeliks ʼn bors-selfondersoek doen. Wees bedag op die volgende veranderinge: enige knoppe in die bors of armholte; veranderinge in die vel rondom die tepel; tepelafskeiding; kuiltjies op die tepel of ʼn tepel wat na binne keer; enige buitengewone verandering in die grootte van een bors; ʼn bors wat gewoonlik laer as die ander sit of tepels wat op verskillende vlakke is; enige vergrote kliere, of ʼn buitengewone swelling in die armholte. Raadpleeg jou huisarts indien jy enige van hierdie simptome het.

Mite 3: Slegs vroue met ʼn familiegeskiedenis dra ʼn risiko
Hoewel ʼn familiegeskiedenis jou risiko vir borskanker vergroot, is daar ʼn aantal ander faktore wat ook jou kans om die siekte te ontwikkel, verhoog. Kansa beveel ʼn gesonde lewenstyl aan, wat gereelde oefening om jou gewig in toom te hou en ʼn beperking van jou alkoholinname insluit, om jou risiko te verlaag. Verder word aanbeveel dat jy jou blootstelling aan kankerwekkende stowwe (karsinogene) uit die omgewing beperk, soos sigaretrook.

Oktober is Borskankerbewustheidsmaand, dus is dit die ideale tyd om vir ʼn ondersoek te gaan. Daar is ʼn aantal opsies beskikbaar:

      1. Bors-selfondersoeke.
      2. Sure-Touch – ʼn nie-indringende apparaat vir veilige borssiftingstoetse – beskikbaar by sommige Cansa Care Centres.
      3. Jaarlikse mammogramme vir vroue oor 40.
      4. Genetiese toetsing. Indien daar ʼn geskiedenis van borskanker in die familie is, is dit die moeite werd om seker te maak of jy die genetiese borskankermerkers dra.

    Vir meer inligting, besoek: www.cansa.org.za

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Beleggings Nuus
Liberty Eiendomsportefeulje

Liberty se nuwe eiendomsportefeulje bied kliënte die unieke geleentheid om teen ʼn korting te belê. Ons ontleed die besonderhede van die portefeulje en beantwoord sommige van die vrae wat dikwels gevra word.

Lees meer...
 
Polis Wenke
Dinge om te oorweeg wanneer jy 30 word

Ongeag of jy dalk ʼn polis of beleggingsplan in jou 20’s uitgeneem het, is dit in jou 30’s wanneer jy werklik begin fokus op ʼn holistiese finansiële strategie. Palesa Tlholoe deel die vrae wat jy behoort te vra.

Lees meer...
 
Gesondheids Dekking

Maak voorsiening vir krisisdekking

Sou jy kritiek siek word, kan dit moontlik jou toekomstige dekking beïnvloed, maar jou totale bestaande dekking bly van toepassing teen dieselfde premie. Hier is wat jy moet weet oor dekking ná ʼn siekte.

Lees meer...
 
Finansiële Advies

Heroorweeg die waarde van advies