Maak voorsiening vir krisisdekking

Sou jy kritiek siek word, kan dit moontlik jou toekomstige dekking beïnvloed, maar jou totale bestaande dekking bly van toepassing teen dieselfde premie. Hier is wat jy moet weet oor dekking ná ʼn siekte.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Wat gebeur met jou gevreesde siekte-dekking nadat jy gediagnoseer is? Ons ondersoek die redes waarom dit noodsaaklik is om hierdie dekking te hê.

Wanneer die werklikheid van ʼn lewensbedreigende siekte hulle in die gesig staar, motiveer dit die meeste mense om ʼn omvattende hersiening van hul bestaande risikodekking te doen ten einde te verseker dat dit voldoende is om vir hulle en hul gesinne voorsiening te maak. Dit is belangrik om te verstaan hoe die diagnose van ʼn siekte wat selfs nog in ʼn vroeë stadium is jou dekking kan beïnvloed.

Indien jy reeds dekking het, of dit vir dood, ongeskiktheid of gevreesde siekte is, sal jou premies en dekking onveranderd voortgaan, ongeag hoe jou gesondheid mettertyd verander. Dit is die grootste voordeel van die uitneem van dekking terwyl jy nog jonk en gesond is.

Indien jy gediagnoseer is met ʼn gevreesde siekte en nou enige van jou risikodekkings (dood, ongeskiktheid, gevreesde siekte of inkomstebeskerming) wil verhoog, sal dit uit ʼn onderskrywingsoogpunt as nuwe besigheid geklassifiseer word, en sal dit onderworpe wees aan mediese onderskrywing, tensy jy die opsie het om ʼn onderskrywingsvrye omskakeling te doen.

Die dekking waarvoor jy kwalifiseer, en die koers daarvan, sal bepaal word deur die ernstigheidsgraad van die siekte. Byvoorbeeld, ʼn vroeë diagnose (voor fase een) van borskanker waar die gewas ten volle verwyder is, kan ʼn laer risikogradering hê as iemand wat met fase drie kanker gediagnoseer is. Die tyd wat verloop het sedert die diagnose sal ook die onderskrywingsbesluite beïnvloed. Byvoorbeeld, ʼn 40-jarige man wat fase drie testikulêre kanker in sy vroeë 20’s gehad het, kan ʼn baie lae risiko in terme van onderskrywing dra.

Die ernstigheidsgraad en die tyd wat verloop het, sal bepaal of volle dekking met ʼn premiebelading toegestaan word, of die siekte uitgesluit word van die dekking, en of die dekking volledig afgekeur word.

Dit is belangrik om kennis te neem dat die oorpronklike polis nie geaffekteer sal word nie, tensy die kliënt wil kanselleer. Met betrekking tot gevreesde siekte-dekking sal die premies, selfs al het die kliënt teen die polis geëis, dieselfde bly en voordele weer betaalbaar wees vir ʼn ander siekte, op voorwaarde dat die tweede siekte heeltemal onverwant aan die eerste is. Waar ʼn bepaalde versekeringsproduk proporsionele bedrae van die versekerde bedrag uitbetaal vir verskillende ernstigheidsgrade van die siekte, kan meervoudige betalings moontlik wees vir dieselfde siekte, namate die siekte oor ʼn periode ernstiger raak.

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

  Finansiële advies   Leefstyl   Beleggings Nuus   Polis Wenke

Heroorweeg die waarde van advies Verstaan mites oor gesondheid Liberty Eiendomsportefeulje Dinge om te oorweeg wanneer jy
30 word

Namate die industrie aanpas by die veranderinge wat die Retail Distribution Review bring, is dit belangrik dat kliënte van finansiële dienste hul regte en die implikasies daarvan om vir advies te betaal, verstaan.

Die vermoë om feite van fiksie te onderskei met betrekking tot gesondheidsmites, kan 'n hemelsbreë verskil maak ten opsigte van behandeling. Ons kyk na drie algemene kankermites en gee jou die feite.

Liberty se nuwe eiendomsportefeulje bied kliënte die unieke geleentheid om teen ʼn korting te belê. Ons ontleed die besonderhede van die portefeulje en beantwoord sommige van die vrae wat dikwels gevra word.

Ongeag of jy dalk ʼn polis of beleggingsplan in jou 20’s uitgeneem het, is dit in jou 30’s wanneer jy werklik begin fokus op ʼn holistiese finansiële strategie. Palesa Tlholoe deel die vrae wat jy behoort te vra.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Finansiële Advies   Leefstyl   Beleggings Nuus   Polis Wenke

Heroorweeg die waarde van advies Verstaan mites
oor gesondheid
Liberty Eiendomsportefeulje Dinge om te oorweeg wanneer jy 30 word

Namate die industrie aanpas by die veranderinge wat die Retail Distribution Review bring, is dit belangrik dat kliënte van finansiële dienste hul regte en die implikasies daarvan om vir advies te betaal, verstaan.

Die vermoë om feite van fiksie te onderskei met betrekking tot gesondheidsmites, kan 'n hemelsbreë verskil maak ten opsigte van behandeling. Ons kyk na drie algemene kankermites en gee jou die feite.

Liberty se nuwe eiendomsportefeulje bied kliënte die unieke geleentheid om teen ʼn korting te belê. Ons ontleed die besonderhede van die portefeulje en beantwoord sommige van die vrae wat dikwels gevra word.

Ongeag of jy dalk ʼn polis of beleggingsplan in jou 20’s uitgeneem het, is dit in jou 30’s wanneer jy werklik begin fokus op ʼn holistiese finansiële strategie. Palesa Tlholoe deel die vrae wat jy behoort te vra.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Maak voorsiening vir krisisdekking

Sou jy kritiek siek word, kan dit moontlik jou toekomstige dekking beïnvloed, maar jou totale bestaande dekking bly van toepassing teen dieselfde premie. Hier is wat jy moet weet oor dekking ná ʼn siekte.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Wat gebeur met jou gevreesde siekte-dekking nadat jy gediagnoseer is? Ons ondersoek die redes waarom dit noodsaaklik is om hierdie dekking te hê.

Wanneer die werklikheid van ʼn lewensbedreigende siekte hulle in die gesig staar, motiveer dit die meeste mense om ʼn omvattende hersiening van hul bestaande risikodekking te doen ten einde te verseker dat dit voldoende is om vir hulle en hul gesinne voorsiening te maak. Dit is belangrik om te verstaan hoe die diagnose van ʼn siekte wat selfs nog in ʼn vroeë stadium is jou dekking kan beïnvloed.

Indien jy reeds dekking het, of dit vir dood, ongeskiktheid of gevreesde siekte is, sal jou premies en dekking onveranderd voortgaan, ongeag hoe jou gesondheid mettertyd verander. Dit is die grootste voordeel van die uitneem van dekking terwyl jy nog jonk en gesond is.

Indien jy gediagnoseer is met ʼn gevreesde siekte en nou enige van jou risikodekkings (dood, ongeskiktheid, gevreesde siekte of inkomstebeskerming) wil verhoog, sal dit uit ʼn onderskrywingsoogpunt as nuwe besigheid geklassifiseer word, en sal dit onderworpe wees aan mediese onderskrywing, tensy jy die opsie het om ʼn onderskrywingsvrye omskakeling te doen.

Die dekking waarvoor jy kwalifiseer, en die koers daarvan, sal bepaal word deur die ernstigheidsgraad van die siekte. Byvoorbeeld, ʼn vroeë diagnose (voor fase een) van borskanker waar die gewas ten volle verwyder is, kan ʼn laer risikogradering hê as iemand wat met fase drie kanker gediagnoseer is. Die tyd wat verloop het sedert die diagnose sal ook die onderskrywingsbesluite beïnvloed. Byvoorbeeld, ʼn 40-jarige man wat fase drie testikulêre kanker in sy vroeë 20’s gehad het, kan ʼn baie lae risiko in terme van onderskrywing dra.

Die ernstigheidsgraad en die tyd wat verloop het, sal bepaal of volle dekking met ʼn premiebelading toegestaan word, of die siekte uitgesluit word van die dekking, en of die dekking volledig afgekeur word.

Dit is belangrik om kennis te neem dat die oorpronklike polis nie geaffekteer sal word nie, tensy die kliënt wil kanselleer. Met betrekking tot gevreesde siekte-dekking sal die premies, selfs al het die kliënt teen die polis geëis, dieselfde bly en voordele weer betaalbaar wees vir ʼn ander siekte, op voorwaarde dat die tweede siekte heeltemal onverwant aan die eerste is. Waar ʼn bepaalde versekeringsproduk proporsionele bedrae van die versekerde bedrag uitbetaal vir verskillende ernstigheidsgrade van die siekte, kan meervoudige betalings moontlik wees vir dieselfde siekte, namate die siekte oor ʼn periode ernstiger raak.

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Bleggings Advies

Heroorweeg die waarde van advies

Namate die industrie aanpas by die veranderinge wat die Retail Distribution Review bring, is dit belangrik dat kliënte van finansiële dienste hul regte en die implikasies daarvan om vir advies te betaal, verstaan.

Lees meer...
 
Leefstyl
Verstaan mites oor gesondheid

Die vermoë om feite van fiksie te onderskei met betrekking tot gesondheidsmites, kan 'n hemelsbreë verskil maak ten opsigte van behandeling. Ons kyk na drie algemene kankermites en gee jou die feite.

Lees meer...
 
Beleggings Nuus
Liberty Eiendomsportefeulje

Liberty se nuwe eiendomsportefeulje bied kliënte die unieke geleentheid om teen ʼn korting te belê. Ons ontleed die besonderhede van die portefeulje en beantwoord sommige van die vrae wat dikwels gevra word.

Lees meer...
 
Polis Wenke
Dinge om te oorweeg wanneer jy 30 word