Maak geld verstaanbaar

Goeie finansiële bestuur kan eenvoudig wees: spandeer minder as wat jy verdien, vermy skuld en belê van jongs af.

Ongelukkig is die toepassing van die basiese beginsels nie heeltemal so eenvoudig nie, aangesien dit ʼn sekere vlak van finansiële dissipline vereis, asook geloof in jouself. Daarom kyk ons tydens Vrouemaand na sommige van die mites oor vroue en geld wat hulle moontlik verhinder om hul finansiële doelwitte te bereik.

Goeie finansiële bestuur vereis ook dat jy jouself sal toerus met finansiële kennis om te verseker dat jy die regte produk vir jou behoeftes het – daarom het ons ʼn lys van ʼn aantal nuttige terme saamgestel wat jy as ʼn belegger of polishouer mag teëkom.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Junie 2016

Welvaart begin met spaar

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Mites   Finansiële Vaktaal   Gesondheid     Beleggings Advies

5 mites oor vroue en geld Vaktaal verstaanbaar gemaak Siekte dekking Waarom jy jou beleggings behoort
te behou

Suid-Afrikaanse huishoudings het ʼn groot kans om ʼn vrou as broodwinner te hê en navorsing toon dat vroue beter vaar met geldbestuur as hul manlike eweknieë.

Wonder jy ooit wat “koopkragpariteit” of “belading op ʼn polis” beteken? Hier volg 18 beleggingsterme wat die moeite werd is om te ken. Lees en wen!

Gevreesde siekte dekking speel ʼn belangrike rol in ʼn holistiese finansiële plan, maar om dit te gebruik as ʼn plaasvervanger vir ʼn mediese skema kan onversekerde mediese uitgawes tot gevolg hê, waarsku Nicholas van der Nest.

Solank jou beleggingsportefeulje in pas is met jou persoonlike risikoprofiel, is daar geen rede tot paniek nie.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
5 mites oor vroue en geld Vaktaal verstaanbaar gemaak Siekte dekking Waarom jy jou beleggings behoort te behou

Suid-Afrikaanse huishoudings het ʼn groot kans om ʼn vrou as broodwinner te hê en navorsing toon dat vroue beter vaar met geldbestuur as hul manlike eweknieë.

Wonder jy ooit wat “koopkragpariteit” of “belading op ʼn polis” beteken? Hier volg 18 beleggingsterme wat die moeite werd is om te ken. Lees en wen!

Gevreesde siekte dekking speel ʼn belangrike rol in ʼn holistiese finansiële plan, maar om dit te gebruik as ʼn plaasvervanger vir ʼn mediese skema kan onversekerde mediese uitgawes tot gevolg hê, waarsku Nicholas van der Nest.

Solank jou beleggingsportefeulje in pas is met jou persoonlike risikoprofiel, is daar geen rede tot paniek nie.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Junie 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read previous newsletters in English
 
Maak geld verstaanbaar

Goeie finansiële bestuur kan eenvoudig wees: spandeer minder as wat jy verdien, vermy skuld en belê van jongs af.

Ongelukkig is die toepassing van die basiese beginsels nie heeltemal so eenvoudig nie, aangesien dit ʼn sekere vlak van finansiële dissipline vereis, asook geloof in jouself. Daarom kyk ons tydens Vrouemaand na sommige van die mites oor vroue en geld wat hulle moontlik verhinder om hul finansiële doelwitte te bereik.

Goeie finansiële bestuur vereis ook dat jy jouself sal toerus met finansiële kennis om te verseker dat jy die regte produk vir jou behoeftes het – daarom het ons ʼn lys van ʼn aantal nuttige terme saamgestel wat jy as ʼn belegger of polishouer mag teëkom.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Junie 2016

Welvaart begin met spaar

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Mites
5 mites oor vroue en geld

Suid-Afrikaanse huishoudings het ʼn groot kans om ʼn vrou as broodwinner te hê en navorsing toon dat vroue beter vaar met geldbestuur as hul manlike eweknieë.

Lees meer...
 
Finansiële Vaktaal
Vaktaal verstaanbaar gemaak

Wonder jy ooit wat “koopkragpariteit” of “belading op ʼn polis” beteken? Hier volg 18 beleggingsterme wat die moeite werd is om te ken. Lees en wen!

Lees meer...
 
Gesondheid

Siekte dekking

Gevreesde siekte dekking speel ʼn belangrike rol in ʼn holistiese finansiële plan, maar om dit te gebruik as ʼn plaasvervanger vir ʼn mediese skema kan onversekerde mediese uitgawes tot gevolg hê, waarsku Nicholas van der Nest.

Lees meer...
 
Beleggings Advies

Waarom jy jou beleggings behoort te behou

Solank jou beleggingsportefeulje in pas is met jou persoonlike risikoprofiel, is daar geen rede tot paniek nie.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Lees die Liberty Junie 2016 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.