3 maniere om breinfiks te raak

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

1. EET VERSTANDIG

Deur gesonde, onverwerkte voedsel te eet sal jy nie alleen jou middellyn in toom hou nie, maar ook jou brein skerp hou. Vermy stimulante wat jou gedagtes en emosies versteur en bly weg van verwerkte voedsel. Eet baie vars vrugte en groente. 

PEUSEL AAN:

Bloubessies: "Fitochemikalieë gee aan vrugte en groente hulle kleur," sê Kristen Kirkpatrick, bestuurder welstandvoeding by die Wellness Institute van die Cleveland Clinic in Ohio, VSA. "Voedsel wat hoë konsentrasies van hierdie chemikalieë bevat, sal jou gesondheid die effektiefste verbeter en bloubessies bevat van die hoogste konsentrasies wat daar is.” 

Amandels: 'n Handvol amandels verlig nie net die hongerpyne nie, maar is ryk aan maer proteïen wat die brein versterk, vitamien E, mono-onversadigde (“goeie”) vette, kalsium, magnesium en potassium. Amandels is lekker ook!

Donker sjokolade: Dit bevat flavonols en antioksidante wat breinfunksie verbeter. Dit gee ook jou brein die vermoë om dopamien te vervaardig wat jou help om vinniger te leer. Jy hoef egter nie die hele staaf te verorber nie! Een of twee blokkies is voldoende.

KITSFEIT
Die menslike brein is saamgestel uit ʼn totaal van meer as een biljoen senuweeselle en naastenby 100 miljard daarvan is neurons. – www.nais.org

2. HERHAAL, HERHAAL, HERHAAL

Ons het almal op skool geleer dat een van die metodes om iets in jou langtermyngeheue vas te lê, herhaling is. Daarom sal jy, selfs al sou jy dit deesdae min gebruik, jou vermenigvuldigingstafels (grotendeels!) onthou. Nogtans kan ons nie rondloop en op een toon sê: “Die man met die grys hare en die vlootblou pak klere se naam is Piet,” nie. ʼn Eenvoudige – en sosiaal aanvaarbare – manier om te onthou, is om herhaling naatloos deel van ʼn gesprek te maak.

Dus, indien jy aan ʼn nuwe kollega by die werk voorgestel word, behoort die gesprek as volg te verloop:

Nuwe kollega: “Hallo, ek is Thandi.”
Jy: “Hallo, aangename kennis, Thandi.”

Deur die naam te herhaal, sal jy dit heel waarskynlik beter onthou.

KITSFEIT
Elke hartklop pomp 20-25% van jou bloed na jou brein, waar miljarde selle 20% van die suurstof en voedingstowwe wat jou bloed vervoer, gebruik. – www.alz.org

3. BEGIN BEWEEG!

Aërobiese oefening is nie net goed vir jou hart nie, dit is goed vir jou kop ook. ʼn Vinnige 20 minute per dag verbeter geheuefunksie en dra by tot die prosessering van inligting.

ʼn Studie wat uitgevoer is deur die Centre for BrainHealth by die University of Texas in Dallas (VSA) het bevind dat die implementering van ʼn oefenroetine (een uur op ʼn oefenfiets of trapmeul drie keer per week) gesonde ouerwordende volwassenes (50-70) gehelp het om hul geheue, breingesondheid en fisieke fiksheid te verbeter.

“Fisieke oefening is straks een van die voordeligste en koste-effektiefste terapieë wat algemeen toeganklik is vir almal om geheue-prestasie te verbeter,” sê Sandra Bond Chapman, PhD, vooraanstaande skrywer van die navorsingstudie en stigter en hoofdirekteur van die Centre for BrainHealth. “Hierdie bevindinge behoort volwassenes van alle ouderdomsgroepe te motiveer om met aërobiese oefening te begin.” 

In ʼn ander studie het Dr Scott McGinnis, ʼn neuroloog by die Brigham and Women’s Hospital en ʼn dosent in neurologie aan die Harvard Medical School in Boston, bevind dat “deelname aan ʼn gereelde oefenprogram met matige intensiteit oor ses maande of ʼn jaar verbind word met ʼn vermeerdering in die volume van geselekteerde breinareas.” Ons brein kan dus letterlik groei en ontwikkel as ʼn direkte gevolg van oefening.

KITSFEIT
Hoewel die brein slegs 2% van die liggaamsgewig uitmaak, gebruik dit 20% van al die suurstof wat ons adem. ʼn Suurstofverlies van 10 minute kan beduidende breinskade tot gevolg hê.  www.brainhq.com

Beleggings Nuus   Geld Sake   Spaar Wenke     Geld Wenke

Die rentekoers en jou verband Wat is lewenskoste REGTIG? Die einde van die finansiële jaar 5 vrae vir jou finansiële adviseur

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Die rentekoers en
jou verband
Wat is lewenskoste REGTIG? Die einde van die finansiële jaar 5 vrae vir jou
finansiële adviseur

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
3 maniere om breinfiks te raak

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

1. EET VERSTANDIG

Deur gesonde, onverwerkte voedsel te eet sal jy nie alleen jou middellyn in toom hou nie, maar ook jou brein skerp hou. Vermy stimulante wat jou gedagtes en emosies versteur en bly weg van verwerkte voedsel. Eet baie vars vrugte en groente. 

PEUSEL AAN:

Bloubessies: "Fitochemikalieë gee aan vrugte en groente hulle kleur," sê Kristen Kirkpatrick, bestuurder welstandvoeding by die Wellness Institute van die Cleveland Clinic in Ohio, VSA. "Voedsel wat hoë konsentrasies van hierdie chemikalieë bevat, sal jou gesondheid die effektiefste verbeter en bloubessies bevat van die hoogste konsentrasies wat daar is.” 

Amandels: 'n Handvol amandels verlig nie net die hongerpyne nie, maar is ryk aan maer proteïen wat die brein versterk, vitamien E, mono-onversadigde (“goeie”) vette, kalsium, magnesium en potassium. Amandels is lekker ook!

Donker sjokolade: Dit bevat flavonols en antioksidante wat breinfunksie verbeter. Dit gee ook jou brein die vermoë om dopamien te vervaardig wat jou help om vinniger te leer. Jy hoef egter nie die hele staaf te verorber nie! Een of twee blokkies is voldoende.

KITSFEIT
Die menslike brein is saamgestel uit ʼn totaal van meer as een biljoen senuweeselle en naastenby 100 miljard daarvan is neurons. – www.nais.org

2. HERHAAL, HERHAAL, HERHAAL

Ons het almal op skool geleer dat een van die metodes om iets in jou langtermyngeheue vas te lê, herhaling is. Daarom sal jy, selfs al sou jy dit deesdae min gebruik, jou vermenigvuldigingstafels (grotendeels!) onthou. Nogtans kan ons nie rondloop en op een toon sê: “Die man met die grys hare en die vlootblou pak klere se naam is Piet,” nie. ʼn Eenvoudige – en sosiaal aanvaarbare – manier om te onthou, is om herhaling naatloos deel van ʼn gesprek te maak.

Dus, indien jy aan ʼn nuwe kollega by die werk voorgestel word, behoort die gesprek as volg te verloop:

Nuwe kollega: “Hallo, ek is Thandi.”
Jy: “Hallo, aangename kennis, Thandi.”

Deur die naam te herhaal, sal jy dit heel waarskynlik beter onthou.

KITSFEIT
Elke hartklop pomp 20-25% van jou bloed na jou brein, waar miljarde selle 20% van die suurstof en voedingstowwe wat jou bloed vervoer, gebruik. – www.alz.org

3. BEGIN BEWEEG!

Aërobiese oefening is nie net goed vir jou hart nie, dit is goed vir jou kop ook. ʼn Vinnige 20 minute per dag verbeter geheuefunksie en dra by tot die prosessering van inligting.

ʼn Studie wat uitgevoer is deur die Centre for BrainHealth by die University of Texas in Dallas (VSA) het bevind dat die implementering van ʼn oefenroetine (een uur op ʼn oefenfiets of trapmeul drie keer per week) gesonde ouerwordende volwassenes (50-70) gehelp het om hul geheue, breingesondheid en fisieke fiksheid te verbeter.

“Fisieke oefening is straks een van die voordeligste en koste-effektiefste terapieë wat algemeen toeganklik is vir almal om geheue-prestasie te verbeter,” sê Sandra Bond Chapman, PhD, vooraanstaande skrywer van die navorsingstudie en stigter en hoofdirekteur van die Centre for BrainHealth. “Hierdie bevindinge behoort volwassenes van alle ouderdomsgroepe te motiveer om met aërobiese oefening te begin.” 

In ʼn ander studie het Dr Scott McGinnis, ʼn neuroloog by die Brigham and Women’s Hospital en ʼn dosent in neurologie aan die Harvard Medical School in Boston, bevind dat “deelname aan ʼn gereelde oefenprogram met matige intensiteit oor ses maande of ʼn jaar verbind word met ʼn vermeerdering in die volume van geselekteerde breinareas.” Ons brein kan dus letterlik groei en ontwikkel as ʼn direkte gevolg van oefening.

KITSFEIT
Hoewel die brein slegs 2% van die liggaamsgewig uitmaak, gebruik dit 20% van al die suurstof wat ons adem. ʼn Suurstofverlies van 10 minute kan beduidende breinskade tot gevolg hê.  www.brainhq.com

Beleggings Nuus
Die rentekoers en jou verband

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Lees meer...
 
Geld Sake
Wat is lewenskoste REGTIG?

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Lees meer...
 
Spaar Wenke

Die einde van die finansiële jaar

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

Lees meer...
 
Geld Wenke

5 vrae vir jou finansiële adviseur