Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos. |
Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens? |
Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul. |
ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede. |