5 vrae vir jou finansiële adviseur

Dit is tyd dat jy jou finansiële plan hersien, nie net as gevolg van veranderinge in belasting nie, maar ook in jou persoonlike omstandighede. Moenie uitstel nie! Maak ʼn afspraak met jou finansiële adviseur.

Deur Carlo Gil, Liberty Uitvoerende Adviseur: Welvaart

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Februarie is ʼn betekenisvolle maand – dis die laaste geleentheid wat jy het om voordeel te trek uit enige aanvullings tot jou aftreefonds en die Nasionale Begroting word aangekondig, wat bepaal hoeveel belasting jy betaal. Daar kan moontlik ook veranderinge aangekondig word wat alle areas van jou finansiële beplanning beïnvloed, ingesluit boedelbeplanning en beleggingsportefeuljes. Hier volg sommige vrae oor moontlike belastingaanpassings wat jy jou finansiële adviseur behoort te vra.

1. Hoe het die inkomstebelastingtabelle verander?

Hoe sal enige veranderinge in inkomstebelasting jou netto salaris beïnvloed?
Indien daar enige veranderinge in dividendbelasting, rente of maatskappybelasting is, bepaal hoe dit jou beleggings raak.

2. Is daar enige veranderinge in die belastingkrediet op mediesefondsbydraes?

Mediese uitgawes is duur vir enige individu. Dit speel ʼn wesenlike rol, gegewe die finansiële impak wat dit op jou totale salaris en spaargeld kan hê. Beïnvloed dit jou lewenskostes of begroting. Indien wel, hoe?

3. Hoe sal ʼn verhoging in heffings jou begroting affekteer?

Elke jaar word verhogings in heffings op byvoorbeeld elektrisiteit en brandstof aangekondig, asook verhogings in die sogenaamde “sondebelastings” (tabak en alkohol). Hoe affekteer dit jou begroting?

4. Hoe beïnvloed die veranderinge in aftreefondse jou finansiële plan?

Die veranderinge in aftreefondse tree op 1 Maart 2016 in werking. Dit skep ʼn geleentheid om jou aftreespaargeld te verhoog en vereis ook veranderinge aan jou aftreeplan, veral indien jy aan ʼn voorsorgfonds behoort.

5. Het die begroting voorsiening gemaak vir enige verandering in maatskappybelasting of enige nuwe voordele?

Indien jy in eie diens of ʼn entrepreneur wat sy eie besigheid binne ʼn maatskappystruktuur bestuur is, watter nuwe aansporings – soos maatskaplike en vaardigheidsontwikkelingstoelaes – is bygevoeg wat jou besigheid kan bevoordeel?

Jou adviseur moet bewus wees van veranderinge in jou persoonlike omstandighede. Bespreek die volgende:

Salarisaanpassing: Dit sal lei tot ʼn verskillende berekening van jou totale belastingaftrekking. Dit sluit inkomste uit alle bronne in om jou oorhoofse belastingaanspreeklikheid te bepaal, terwyl die nuwe belastingtabelle toegepas word.

Byvoegings of verliese tot die familie of enige lewensveranderende gebeurtenisse wat jy beleef het: Dié gebeure het ʼn noemenswaardige uitwerking op jou dag-tot-dag-finansies, sowel as jou langtermyn finansiële plan. Dit is noodsaaklik dat jy jou boedelbeplanning, versekering, huishoudelike begroting en beleggings hersien.

Bydraes tot aftreeprodukte: Trek jy voordeel uit die verhoging in die belastingvrye bedrag wat jy vir aftrede kan spaar?

Aankoop van nuwe bates: Dit is belangrik dat jy beide jou huidige en toekomstige bates en verpligtinge jaarliks opdateer. Bates sluit in jou motor, huis en beleggings, terwyl jou verpligtinge skuld of toekomstige finansiële verpligtinge soos skoolfooie insluit. Maak seker dat jou verpligtinge voldoende verseker is om beide jou gesin en jou persoonlike finansies te beskerm.

Spaargeld: Is jy op dreef vir ʼn gemaklike aftrede en vir watter kort- en mediumtermyn doelwitte moet jy spaar?

Leefstyl   Beleggings Nuus   Geld Sake   Geld Wenke

3 maniere om breinfiks te raak Die rentekoers en jou verband Wat is lewenskoste REGTIG? Die einde van die finansiële jaar

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

3 maniere om breinfiks
te raak
Die rentekoers en
jou verband
Wat is lewenskoste REGTIG? Die einde van die finansiële jaar

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
5 vrae vir jou finansiële adviseur

Dit is tyd dat jy jou finansiële plan hersien, nie net as gevolg van veranderinge in belasting nie, maar ook in jou persoonlike omstandighede. Moenie uitstel nie! Maak ʼn afspraak met jou finansiële adviseur.

Deur Carlo Gil, Liberty Uitvoerende Adviseur: Welvaart

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Februarie is ʼn betekenisvolle maand – dis die laaste geleentheid wat jy het om voordeel te trek uit enige aanvullings tot jou aftreefonds en die Nasionale Begroting word aangekondig, wat bepaal hoeveel belasting jy betaal. Daar kan moontlik ook veranderinge aangekondig word wat alle areas van jou finansiële beplanning beïnvloed, ingesluit boedelbeplanning en beleggingsportefeuljes. Hier volg sommige vrae oor moontlike belastingaanpassings wat jy jou finansiële adviseur behoort te vra.

1. Hoe het die inkomstebelastingtabelle verander?

Hoe sal enige veranderinge in inkomstebelasting jou netto salaris beïnvloed?
Indien daar enige veranderinge in dividendbelasting, rente of maatskappybelasting is, bepaal hoe dit jou beleggings raak.

2. Is daar enige veranderinge in die belastingkrediet op mediesefondsbydraes?

Mediese uitgawes is duur vir enige individu. Dit speel ʼn wesenlike rol, gegewe die finansiële impak wat dit op jou totale salaris en spaargeld kan hê. Beïnvloed dit jou lewenskostes of begroting. Indien wel, hoe?

3. Hoe sal ʼn verhoging in heffings jou begroting affekteer?

Elke jaar word verhogings in heffings op byvoorbeeld elektrisiteit en brandstof aangekondig, asook verhogings in die sogenaamde “sondebelastings” (tabak en alkohol). Hoe affekteer dit jou begroting?

4. Hoe beïnvloed die veranderinge in aftreefondse jou finansiële plan?

Die veranderinge in aftreefondse tree op 1 Maart 2016 in werking. Dit skep ʼn geleentheid om jou aftreespaargeld te verhoog en vereis ook veranderinge aan jou aftreeplan, veral indien jy aan ʼn voorsorgfonds behoort.

5. Het die begroting voorsiening gemaak vir enige verandering in maatskappybelasting of enige nuwe voordele?

Indien jy in eie diens of ʼn entrepreneur wat sy eie besigheid binne ʼn maatskappystruktuur bestuur is, watter nuwe aansporings – soos maatskaplike en vaardigheidsontwikkelingstoelaes – is bygevoeg wat jou besigheid kan bevoordeel?

Jou adviseur moet bewus wees van veranderinge in jou persoonlike omstandighede. Bespreek die volgende:

Salarisaanpassing: Dit sal lei tot ʼn verskillende berekening van jou totale belastingaftrekking. Dit sluit inkomste uit alle bronne in om jou oorhoofse belastingaanspreeklikheid te bepaal, terwyl die nuwe belastingtabelle toegepas word.

Byvoegings of verliese tot die familie of enige lewensveranderende gebeurtenisse wat jy beleef het: Dié gebeure het ʼn noemenswaardige uitwerking op jou dag-tot-dag-finansies, sowel as jou langtermyn finansiële plan. Dit is noodsaaklik dat jy jou boedelbeplanning, versekering, huishoudelike begroting en beleggings hersien.

Bydraes tot aftreeprodukte: Trek jy voordeel uit die verhoging in die belastingvrye bedrag wat jy vir aftrede kan spaar?

Aankoop van nuwe bates: Dit is belangrik dat jy beide jou huidige en toekomstige bates en verpligtinge jaarliks opdateer. Bates sluit in jou motor, huis en beleggings, terwyl jou verpligtinge skuld of toekomstige finansiële verpligtinge soos skoolfooie insluit. Maak seker dat jou verpligtinge voldoende verseker is om beide jou gesin en jou persoonlike finansies te beskerm.

Spaargeld: Is jy op dreef vir ʼn gemaklike aftrede en vir watter kort- en mediumtermyn doelwitte moet jy spaar?

Leefstyl
3 maniere om breinfiks te raak

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Lees meer...
 
Beleggings Nuus
Die rentekoers en jou verband

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Lees meer...
 
Geld Sake
Wat is lewenskoste REGTIG?

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Lees meer...
 
Geld Wenke

Die einde van die finansiële jaar