Die einde van die belastingjaar
is op hande!

Dit is bykans die einde van die belastingjaar, maar daar is nietemin nog tyd om jou belastingrekening te verminder. Almal moet vir aftrede spaar en dis een van die min geleenthede wat ons het om minder belasting te betaal, skryf Mark Lapedus: Hoof van Produkontwikkeling.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

MAKSIMALISEER JOU BELASTINGTOEGEWING
Jy sal elke jaar die belasting terugkry wat jy betaal het op enige geld wat in ʼn aftreeproduk gespaar is, onderhewig aan sekere voorwaardes.

Dit sluit beleggings in enige pensioen- of voorsorgfonds, sowel as ʼn aftree-annuïteit (AA) in. Die eerste twee produkte word gewoonlik deur jou werkgewer verskaf en die belasting sal bereken word as deel van jou salaris.

ʼn AA is gewoonlik bykomend tot dié spaargeld en word persoonlik uitgeneem. Vir individue in eie diens of waar ʼn maatskappy nie aftreevoordele verskaf nie, sal dit die hoofbron van aftreespaargeld wees.

Dit beteken dat jy geld belê wat reeds belas is, maar die goeie nuus is dat jy in staat sal wees om die belasting wat jy daarop betaal het terug te kry as ʼn korting. Dit is die beste om jou belastingsituasie met ʼn belastingdeskundige te bespreek, aangesien ons dikwels geleenthede verbeur bloot omdat ons nie daarvan geweet het nie.

Buiten dat minder inkomstebelasting betaal word, is ʼn AA ook vrygestel van alle beleggingsbelastings, wat belasting op rente-inkomste, dividendbelasting en kapitaalwinsbelasting insluit. Oor ʼn tydperk van 25 jaar sal die besparing op hierdie belastings jou finale aftreevoordeel met ten minste een derde laat styg.

Die samevoeging van die besparing op inkomstebelasting en die belasting wat in die fonds gespaar word, kan die aftreevoordeel effektief verdubbel vergeleke met ander belasbare beleggingsprodukte.

HOEKOM IS 29 FEBRUARIE SO ‘N BELANGRIKE DATUM
Vir ons is 31 Desember die dag waarop ons die ou jaar vaarwel toeroep en die nuwe jaar verwelkom. Vir die SA Inkomstediens eindig die jaar egter op ʼn ander datum: die huidige belastingjaar eindig op 29 Februarie en die nuwe een begin op 1 Maart. Indien jy vir jou aftrede spaar, verseker dat jy dié belastingvoordeel elke jaar voor die einde van Februarie benut. Daar is geen uitstelperiode of uitsonderings nie.

Wat beteken dit vir jou?

  • Indien jy voor 29 Februarie in jou AA, pensioen- of voorsorgfonds belê, sal dit steeds deel uitmaak van die huidige belastingjaar.
  • Indien jy op 1 Maart of daarna belê, sal dit deel uitmaak van die volgende belastingjaar.

Dit is belangrik om te onthou dat jy steeds die belastingvoordeel vir spaar vir jou aftrede sal ontvang – die enigste verskil is die belastingjaar waarin dit verreken sal word.

Kom ons kyk na ʼn voorbeeld: John besef dat hy nog ʼn R10 000-bydrae tot sy AA kan maak en die belastingvoordeel daarop kan kry.
Indien hy die betaling maak sodat dit op sy polis verreken word voor 29 Februarie, sal dit deel wees van sy belastingopgawe vir hierdie jaar.
Indien hy vergeet en die betaling so maak dat dit eers op of na 1 Maart op sy polis weerspieël word, sal die geld eers in sy volgende belastingopgawe verreken word. Dit beteken hy sal die belastingkorting wat hy in die huidige belastingjaar kon verdien het, verbeur en hy sal nie ʼn belastingkorting ontvang nie.

SAAMGESTELDE RENTE IS JOU VRIEND
Hoe vroeër jy begin spaar, hoe meer kan jy die krag van saamgestelde rente benut. Hoe meer tyd jy spandeer om te spaar, hoe meer sal die groei op jou belegging aan jou groei verskaf. Jy sal groei op groei kry. Indien jy so daaroor dink, hoe meer tyd jy het om te spaar, hoe meer groei sal jy verdien – en hoe meer groei sal jy op daardie groei verdien.

Onthou die 72-Reël dat indien jy net meer as 10% groei per jaar op jou belegging kry, sal jou geld binne sewe jaar verdubbel. Dus, hoe langer jy geld op belegging het, hoe meer sal dit vir jou groei. Jy kan dit gebruik om ʼn vinnige berekening te maak van ongeveer wat verwag kan word van ʼn bedrag wat oor ʼn lang periode gespaar word.

  Geld Wenke   Leefstyl   Beleggings Nuus   Geld Sake

5 vrae vir jou finansiële adviseur 3 maniere om breinfiks te raak Die rentekoers en jou verband Wat is lewenskoste REGTIGem>?

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Die einde van die belastingjaar is op hande!

5 vrae vir jou
finansiële adviseur
3 maniere om breinfiks
te raak
Die rentekoers en
jou verband
Wat is lewenskoste REGTIG?

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Die einde van die belastingjaar
is op hande!

Dit is bykans die einde van die belastingjaar, maar daar is nietemin nog tyd om jou belastingrekening te verminder. Almal moet vir aftrede spaar en dis een van die min geleenthede wat ons het om minder belasting te betaal, skryf Mark Lapedus: Hoof van Produkontwikkeling.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

MAKSIMALISEER JOU BELASTINGTOEGEWING
Jy sal elke jaar die belasting terugkry wat jy betaal het op enige geld wat in ʼn aftreeproduk gespaar is, onderhewig aan sekere voorwaardes.

Dit sluit beleggings in enige pensioen- of voorsorgfonds, sowel as ʼn aftree-annuïteit (AA) in. Die eerste twee produkte word gewoonlik deur jou werkgewer verskaf en die belasting sal bereken word as deel van jou salaris.

ʼn AA is gewoonlik bykomend tot dié spaargeld en word persoonlik uitgeneem. Vir individue in eie diens of waar ʼn maatskappy nie aftreevoordele verskaf nie, sal dit die hoofbron van aftreespaargeld wees.

Dit beteken dat jy geld belê wat reeds belas is, maar die goeie nuus is dat jy in staat sal wees om die belasting wat jy daarop betaal het terug te kry as ʼn korting. Dit is die beste om jou belastingsituasie met ʼn belastingdeskundige te bespreek, aangesien ons dikwels geleenthede verbeur bloot omdat ons nie daarvan geweet het nie.

Buiten dat minder inkomstebelasting betaal word, is ʼn AA ook vrygestel van alle beleggingsbelastings, wat belasting op rente-inkomste, dividendbelasting en kapitaalwinsbelasting insluit. Oor ʼn tydperk van 25 jaar sal die besparing op hierdie belastings jou finale aftreevoordeel met ten minste een derde laat styg.

Die samevoeging van die besparing op inkomstebelasting en die belasting wat in die fonds gespaar word, kan die aftreevoordeel effektief verdubbel vergeleke met ander belasbare beleggingsprodukte.

HOEKOM IS 29 FEBRUARIE SO ‘N BELANGRIKE DATUM
Vir ons is 31 Desember die dag waarop ons die ou jaar vaarwel toeroep en die nuwe jaar verwelkom. Vir die SA Inkomstediens eindig die jaar egter op ʼn ander datum: die huidige belastingjaar eindig op 29 Februarie en die nuwe een begin op 1 Maart. Indien jy vir jou aftrede spaar, verseker dat jy dié belastingvoordeel elke jaar voor die einde van Februarie benut. Daar is geen uitstelperiode of uitsonderings nie.

Wat beteken dit vir jou?

  • Indien jy voor 29 Februarie in jou AA, pensioen- of voorsorgfonds belê, sal dit steeds deel uitmaak van die huidige belastingjaar.
  • Indien jy op 1 Maart of daarna belê, sal dit deel uitmaak van die volgende belastingjaar.

Dit is belangrik om te onthou dat jy steeds die belastingvoordeel vir spaar vir jou aftrede sal ontvang – die enigste verskil is die belastingjaar waarin dit verreken sal word.

Kom ons kyk na ʼn voorbeeld: John besef dat hy nog ʼn R10 000-bydrae tot sy AA kan maak en die belastingvoordeel daarop kan kry.
Indien hy die betaling maak sodat dit op sy polis verreken word voor 29 Februarie, sal dit deel wees van sy belastingopgawe vir hierdie jaar.
Indien hy vergeet en die betaling so maak dat dit eers op of na 1 Maart op sy polis weerspieël word, sal die geld eers in sy volgende belastingopgawe verreken word. Dit beteken hy sal die belastingkorting wat hy in die huidige belastingjaar kon verdien het, verbeur en hy sal nie ʼn belastingkorting ontvang nie.

SAAMGESTELDE RENTE IS JOU VRIEND
Hoe vroeër jy begin spaar, hoe meer kan jy die krag van saamgestelde rente benut. Hoe meer tyd jy spandeer om te spaar, hoe meer sal die groei op jou belegging aan jou groei verskaf. Jy sal groei op groei kry. Indien jy so daaroor dink, hoe meer tyd jy het om te spaar, hoe meer groei sal jy verdien – en hoe meer groei sal jy op daardie groei verdien.

Onthou die 72-Reël dat indien jy net meer as 10% groei per jaar op jou belegging kry, sal jou geld binne sewe jaar verdubbel. Dus, hoe langer jy geld op belegging het, hoe meer sal dit vir jou groei. Jy kan dit gebruik om ʼn vinnige berekening te maak van ongeveer wat verwag kan word van ʼn bedrag wat oor ʼn lang periode gespaar word.

Geld Wenke

5 vrae vir jou finansiële adviseur

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Lees meer...
 
Leefstyl
3 maniere om breinfiks te raak

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Lees meer...
 
Beleggings Nuus
Die rentekoers en jou verband

Ons gee ons vooruitskatting van verdere rentekoersverhogings hierdie jaar en bereken wat jou verbandterugbetalings jou elke maand sal kos.

Lees meer...
 
Geld Sake