Die rentekoers en jou verband

Hoe sal verhoogde rentekoerse jou – en jou verbandterugbetalings – affekteer?

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Die SA Reserwebank het tydens sy Monetêre Beleidskomitee-vergadering in Januarie vanjaar besluit om die repokoers met 50 basispunte tot 6,75% te verhoog.

Sedert Julie 2014 het rentekoerse met altesaam 175 basispunte gestyg, wat die repokoers van 5% tot 6,75% en die prima uitleenkoers van 8,5% tot 10,25% laat styg het. Vir iemand met ʼn verband van R1 miljoen, sou hul maandelikse terugbetalings met ongeveer R1 460 per maand in 18 maande toegeneem het.

Die hoofrede vir die verhoging in die rentekoers was kommer dat die inflasievooruitsig noemenswaardig verswak het, hoofsaaklik as gevolg van ʼn swakker wisselkoers en hoër voedselpryse. Inflasie sal nou na verwagting gemiddeld 6,8% in 2016 en 7% in 2017 wees. Dít vergelyk met ʼn vorige vooruitskatting van 6,0% en 5,8%.

Verdere rentekoersverhogings sal deur die inflasiekoers bepaal word, wat steeds na verwagting hoër as die mikpunt vir die eerste kwartaal van 2016 sal wees en wat nou na verwagting vir die volle periode buite die mikpunt sal bly. ʼn Hoogtepunt van 7,8% in die inflasiekoers word vir die vierde kwartaal van 2016 en die eerste kwartaal van 2017 voorspel, gevolg deur ʼn afplatting na 6,2% in die laaste kwartaal van daardie jaar.

Met hierdie syfers in ag genome is die Reserwebank bekommerd dat inflasie beduidend hoër as die boonste vlak van die mikpunt sal beweeg en verskans sal raak op die hoër gemiddelde vlak, wat hulle genoop het om die rentekoers te verhoog, ten spyte van ‘n veel swakker ekonomie. Ekonomiese groei is afwaarts aangepas van 1,9% tot 1,5% vir 2016 en van 2,1% tot 1,6% vir 2017.

In die lig van die aangepaste vooruitskouing vir SA se inflasiekoers, verwag Stanlib-ekonoom Kevin Lings dat die Reserwebank sal voortgaan om rentekoerse in 2016 met ʼn verdere 75 basispunte te verhoog, wat die repokoers tot 7,5% en die prima uitleenkoers tot 11% sal verhoog teen die einde van die jaar. Vir huiseienaars sal dit beteken dat hulle ʼn verdere R625 per maand op ʼn verband van R1 miljoen sal moet betaal. Die terugbetaling op ʼn verband van R1 miljoen sal teen die einde van die jaar ongeveer R10 320 per maand wees.

Die beste manier om jou verband teen verdere renteverhogings te verskans, is deur jou verbandterugbetalings met 10% te verhoog, selfs al beteken dit dat jy jou maandelikse uitgawes op ander dinge, soos vermaak en nie-noodsaaklike kruideniersware, moet besnoei. So sal jy jou begroting aanpas om die hoër betalings te absorbeer en het jy die voordeel dat jy kapitaal delg totdat die renteverhogings in werking tree.

Geld Sake   Spaar Wenke     Geld Wenke   Leefstyl

Wat is lewenskoste REGTIG? Die einde van die finansiële jaar 5 vrae vir jou finansiële adviseur 3 maniere om breinfiks te raak

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Wat is lewenskoste REGTIG? Die einde van die finansiële jaar 5 vrae vir jou
finansiële adviseur
3 maniere om breinfiks
te raak

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Help jou brein om optimaal te funksioneer. Maak hierdie klein aanpassings aan jou lewenstyl – en kry indrukwekkende resultate.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Die rentekoers en jou verband

Hoe sal verhoogde rentekoerse jou – en jou verbandterugbetalings – affekteer?

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Die SA Reserwebank het tydens sy Monetêre Beleidskomitee-vergadering in Januarie vanjaar besluit om die repokoers met 50 basispunte tot 6,75% te verhoog.

Sedert Julie 2014 het rentekoerse met altesaam 175 basispunte gestyg, wat die repokoers van 5% tot 6,75% en die prima uitleenkoers van 8,5% tot 10,25% laat styg het. Vir iemand met ʼn verband van R1 miljoen, sou hul maandelikse terugbetalings met ongeveer R1 460 per maand in 18 maande toegeneem het.

Die hoofrede vir die verhoging in die rentekoers was kommer dat die inflasievooruitsig noemenswaardig verswak het, hoofsaaklik as gevolg van ʼn swakker wisselkoers en hoër voedselpryse. Inflasie sal nou na verwagting gemiddeld 6,8% in 2016 en 7% in 2017 wees. Dít vergelyk met ʼn vorige vooruitskatting van 6,0% en 5,8%.

Verdere rentekoersverhogings sal deur die inflasiekoers bepaal word, wat steeds na verwagting hoër as die mikpunt vir die eerste kwartaal van 2016 sal wees en wat nou na verwagting vir die volle periode buite die mikpunt sal bly. ʼn Hoogtepunt van 7,8% in die inflasiekoers word vir die vierde kwartaal van 2016 en die eerste kwartaal van 2017 voorspel, gevolg deur ʼn afplatting na 6,2% in die laaste kwartaal van daardie jaar.

Met hierdie syfers in ag genome is die Reserwebank bekommerd dat inflasie beduidend hoër as die boonste vlak van die mikpunt sal beweeg en verskans sal raak op die hoër gemiddelde vlak, wat hulle genoop het om die rentekoers te verhoog, ten spyte van ‘n veel swakker ekonomie. Ekonomiese groei is afwaarts aangepas van 1,9% tot 1,5% vir 2016 en van 2,1% tot 1,6% vir 2017.

In die lig van die aangepaste vooruitskouing vir SA se inflasiekoers, verwag Stanlib-ekonoom Kevin Lings dat die Reserwebank sal voortgaan om rentekoerse in 2016 met ʼn verdere 75 basispunte te verhoog, wat die repokoers tot 7,5% en die prima uitleenkoers tot 11% sal verhoog teen die einde van die jaar. Vir huiseienaars sal dit beteken dat hulle ʼn verdere R625 per maand op ʼn verband van R1 miljoen sal moet betaal. Die terugbetaling op ʼn verband van R1 miljoen sal teen die einde van die jaar ongeveer R10 320 per maand wees.

Die beste manier om jou verband teen verdere renteverhogings te verskans, is deur jou verbandterugbetalings met 10% te verhoog, selfs al beteken dit dat jy jou maandelikse uitgawes op ander dinge, soos vermaak en nie-noodsaaklike kruideniersware, moet besnoei. So sal jy jou begroting aanpas om die hoër betalings te absorbeer en het jy die voordeel dat jy kapitaal delg totdat die renteverhogings in werking tree.

Geld Sake
Wat is lewenskoste REGTIG?

Jou mandjie kan dalk beduidend anders wees as dié van die verbruikersprysindeks. So, wat is lewenskostes regtig en hoe raak dit ons lewens?

Lees meer...
 
Spaar Wenke

Die einde van die finansiële jaar

Mark Lapedus verduidelik die belastingbesparings wat ʼn aftree-annuïteit bied en waarom dit die laaste geleentheid in 2016 is om jou aftreefonds aan te vul.

Lees meer...
 
Geld Wenke
5 vrae vir jou finansiële adviseur

ʼn Finansiële plan behoort elke jaar hersien te word – en nou is ʼn goeie tyd om jou finansiële adviseur te ontmoet om te verseker dat jou finansiële plan voorsiening maak vir belastingaanpassings en jou persoonlike omstandighede.

Lees meer...
 
Leefstyl
3 maniere om breinfiks te raak