Op jou merke, gereed, gaan!
Jou 2016-oorlewingsgids

Die wedloop is aan die gang en die pas daarvan kan beteken dat sommige van jou Nuwejaarsvoornemens alreeds verbreek is. Miskien het jy onrealistiese doelwitte gestel of te veel hooi op jou vurk geneem?

Gedragswetenskaplikes het bevind dat mense oor beperkte wilskrag beskik en dat daar net sóveel areas in ons lewens is wat ons op enige gegewe tyd kan beheer. Wenk een: Probeer om jou doelwitte eenvoudig te hou – kies net een doelwit as ʼn prioriteit vir 2016 en formuleer ʼn plan waarby jy wéét jy kan hou. Wenk twee: ʼn Positiewe uitkyk op die lewe sal jou by die halfpadmerk bring, dus glimlag meer en pluk die vrugte!

Hopelik sal een van jou doelwitte op finansies gefokus wees, soos om voordeel te trek uit die belastinghervormings op aftreefondse, wat jou in staat sal stel om vanaf 1 Maart 2016 tot 27,5% van jou inkomste belastingvry te spaar, of om ʼn bietjie ekstra op jou verband te betaal wat jou emmers vol belasting op die lang termyn sal spaar.

Dankie aan almal wat die tyd afgestaan het om ons lesersopname in die vorige nuusbrief te voltooi. Ons sien uit daarna om die resultate in ons volgende uitgawe met jou te deel en om ons inhoud só te struktureer dat ons onderwerpe insluit wat vir jou van belang is.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

 

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

 

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

 
Aftreefonds Nuus   Finansiële Doelwitte   Geld Wenke     Die Jaar Wat Voorlê


Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou? 5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik Spaar duisende op jou huislening Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid?

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Op jou merke, gereed, gaan!
Jou 2016-oorlewingsgids

Die wedloop is aan die gang en die pas daarvan kan beteken dat sommige van jou Nuwejaarsvoornemens alreeds verbreek is. Miskien het jy onrealistiese doelwitte gestel of te veel hooi op jou vurk geneem?

Gedragswetenskaplikes het bevind dat mense oor beperkte wilskrag beskik en dat daar net sóveel areas in ons lewens is wat ons op enige gegewe tyd kan beheer.

Wenk een: Probeer om jou doelwitte eenvoudig te hou – kies net een doelwit as ʼn prioriteit vir 2016 en formuleer ʼn plan waarby jy wéét jy kan hou. Wenk twee: ʼn Positiewe uitkyk op die lewe sal jou by die halfpadmerk bring, dus glimlag meer en pluk die vrugte!

Hopelik sal een van jou doelwitte op finansies gefokus wees, soos om voordeel te trek uit die belastinghervormings op aftreefondse, wat jou in staat sal stel om vanaf 1 Maart 2016 tot 27,5% van jou inkomste belastingvry te spaar, of om ʼn bietjie ekstra op jou verband te betaal wat jou emmers vol belasting op die lang termyn sal spaar.

Dankie aan almal wat die tyd afgestaan het om ons lesersopname in die vorige nuusbrief te voltooi. Ons sien uit daarna om die resultate in ons volgende uitgawe met jou te deel en om ons inhoud só te struktureer dat ons onderwerpe insluit wat vir jou van belang is.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

 

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors!

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

 

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

 
Aftreefonds Nuus   Finansiële Doelwitte   Geld Wenke   Die Jaar Wat Voorlê


Die verandering in aftreefondse Bereik jou
finansiële doelwitte
Spaar duisende op jou huislening Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid?

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Januarie 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read previous newsletters in English
 
Op jou merke, gereed, gaan!
Jou 2016-oorlewingsgids

Die wedloop is aan die gang en die pas daarvan kan beteken dat sommige van jou Nuwejaarsvoornemens alreeds verbreek is. Miskien het jy onrealistiese doelwitte gestel of te veel hooi op jou vurk geneem?

Gedragswetenskaplikes het bevind dat mense oor beperkte wilskrag beskik en dat daar net sóveel areas in ons lewens is wat ons op enige gegewe tyd kan beheer. Wenk een: Probeer om jou doelwitte eenvoudig te hou – kies net een doelwit as ʼn prioriteit vir 2016 en formuleer ʼn plan waarby jy wéét jy kan hou. Wenk twee: ʼn Positiewe uitkyk op die lewe sal jou by die halfpadmerk bring, dus glimlag meer en pluk die vrugte!

Hopelik sal een van jou doelwitte op finansies gefokus wees, soos om voordeel te trek uit die belastinghervormings op aftreefondse, wat jou in staat sal stel om vanaf 1 Maart 2016 tot 27,5% van jou inkomste belastingvry te spaar, of om ʼn bietjie ekstra op jou verband te betaal wat jou emmers vol belasting op die lang termyn sal spaar.

Dankie aan almal wat die tyd afgestaan het om ons lesersopname in die vorige nuusbrief te voltooi. Ons sien uit daarna om die resultate in ons volgende uitgawe met jou te deel en om ons inhoud só te struktureer dat ons onderwerpe insluit wat vir jou van belang is.


+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

September 2015

Hoe om te spaar op mediese omkostes

Augustus 2015

Kry lentekoors

Julie 2015

Spandeer minder, spaar meer!

Junie 2015

Wees geld vaardig

Mei 2015

Finansies vir ouers

 
Aftreefonds Nuus
Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou?

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Lees meer...
 
Finansiële Doelwitte
5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

Lees meer...
 
Geld Wenke

Spaar duisende op jou huislening

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

Lees meer...
 
Die Jaar Wat Voorlê

Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid?

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

 
 
Lees die Liberty Januarie 2016 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.