Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou?

Die Belastingwysigingswetgewing, wat belasting op aftreefondse sal hervorm word op 1 Maart 2016, bekend as “T-dag”, van krag.

James Couthino, Senior Belastingbestuurder, Liberty, verduidelik:

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Baie min Suid-Afrikaners het genoeg spaargeld om gemaklik af te tree. Die regering het ʼn aantal belastinghervormings ingestel om dit meer aanloklik te maak om in aftreefondse te belê. Die meerderheid lede van aftreefondse sal groter belastingaftrekkings op hulle bydraes tot ʼn pensioenfonds, voorsorgfonds of aftree-annuïteit ontvang. Die regering het ook die speelveld tussen die verskillende soorte aftreefondse gelyk gemaak, dus sal lede van voorsorgfondse verplig word om twee derdes van hulle voordele as ʼn pensioen te neem, teenoor ʼn enkelbedrag in kontant. Die totaal van jou voorsorgfondsvoordele tot op 1 Maart 2016, plus die groei daarop, word nietemin as “gevestig” beskou en kan steeds by aftrede as ʼn enkelbedrag onttrek word, sou jy so verkies. Hierdie aftreebelastinghervormings is ʼn positiewe stap om aftreespaargeld te beskerm sodat lede gerus kan wees in die wete dat hulle voordele veilig is.

Die vier belangrikste belastingveranderinge en wat jy van hierdie wetgewing behoort te weet:

  • Daar sal veranderinge wees in die belastingaftrekkings wat werkgewers en lede/werknemers kan eis wanneer hulle bydra tot ʼn aftreefonds.
  • Voorsorgfondsaftreevoordele sal gelykgestel word met die aftreevoordele uit pensioenfondse en aftree
  • Die vermoë om aftreespaargeld belastingvry tussen verskillende tipes aftreefondse oor te dra, sal verbeter word.
  • Die minimumwaarde van aftreevoordele wat as ʼn enkelbedrag onttrek kan word, sal verhoog word.

Die belangrikste aspekte wat nie op T-dag sal verander nie:

  • Voortgesette lidmaatskap van ʼn aftreefonds (indien jy reeds ʼn lid is).
  • ʼn Lid se vermoë om sy/haar aftreespaargeld as ʼn kontant enkelbedrag by bedanking, afdanking of aflegging te neem gaan nie verander nie. Met ander woorde, daar is geen verpligte bewaring nie.

Nietemin word die neem van ʼn enkelbedraguitbetaling nie aanbeveel nie, maar eerder die bewaring van jou aftreespaargeld in ʼn bewaringsfonds.

As ʼn lid van ʼn pensioen/voorsorg/aftree-annuïteitfonds sal jy in staat wees om ʼn belastingaftrekking van tot 27,5% van jou inkomste te eis. Dit beteken dat indien jy tot meer as een fonds bydra, die perk op die totaal van al die bydraes wat jy maak van toepassing sal wees. Byvoorbeeld, indien jy tans 7,5% tot jou pensioenfonds bydra, kan jy ʼn verdere 20% tot ʼn aftree-annuïteit bydra. Die nuwe belastingperk is nietemin onderhewig aan ʼn jaarlikse maksimumperk van R350 000. 

Met inagneming van kliënte se behoefte aan sekuriteit in ʼn onsekere ekonomie, het Liberty onlangs Agile, ʼn aftree-annuïteit en bewaringsfonds ontwerp wat beleggersinkomste na aftrede sal waarborg. 

Finansiële Doelwitte   Geld Wenke     Die Jaar Wat Voorlê   Leefstyl

5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik Spaar duisende op jou huislening Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid? 3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

U kan ook hier klik om deel te neem aan ons meningspeiling.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Bereik jou
finansiële doelwitte
Spaar duisende op
jou huislening
Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid? 3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

U kan ook hier klik om deel te neem aan ons meningspeiling.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou?

Die Belastingwysigingswetgewing, wat belasting op aftreefondse sal hervorm word op 1 Maart 2016, bekend as “T-dag”, van krag.

James Couthino, Senior Belastingbestuurder, Liberty, verduidelik:

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Baie min Suid-Afrikaners het genoeg spaargeld om gemaklik af te tree. Die regering het ʼn aantal belastinghervormings ingestel om dit meer aanloklik te maak om in aftreefondse te belê. Die meerderheid lede van aftreefondse sal groter belastingaftrekkings op hulle bydraes tot ʼn pensioenfonds, voorsorgfonds of aftree-annuïteit ontvang. Die regering het ook die speelveld tussen die verskillende soorte aftreefondse gelyk gemaak, dus sal lede van voorsorgfondse verplig word om twee derdes van hulle voordele as ʼn pensioen te neem, teenoor ʼn enkelbedrag in kontant. Die totaal van jou voorsorgfondsvoordele tot op 1 Maart 2016, plus die groei daarop, word nietemin as “gevestig” beskou en kan steeds by aftrede as ʼn enkelbedrag onttrek word, sou jy so verkies. Hierdie aftreebelastinghervormings is ʼn positiewe stap om aftreespaargeld te beskerm sodat lede gerus kan wees in die wete dat hulle voordele veilig is.

Die vier belangrikste belastingveranderinge en wat jy van hierdie wetgewing behoort te weet:

  • Daar sal veranderinge wees in die belastingaftrekkings wat werkgewers en lede/werknemers kan eis wanneer hulle bydra tot ʼn aftreefonds.
  • Voorsorgfondsaftreevoordele sal gelykgestel word met die aftreevoordele uit pensioenfondse en aftree
  • Die vermoë om aftreespaargeld belastingvry tussen verskillende tipes aftreefondse oor te dra, sal verbeter word.
  • Die minimumwaarde van aftreevoordele wat as ʼn enkelbedrag onttrek kan word, sal verhoog word.

Die belangrikste aspekte wat nie op T-dag sal verander nie:

  • Voortgesette lidmaatskap van ʼn aftreefonds (indien jy reeds ʼn lid is).
  • ʼn Lid se vermoë om sy/haar aftreespaargeld as ʼn kontant enkelbedrag by bedanking, afdanking of aflegging te neem gaan nie verander nie. Met ander woorde, daar is geen verpligte bewaring nie.

Nietemin word die neem van ʼn enkelbedraguitbetaling nie aanbeveel nie, maar eerder die bewaring van jou aftreespaargeld in ʼn bewaringsfonds.

As ʼn lid van ʼn pensioen/voorsorg/aftree-annuïteitfonds sal jy in staat wees om ʼn belastingaftrekking van tot 27,5% van jou inkomste te eis. Dit beteken dat indien jy tot meer as een fonds bydra, die perk op die totaal van al die bydraes wat jy maak van toepassing sal wees. Byvoorbeeld, indien jy tans 7,5% tot jou pensioenfonds bydra, kan jy ʼn verdere 20% tot ʼn aftree-annuïteit bydra. Die nuwe belastingperk is nietemin onderhewig aan ʼn jaarlikse maksimumperk van R350 000. 

Met inagneming van kliënte se behoefte aan sekuriteit in ʼn onsekere ekonomie, het Liberty onlangs Agile, ʼn aftree-annuïteit en bewaringsfonds ontwerp wat beleggersinkomste na aftrede sal waarborg. 

Finansiële Doelwitte
5 maniere om jou finansiële doelwitte
te bereik

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

Lees meer...
 
Geld Wenke

Spaar duisende op jou huislening

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

Lees meer...
 
Die Jaar Wat Voorlê
Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid?

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Lees meer...
 
Leefstyl
3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee