5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

1. Betaal minder belasting
Onthou hierdie maand om jou aftree-annuïteit of maatskappy-aftreefonds aan te vul voor die einde van die finansiële jaar op 29 Februarie 2016. Afhangende van jou belastingkoers, befonds die belastinggaarder in der waarheid 41% van jou aftree-spaargeld.

Open ʼn belastingvrye spaarrekeningen beskerm jou neseier teen belasting op beleggings. Oor ʼn twintigjaar-termyn sal jou belegging in ʼn belastingvrye spaarrekeningas gevolg van belastingbesparing 36% hoër wees, afhangende van jou belastingkoers.

2. Sluit ʼn rekening
Dit is tyd om op te hou om in skuld te leef. Begin deur slegs een winkelkaart, persoonlike lening of kredietkaart te kies en betaal dit af. Onthou om dié rekening dadelik te sluit om te verseker dat jy nie in die versoeking kom om terug te val in die skuldstrik nie.

3. Hou boek
Begin neerskryf hoe jy jou geld spandeer en stel ʼn begroting op. Dit sal jou help om areas te identifiseer waar jy kan bespaar en só ekstra kontant te genereer om te spaar of om jou bestaande skuld af te betaal. Deur boek te hou van jou besteding, sal jy meer bewus raak van buitensporige uitgawes en dit sal jou help om meer gedissiplineerd te wees. 

4. Werk jou wense by
Neem die kans waar om ʼn testament op te stel. Indien jy reeds een het, haal dit uit en lees dit. Verseker dat dit steeds jou wense en persoonlike omstandighede weerspieël.

5. Hersien jou polisse
Maak ʼn afspraak met jou finansiële raadgewer en maak seker dat jou dekking steeds in jou behoeftes voldoen. Hierdie is ook die geleentheid om dit wat nie vir jou werk nie te hersien en om jou langtermyn finansiële doelwitte te hersien.

Geld Wenke     Die Jaar Wat Voorlê   Leefstyl   Aftreefonds Nuus

Spaar duisende op jou huislening Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid? 3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou?

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

U kan ook hier klik om deel te neem aan ons meningspeiling.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Spaar duisende op
jou huislening
Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid? 3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee Die verandering
in aftreefondse

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

U kan ook hier klik om deel te neem aan ons meningspeiling.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

1. Betaal minder belasting
Onthou hierdie maand om jou aftree-annuïteit of maatskappy-aftreefonds aan te vul voor die einde van die finansiële jaar op 29 Februarie 2016. Afhangende van jou belastingkoers, befonds die belastinggaarder in der waarheid 41% van jou aftree-spaargeld.

Open ʼn belastingvrye spaarrekeningen beskerm jou neseier teen belasting op beleggings. Oor ʼn twintigjaar-termyn sal jou belegging in ʼn belastingvrye spaarrekeningas gevolg van belastingbesparing 36% hoër wees, afhangende van jou belastingkoers.

2. Sluit ʼn rekening
Dit is tyd om op te hou om in skuld te leef. Begin deur slegs een winkelkaart, persoonlike lening of kredietkaart te kies en betaal dit af. Onthou om dié rekening dadelik te sluit om te verseker dat jy nie in die versoeking kom om terug te val in die skuldstrik nie.

3. Hou boek
Begin neerskryf hoe jy jou geld spandeer en stel ʼn begroting op. Dit sal jou help om areas te identifiseer waar jy kan bespaar en só ekstra kontant te genereer om te spaar of om jou bestaande skuld af te betaal. Deur boek te hou van jou besteding, sal jy meer bewus raak van buitensporige uitgawes en dit sal jou help om meer gedissiplineerd te wees. 

4. Werk jou wense by
Neem die kans waar om ʼn testament op te stel. Indien jy reeds een het, haal dit uit en lees dit. Verseker dat dit steeds jou wense en persoonlike omstandighede weerspieël.

5. Hersien jou polisse
Maak ʼn afspraak met jou finansiële raadgewer en maak seker dat jou dekking steeds in jou behoeftes voldoen. Hierdie is ook die geleentheid om dit wat nie vir jou werk nie te hersien en om jou langtermyn finansiële doelwitte te hersien.

Geld Wenke

Spaar duisende op jou huislening

So min as R500 ekstra per maand kan jou R200 000 spaar. Lees hier hoekom jy deur jou verbandterugbetaling met ʼn relatiewe klein bedrag maandeliks te verhoog ʼn beduidende impak op die verkorting van die termyn en die vermindering van die rente wat jy betaal, kan hê.

Lees meer...
 
Die Jaar Wat Voorlê
Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid?

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Lees meer...
 
Leefstyl
3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

Lees meer...
 
Aftreefonds Nuus
Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou?