Spaar duisende op jou huislening

So min as R500 ekstra per maand kan jou op die lange duur R200 000 spaar. Hier’s hoe jy dit regkry...

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Indien jy onlangs ʼn verband uitgeneem het, het jy heel moontlik op jou verbandstaat opgemerk dat die rente wat elke maand gehef word bykans dieselfde is as jou maandelikse terugbetaling. Gedurende die eerste paar jaar van jou verbandterugbetaling maak rente ʼn groot gedeelte van die betaling uit. In die onderstaande voorbeeld sou ʼn verband van R750 000 teen ʼn 10% rentekoers ʼn terugbetaling van R86 851 per jaar vereis, waarvan slegs R12 410 aangewend word om die kapitaalbedrag te verminder.

Namate vordering gemaak word om die kapitaal te verminder, verminder die bedrag wat aan rente betaal word dienooreenkomstig, wat meer geld beskikbaar stel om die kapitaal te verminder. Dit het tot gevolg dat R30 411 teen die 10de jaar vir kapitaaldelging aangewend word en teen die finale jaar word 95% van die betaling vir kapitaaldelging aangewend.

R750 000 verband

Terugbetaling per jaar

Rente teen 10% p.j.

Kapitaaldelging

Jaar 1

R86 851

R74 441

R12 410

Jaar 5

R86 851

R68 368

R18 483

Jaar 10

R86 851

R56 440

R30 411

Jaar 20

R86 851

R4 527

R82 324

Dit is hoekom dit so voordelig is om elke maand iets ekstra in jou verband in te betaal – elke ekstra rand delg kapitaal en verminder dus die bedrag wat jy aan rente betaal.

Die onderstaande grafiek illustreer die onderskeie amortisasiekurwes (delgingskurwes) en die effek op huiseienaars, afhangende van hoeveel hulle maandeliks aan hul verband betaal.

Hierdie grafiek illustreer ʼn lening van R750 000 teen ʼn rentekoers van 10% per jaar oor 240 maande (20 jaar). Die aanname is dat ʼn rentekoers van 10% oor die volle termyn sal geld. 

Normale delging (blou lyn)

Indien jy die minimum paaiement betaal, sal jy die verband oor 240 maande afbetaal. Jy sou oor die termyn R987 083 slegs aan rente betaal het.

Bykomende betalings (groen lyn)

Indien jy R500 per maand addisioneel betaal, sal jy die verband binne 200 maande (net minder as 17 jaar) afbetaal en R200 000 aan rentebetalings bespaar.

Onderbetaling (rooi lyn)

Indien jy R500 minder as wat vereis word betaal, of indien jy wisselvallige betalings maak, sal jy na 20 jaar net minder as R400 000 op jou huis skuld.

  Die Jaar Wat Voorlê   Leefstyl   Aftreefonds Nuus   Finansiële Doelwitte

Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid? 3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou? 5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

U kan ook hier klik om deel te neem aan ons meningspeiling.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Spaar duisende op
jou huislening

Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid? 3 maklike maniere om jou geluk ʼn hupstoot te gee Die verandering
in aftreefondse
Bereik jou
finansiële doelwitte

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Om finansieel kerngesond te wees, is nie ingewikkeld nie, maar ons vergeet dikwels die basiese aspekte. Probeer hierdie eenvoudige metodes om jou beursie hierdie jaar ʼn hupstoot te gee.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

U kan ook hier klik om deel te neem aan ons meningspeiling.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Spaar duisende op jou huislening

So min as R500 ekstra per maand kan jou op die lange duur R200 000 spaar. Hier’s hoe jy dit regkry...

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Indien jy onlangs ʼn verband uitgeneem het, het jy heel moontlik op jou verbandstaat opgemerk dat die rente wat elke maand gehef word bykans dieselfde is as jou maandelikse terugbetaling. Gedurende die eerste paar jaar van jou verbandterugbetaling maak rente ʼn groot gedeelte van die betaling uit. In die onderstaande voorbeeld sou ʼn verband van R750 000 teen ʼn 10% rentekoers ʼn terugbetaling van R86 851 per jaar vereis, waarvan slegs R12 410 aangewend word om die kapitaalbedrag te verminder.

Namate vordering gemaak word om die kapitaal te verminder, verminder die bedrag wat aan rente betaal word dienooreenkomstig, wat meer geld beskikbaar stel om die kapitaal te verminder. Dit het tot gevolg dat R30 411 teen die 10de jaar vir kapitaaldelging aangewend word en teen die finale jaar word 95% van die betaling vir kapitaaldelging aangewend.

R750 000 verband

Terugbetaling per jaar

Rente teen 10% p.j.

Kapitaaldelging

Jaar 1

R86 851

R74 441

R12 410

Jaar 5

R86 851

R68 368

R18 483

Jaar 10

R86 851

R56 440

R30 411

Jaar 20

R86 851

R4 527

R82 324

Dit is hoekom dit so voordelig is om elke maand iets ekstra in jou verband in te betaal – elke ekstra rand delg kapitaal en verminder dus die bedrag wat jy aan rente betaal.

Die onderstaande grafiek illustreer die onderskeie amortisasiekurwes (delgingskurwes) en die effek op huiseienaars, afhangende van hoeveel hulle maandeliks aan hul verband betaal.

Hierdie grafiek illustreer ʼn lening van R750 000 teen ʼn rentekoers van 10% per jaar oor 240 maande (20 jaar). Die aanname is dat ʼn rentekoers van 10% oor die volle termyn sal geld. 

Normale delging (blou lyn)

Indien jy die minimum paaiement betaal, sal jy die verband oor 240 maande afbetaal. Jy sou oor die termyn R987 083 slegs aan rente betaal het.

Bykomende betalings (groen lyn)

Indien jy R500 per maand addisioneel betaal, sal jy die verband binne 200 maande (net minder as 17 jaar) afbetaal en R200 000 aan rentebetalings bespaar.

Onderbetaling (rooi lyn)

Indien jy R500 minder as wat vereis word betaal, of indien jy wisselvallige betalings maak, sal jy na 20 jaar net minder as R400 000 op jou huis skuld.

Die Jaar Wat Voorlê

Finansiele inploffing of beleggingsgeleentheid?

In die lig van die onheilspellende afskop van die finansiële markte vanjaar, het ons Stanlib Direkteur Paul Hansen gevra of daar ʼn lig aan die einde van die tonnel is en of dit ʼn aankomende trein is.

Lees meer...
 
Leefstyl
8 eenvoudige stappe vir ‘n
stresvrye vakansie

Geluk is nie ʼn ontwykende toestand waarmee sommige mense bloot geseën is nie. Jou geluk-kwosiënt beïnvloed jou lewensuitkyk en werk – en jy kan dit beheer.

Lees meer...
 
Aftreefonds Nuus
Wat beteken die verandering in aftreefondse vir jou?

ʼn Jaar later as wat verwag is, is die 2015-Belastingwysigingswet uiteindelik onderteken en in wetgewing vervat. Dit sal spaar vir jou aftrede beïnvloed – positief.

Lees meer...
 
Finansiële Doelwitte
5 maniere om jou finansiële doelwitte te bereik