Innovasies en eerstes

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Dié jaar was ‘n uitdagende een vir die wêreld. Dit het afgeskop met die afgryslike skietaanval in Parys op die kantore van ‘n satiriese weekblad, Charlie Hebdo, en het geëindig met die terroristeaanval in Parys in November. Vrede ontwyk steeds talle streke in Noord-Afrika en die Midde-Ooste, namate burgeroorlog en die groei van ISIS die dood van duisende mense en die ontworteling van honderde duisende ander veroorsaak het, terwyl hulle uit hul oorloggeteisterde lande vlug.

Ekonomiese groei was somber, veral in ontwikkelende ekonomieë soos Suid-Afrika, waar ons naelskraap ‘n resessie in die tweede helfte van die jaar misgeloop het. Ongelukkig het gebeurtenisse oor die afgelope paar weke gelei tot ‘n swakker rand wat 'n negatiewe impak sal hê op rentekoerse sowel as toekomstige groei-vooruitsigte. Laer groei en hoër rentekoerse sal hul tol eis by Suid-Afrikaanse verbruikers, en dit raak al hoe belangriker dat ons ons belofte om beskerming te verskaf wanneer jy dit die nodigste het, gestand sal doen: onder meer om jou lewe en gesondheid te verseker, jou te help om in jou kinders se toekoms te belê en voorsiening te maak vir ‘n finansieel-geborge aftrede.

Terwyl ons die jaar groet, het ons by Liberty baie om op trots te wees, wat insluit dat ons deur bedryfseweknieë verkies is as die nommer een verskaffer van beleggingsprodukte in die land in die kort-en langtermynindustrie (Versekeringsindustrie-opname 2014, PWC), sowel as om konsekwent eerste geplaas te word in terme van die bedrag verseker in die jaarlikse Swiss Re Individual Risk Market New Business Volumes Survey.

Hier is sommige van 2015 se hoogtepunte:

  • Ons is trots daarop dat ons meer as R3 miljard aan geldige eise uitbetaal het – die hoogste bedrag tot op hede. In 2006 was ons die eerste versekeraar om ons eisstatistieke te publiseer en oor die afgelope nege jaar het ons meer as R20 miljard aan geldige eise uitbetaal.  
  • Evolve, die reeks beleggingsprodukte wat ons in 2012 bekend gestel het, waarop fooie slegs betaal word nádat ‘n belegger ‘n beleggingsopbrengs ontvang het, het die R20 miljard mylpaal vir nuwe besigheid bereik. Dit is ‘n merkwaardige prestasie vir ‘n produk wat slegs drie jaar gelede bekendgestel is.
  • Vanjaar het ons die Agile Retirement Range bekendgestel, die eerste aftreespaarproduk in Suid-Afrika wat ‘n aftree-inkomste waarborg, ongeag hoe die markte presteer.
  • Ons het ook die Termyndekking en PayOut-opsie by ons Lewenstyl-beskermerproduk gevoeg. Hierdie opsie pas jou versekeringsdekking aan by jou behoeftes aangesien dit jou in staat stel om versekering uit te neem vir spesifieke gebeurtenisse en tydperke, en so jou premies te verlaag.

Hoewel daar bestuursveranderinge was, is daar ‘n sterk bestuurspan onder leiding van die hoof-uitvoerende beampte: kleinhandelsake, John Maxwell, aan die stuur. Dié span verseker dat Liberty voortgaan om die manier waarop ons besigheid doen, te verfyn aangesien ons nader aan jou, die kliënt, wil beweeg. Ons het ons betrokkenheid by jou geniet en waardeer jou terugvoering, wat ons in staat stel om ons kommunikasie te verbeter.

Ons wens jou ‘n veilige en ontspanne feesseisoen en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe.

Belegging Geskenke   Leefstyl   Geld Wenke     Praat Met Ons

Die geskenk wat aanhou gee 3 dinge om van af te sien voor Januarie 4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar Wat het jy van ons nodig?

Beleggingsvoorstelle wat jou Kersgeskenk sal verander in ‘n blywende nalatenskap.

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances. Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Innovasies en eerstes

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Dié jaar was ‘n uitdagende een vir die wêreld. Dit het afgeskop met die afgryslike skietaanval in Parys op die kantore van ‘n satiriese weekblad, Charlie Hebdo, en het geëindig met die terroristeaanval in Parys in November. Vrede ontwyk steeds talle streke in Noord-Afrika en die Midde-Ooste, namate burgeroorlog en die groei van ISIS die dood van duisende mense en die ontworteling van honderde duisende ander veroorsaak het, terwyl hulle uit hul oorloggeteisterde lande vlug.

Ekonomiese groei was somber, veral in ontwikkelende ekonomieë soos Suid-Afrika, waar ons naelskraap ‘n resessie in die tweede helfte van die jaar misgeloop het. Ongelukkig het gebeurtenisse oor die afgelope paar weke gelei tot ‘n swakker rand wat 'n negatiewe impak sal hê op rentekoerse sowel as toekomstige groei-vooruitsigte. Laer groei en hoër rentekoerse sal hul tol eis by Suid-Afrikaanse verbruikers, en dit raak al hoe belangriker dat ons ons belofte om beskerming te verskaf wanneer jy dit die nodigste het, gestand sal doen: onder meer om jou lewe en gesondheid te verseker, jou te help om in jou kinders se toekoms te belê en voorsiening te maak vir ‘n finansieel-geborge aftrede.

Terwyl ons die jaar groet, het ons by Liberty baie om op trots te wees, wat insluit dat ons deur bedryfseweknieë verkies is as die nommer een verskaffer van beleggingsprodukte in die land in die kort-en langtermynindustrie (Versekeringsindustrie-opname 2014, PWC), sowel as om konsekwent eerste geplaas te word in terme van die bedrag verseker in die jaarlikse Swiss Re Individual Risk Market New Business Volumes Survey.

Hier is sommige van 2015 se hoogtepunte:

  • Ons is trots daarop dat ons meer as R3 miljard aan geldige eise uitbetaal het – die hoogste bedrag tot op hede. In 2006 was ons die eerste versekeraar om ons eisstatistieke te publiseer en oor die afgelope nege jaar het ons meer as R20 miljard aan geldige eise uitbetaal.  
  • Evolve, die reeks beleggingsprodukte wat ons in 2012 bekend gestel het, waarop fooie slegs betaal word nádat ‘n belegger ‘n beleggingsopbrengs ontvang het, het die R20 miljard mylpaal vir nuwe besigheid bereik. Dit is ‘n merkwaardige prestasie vir ‘n produk wat slegs drie jaar gelede bekendgestel is.
  • Vanjaar het ons die Agile Retirement Range bekendgestel, die eerste aftreespaarproduk in Suid-Afrika wat ‘n aftree-inkomste waarborg, ongeag hoe die markte presteer.
  • Ons het ook die Termyndekking en PayOut-opsie by ons Lewenstyl-beskermerproduk gevoeg. Hierdie opsie pas jou versekeringsdekking aan by jou behoeftes aangesien dit jou in staat stel om versekering uit te neem vir spesifieke gebeurtenisse en tydperke, en so jou premies te verlaag.

Hoewel daar bestuursveranderinge was, is daar ‘n sterk bestuurspan onder leiding van die hoof-uitvoerende beampte: kleinhandelsake, John Maxwell, aan die stuur. Dié span verseker dat Liberty voortgaan om die manier waarop ons besigheid doen, te verfyn aangesien ons nader aan jou, die kliënt, wil beweeg. Ons het ons betrokkenheid by jou geniet en waardeer jou terugvoering, wat ons in staat stel om ons kommunikasie te verbeter.

Ons wens jou ‘n veilige en ontspanne feesseisoen en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe.

Belegging Geskenke
Die geskenk wat aanhou gee

Beleggingsvoorstelle wat jou Kersgeskenk sal verander in ‘n blywende nalatenskap.

Lees meer...
 
Leefstyl
3 dinge om van af te sien voor Januarie

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

Lees meer...
 
Geld Wenke

4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Lees meer...
 
Praat Met Ons

Wat het jy van ons nodig?

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances.

Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.