Die geskenk wat aanhou gee

Laat ‘n finansiële nalatenskap wat meer waarde het as die kwantifiseerbare na aan jou erfgename en leer hulle hoe om hulle geld te laat groei.

 

 

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Die meeste ouers en grootouers wil vir hulle kinders ‘n finansiële erfenis nalaat, en tog, wanneer aftrede aanbreek word hulle gekonfronteer met die naakte waarheid dat hulle moontlik nie genoeg geld het om in hul eie aftreebehoeftes te voorsien nie, wat nog te sê voorsiening te maak vir ‘n erflating vir hulle kinders. Die beste manier om ‘n finansiële nalatenskap te verseker, is om jou kinders te leer hoe om hulle eie geld te bestuur en om hulle te help om ‘n belegging te begin wat tyd het om te groei.

Die geldslim-geskenk
Indien jy jou kind wil leer hoe om te begroot en te spaar, open ‘n bankrekening in sy of haar naam. Hulle kan dit gebruik om hul sakgeld te spaar en ander familielede kan bydra eerder as om geskenke te koop. Help hulle om ‘n spaardoelwit te stel en om uit te werk hoeveel hulle sal moet spaar om dié doel te bereik. ‘n Tiener se toelaag kan in die bankrekening inbetaal word sodat hulle kan leer hoe om hul geld en uitgawes soos lugtyd, klere en toiletware te bestuur.

Die beste rekening: Banke bied vir kinders en tieners spesifieke rekeninge met lae of geen fooie en hoër rentekoerse op spaargeld.

Die geskenk van tyd
Die beste geskenk wat jy aan jou kind kan gee is tyd, aangesien rykdom nie oornag geskep word nie – dit neem tyd, iets wat jou kind nog het. Byvoorbeeld, indien jy vir jou kind R300 per maand belê teen ‘n gemiddelde opbrengs van 10% per jaar, sal dit binne 18 jaar R180 000, waarvan R115 000 groei is, werd wees.
Indien ‘n 18-jarige daardie geld net los en laat groei teen 10% per jaar sal dit, selfs sonder bykomende fondse, na twintig jaar R1,3 miljoen werd wees. Teen die tyd wat jy aftree, sal jy jou kind laat met ‘n nalatenskap wat nie jou aftreeplan beïnvloed nie.

Die beste rekening: Aangesien jou kind ‘n lang beleggingstermyn het, behoort hy of sy in ‘n effektetrustfonds met blootstelling aan die aandelebeurs te belê. Indien jy via ‘n belastingvrye rekening ‘n effekterust in jou kind se naam open, soos dié wat Stanlib aanbied, sal hulle nie aanspreeklik wees vir enige belasting, ingesluit kapitaalwinsbelasting, op die geld nie.

Die aandelesertifikaat
Baie jare gelede, toe aandelesertifikate nog op papier en nie elektronies uitgereik is nie, het grootouers aandele in ‘n bekende maatskappy vir hulle kleinkind by geboorte gekoop. Mettertyd het dié aandele se waarde toegeneem, nie net aangesien die prys van die aandele gestyg het nie, maar ook as gevolg van die dividendinkomste wat verdien is.
Byvoorbeeld, in 1970 was Standard Bank-aandele gelys teen 35c per aandeel. ‘n R100‑geskenk wat daardie jaar in Standard Bank-aandele belê is, sou vandag R40 000 werd gewees het – wat groei van ongeveer 15% per jaar verteenwoordig.
Benewens die styging in die waarde van die aandele, sou die aandele dividende ter waarde van R14 582 oor die tydperk uitbetaal het. Dit verteenwoordig ‘n opbrengs van R54 400 op ‘n belegging van slegs R100. Nét in hiérdie jaar sou daardie aandele ‘n dividendinkomste van R1 656 opgelewer het.

Die beste rekening: Hoewel jy nie meer in staat is om aan jou kind ‘n werklike aandelesertifikaat te gee nie, kan jy ‘n aanlyn-aandeleverhandelingsrekening in jou kind se naam open. Kies ‘n rekening met lae maandelikse administrasiefooie.

 

Leefstyl   Geld Wenke     Praat Met Ons   Mylpale

3 dinge om van af te sien
voor Januarie
4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar Wat het jy van ons nodig? Innovasies en eerstes

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Die geskenk wat aanhou gee

Laat ‘n finansiële nalatenskap wat meer waarde het as die kwantifiseerbare na aan jou erfgename en leer hulle hoe om hulle geld te laat groei.

 
+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Die meeste ouers en grootouers wil vir hulle kinders ‘n finansiële erfenis nalaat, en tog, wanneer aftrede aanbreek word hulle gekonfronteer met die naakte waarheid dat hulle moontlik nie genoeg geld het om in hul eie aftreebehoeftes te voorsien nie, wat nog te sê voorsiening te maak vir ‘n erflating vir hulle kinders. Die beste manier om ‘n finansiële nalatenskap te verseker, is om jou kinders te leer hoe om hulle eie geld te bestuur en om hulle te help om ‘n belegging te begin wat tyd het om te groei.

Die geldslim-geskenk
Indien jy jou kind wil leer hoe om te begroot en te spaar, open ‘n bankrekening in sy of haar naam. Hulle kan dit gebruik om hul sakgeld te spaar en ander familielede kan bydra eerder as om geskenke te koop. Help hulle om ‘n spaardoelwit te stel en om uit te werk hoeveel hulle sal moet spaar om dié doel te bereik. ‘n Tiener se toelaag kan in die bankrekening inbetaal word sodat hulle kan leer hoe om hul geld en uitgawes soos lugtyd, klere en toiletware te bestuur.

Die beste rekening: Banke bied vir kinders en tieners spesifieke rekeninge met lae of geen fooie en hoër rentekoerse op spaargeld.

Die geskenk van tyd
Die beste geskenk wat jy aan jou kind kan gee is tyd, aangesien rykdom nie oornag geskep word nie – dit neem tyd, iets wat jou kind nog het. Byvoorbeeld, indien jy vir jou kind R300 per maand belê teen ‘n gemiddelde opbrengs van 10% per jaar, sal dit binne 18 jaar R180 000, waarvan R115 000 groei is, werd wees.
Indien ‘n 18-jarige daardie geld net los en laat groei teen 10% per jaar sal dit, selfs sonder bykomende fondse, na twintig jaar R1,3 miljoen werd wees. Teen die tyd wat jy aftree, sal jy jou kind laat met ‘n nalatenskap wat nie jou aftreeplan beïnvloed nie.

Die beste rekening: Aangesien jou kind ‘n lang beleggingstermyn het, behoort hy of sy in ‘n effektetrustfonds met blootstelling aan die aandelebeurs te belê. Indien jy via ‘n belastingvrye rekening ‘n effekterust in jou kind se naam open, soos dié wat Stanlib aanbied, sal hulle nie aanspreeklik wees vir enige belasting, ingesluit kapitaalwinsbelasting, op die geld nie.

Die aandelesertifikaat
Baie jare gelede, toe aandelesertifikate nog op papier en nie elektronies uitgereik is nie, het grootouers aandele in ‘n bekende maatskappy vir hulle kleinkind by geboorte gekoop. Mettertyd het dié aandele se waarde toegeneem, nie net aangesien die prys van die aandele gestyg het nie, maar ook as gevolg van die dividendinkomste wat verdien is.
Byvoorbeeld, in 1970 was Standard Bank-aandele gelys teen 35c per aandeel. ‘n R100‑geskenk wat daardie jaar in Standard Bank-aandele belê is, sou vandag R40 000 werd gewees het – wat groei van ongeveer 15% per jaar verteenwoordig.
Benewens die styging in die waarde van die aandele, sou die aandele dividende ter waarde van R14 582 oor die tydperk uitbetaal het. Dit verteenwoordig ‘n opbrengs van R54 400 op ‘n belegging van slegs R100. Nét in hiérdie jaar sou daardie aandele ‘n dividendinkomste van R1 656 opgelewer het.

Die beste rekening: Hoewel jy nie meer in staat is om aan jou kind ‘n werklike aandelesertifikaat te gee nie, kan jy ‘n aanlyn-aandeleverhandelingsrekening in jou kind se naam open. Kies ‘n rekening met lae maandelikse administrasiefooie.

 

Leefstyl   Geld Wenke   Praat Met Ons   Mylpale

3 dinge om van af te sien voor Januarie 4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar Wat het jy van ons nodig? Innovasies en eerstes

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Die geskenk wat aanhou gee

Laat ‘n finansiële nalatenskap wat meer waarde het as die kwantifiseerbare na aan jou erfgename en leer hulle hoe om hulle geld te laat groei.


+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Die meeste ouers en grootouers wil vir hulle kinders ‘n finansiële erfenis nalaat, en tog, wanneer aftrede aanbreek word hulle gekonfronteer met die naakte waarheid dat hulle moontlik nie genoeg geld het om in hul eie aftreebehoeftes te voorsien nie, wat nog te sê voorsiening te maak vir ‘n erflating vir hulle kinders. Die beste manier om ‘n finansiële nalatenskap te verseker, is om jou kinders te leer hoe om hulle eie geld te bestuur en om hulle te help om ‘n belegging te begin wat tyd het om te groei.

Die geldslim-geskenk
Indien jy jou kind wil leer hoe om te begroot en te spaar, open ‘n bankrekening in sy of haar naam. Hulle kan dit gebruik om hul sakgeld te spaar en ander familielede kan bydra eerder as om geskenke te koop. Help hulle om ‘n spaardoelwit te stel en om uit te werk hoeveel hulle sal moet spaar om dié doel te bereik. ‘n Tiener se toelaag kan in die bankrekening inbetaal word sodat hulle kan leer hoe om hul geld en uitgawes soos lugtyd, klere en toiletware te bestuur.

Die beste rekening: Banke bied vir kinders en tieners spesifieke rekeninge met lae of geen fooie en hoër rentekoerse op spaargeld.

Die geskenk van tyd
Die beste geskenk wat jy aan jou kind kan gee is tyd, aangesien rykdom nie oornag geskep word nie – dit neem tyd, iets wat jou kind nog het. Byvoorbeeld, indien jy vir jou kind R300 per maand belê teen ‘n gemiddelde opbrengs van 10% per jaar, sal dit binne 18 jaar R180 000, waarvan R115 000 groei is, werd wees.
Indien ‘n 18-jarige daardie geld net los en laat groei teen 10% per jaar sal dit, selfs sonder bykomende fondse, na twintig jaar R1,3 miljoen werd wees. Teen die tyd wat jy aftree, sal jy jou kind laat met ‘n nalatenskap wat nie jou aftreeplan beïnvloed nie.

Die beste rekening: Aangesien jou kind ‘n lang beleggingstermyn het, behoort hy of sy in ‘n effektetrustfonds met blootstelling aan die aandelebeurs te belê. Indien jy via ‘n belastingvrye rekening ‘n effekterust in jou kind se naam open, soos dié wat Stanlib aanbied, sal hulle nie aanspreeklik wees vir enige belasting, ingesluit kapitaalwinsbelasting, op die geld nie.

Die aandelesertifikaat
Baie jare gelede, toe aandelesertifikate nog op papier en nie elektronies uitgereik is nie, het grootouers aandele in ‘n bekende maatskappy vir hulle kleinkind by geboorte gekoop. Mettertyd het dié aandele se waarde toegeneem, nie net aangesien die prys van die aandele gestyg het nie, maar ook as gevolg van die dividendinkomste wat verdien is.
Byvoorbeeld, in 1970 was Standard Bank-aandele gelys teen 35c per aandeel. ‘n R100‑geskenk wat daardie jaar in Standard Bank-aandele belê is, sou vandag R40 000 werd gewees het – wat groei van ongeveer 15% per jaar verteenwoordig.
Benewens die styging in die waarde van die aandele, sou die aandele dividende ter waarde van R14 582 oor die tydperk uitbetaal het. Dit verteenwoordig ‘n opbrengs van R54 400 op ‘n belegging van slegs R100. Nét in hiérdie jaar sou daardie aandele ‘n dividendinkomste van R1 656 opgelewer het.

Die beste rekening: Hoewel jy nie meer in staat is om aan jou kind ‘n werklike aandelesertifikaat te gee nie, kan jy ‘n aanlyn-aandeleverhandelingsrekening in jou kind se naam open. Kies ‘n rekening met lae maandelikse administrasiefooie.

 

Leefstyl
3 dinge om van af te sien voor Januarie

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

Lees meer...
 
Geld Wenke

4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Lees meer...
 
Praat Met Ons
Wat het jy van ons nodig?

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Lees meer...
 
Mylpale
Innovasies en eerstes

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

 
 
Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.