4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar

Begin die jaar voorspoedig deur verstandig te spandeer en slim te beplan vir hierdie kontantarm-maand. Jy sal verseker wees dat die jaar wat voorlê finansieel gunstig sal verloop.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

1. Moenie daardie Januarierekeninge vergeet nie
Hier is ‘n werklik angswekkende gedagte, jy is dalk pas betaal, maar daar is nog 40 dae oor voor jou volgende salaris!

Wanneer jy jou salaristjek vir Desember 10 dae vroeër as normaalweg ontvang, kan dit voel asof Kersfees vroeg aangebreek het. Die nadeel is dat die meeste daarvan teen die einde van die maand gespandeer sal wees en wanneer daardie Januarierekeninge en debietorders opdaag, sal enige Nuwejaarsvoorneme om jou kredietkaarte en oortrokke fasiliteit te sluit, verbreek word.

Indien jy Januarie finansieel-fiks wil begin, verseker dat jou Januarierekeninge betaal is voordat jy begin geld uitgee.

2. Kry ‘n voorsprong op jou Januarie-uitgawes
Januarie beteken gewoonlik dat skoolfooie betaal en skoolklere en boeke gekoop moet word. Koop die skryfbehoeftes en skoolklere dié week en betaal die skoolfooie. Dit sal ‘n groot hoeveelheid stres voorkom wanneer die tyd aanbreek om die kinders voor die kwartaal begin gereed te kry vir skool.

Betaal ander rekeninge wat teen die einde van die maand betaalbaar sal wees. Indien jy weggaan, beteken dit ook dat jy nie bekommerd hoef te wees oor rekeninge wat betaal moet word terwyl jy vakansie hou nie.

3. Werk jou begroting uit
Bereken watter debietorders teen die einde van die maand teen jou rekening gehef sal word en maak seker dat jy geld beskikbaar hou om dit te kan betaal.

Oormerk ook geld vir lopende uitgawes in Januarie, ingesluit brandstof en kruideniersware. Jy wil nie kredietkaartskuld maak om bloot net kos te koop nie! Indien jy bekommerd is dat die geld uitgegee sal word indien dit in jou rekening bly, dra dit via jou internetbankdiens oor in ‘n spaarrekening wat aan jou bankrekening gekoppel is. Jy kan die geld die dag vóór jou debietorders betaalbaar is of aan die begin van die maand in jou rekening terugplaas vir lopende uitgawes.

4. Betaal jou verband voortydig
Die rente op jou verband word op ‘n daaglikse basis bereken en jy spaar dus rente deur jou verband selfs net een dag vroeër te betaal. Indien jou verbandbetaling teen die eerste van die maand betaalbaar is en jy, byvoorbeeld, jou salaris op die 25ste ontvang, kan jy deur maandeliks daardie bykomende vyf dae vroeër te betaal rente op lang termyn spaar. Reël met jou bank dat jou debietorder op jou voorkeurdatum betaal word.

  Praat Met Ons   Mylpale   Belegging Geskenke   Leefstyl

Wat het jy van ons nodig? Innovasies en eerstes Die geskenk wat aanhou gee 3 dinge om van af te sien voor Januarie

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Beleggingsvoorstelle wat jou Kersgeskenk sal verander in ‘n blywende nalatenskap.

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar

Begin die jaar voorspoedig deur verstandig te spandeer en slim te beplan vir hierdie kontantarm-maand. Jy sal verseker wees dat die jaar wat voorlê finansieel gunstig sal verloop.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

1. Moenie daardie Januarierekeninge vergeet nie
Hier is ‘n werklik angswekkende gedagte, jy is dalk pas betaal, maar daar is nog 40 dae oor voor jou volgende salaris!

Wanneer jy jou salaristjek vir Desember 10 dae vroeër as normaalweg ontvang, kan dit voel asof Kersfees vroeg aangebreek het. Die nadeel is dat die meeste daarvan teen die einde van die maand gespandeer sal wees en wanneer daardie Januarierekeninge en debietorders opdaag, sal enige Nuwejaarsvoorneme om jou kredietkaarte en oortrokke fasiliteit te sluit, verbreek word.

Indien jy Januarie finansieel-fiks wil begin, verseker dat jou Januarierekeninge betaal is voordat jy begin geld uitgee.

2. Kry ‘n voorsprong op jou Januarie-uitgawes
Januarie beteken gewoonlik dat skoolfooie betaal en skoolklere en boeke gekoop moet word. Koop die skryfbehoeftes en skoolklere dié week en betaal die skoolfooie. Dit sal ‘n groot hoeveelheid stres voorkom wanneer die tyd aanbreek om die kinders voor die kwartaal begin gereed te kry vir skool.

Betaal ander rekeninge wat teen die einde van die maand betaalbaar sal wees. Indien jy weggaan, beteken dit ook dat jy nie bekommerd hoef te wees oor rekeninge wat betaal moet word terwyl jy vakansie hou nie.

3. Werk jou begroting uit
Bereken watter debietorders teen die einde van die maand teen jou rekening gehef sal word en maak seker dat jy geld beskikbaar hou om dit te kan betaal.

Oormerk ook geld vir lopende uitgawes in Januarie, ingesluit brandstof en kruideniersware. Jy wil nie kredietkaartskuld maak om bloot net kos te koop nie! Indien jy bekommerd is dat die geld uitgegee sal word indien dit in jou rekening bly, dra dit via jou internetbankdiens oor in ‘n spaarrekening wat aan jou bankrekening gekoppel is. Jy kan die geld die dag vóór jou debietorders betaalbaar is of aan die begin van die maand in jou rekening terugplaas vir lopende uitgawes.

4. Betaal jou verband voortydig
Die rente op jou verband word op ‘n daaglikse basis bereken en jy spaar dus rente deur jou verband selfs net een dag vroeër te betaal. Indien jou verbandbetaling teen die eerste van die maand betaalbaar is en jy, byvoorbeeld, jou salaris op die 25ste ontvang, kan jy deur maandeliks daardie bykomende vyf dae vroeër te betaal rente op lang termyn spaar. Reël met jou bank dat jou debietorder op jou voorkeurdatum betaal word.

Praat Met Ons

Wat het jy van ons nodig?

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Lees meer...
 
Mylpale
8 eenvoudige stappe vir ‘n
stresvrye vakansie

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Lees meer...
 
Belegging Geskenke
Die geskenk wat aanhou gee

Beleggingsvoorstelle wat jou Kersgeskenk sal verander in ‘n blywende nalatenskap.

Lees meer...
 
Leefstyl
3 dinge om van af te sien voor Januarie

In plaas daarvan om te fokus op die dinge wat jy gaan doen, hoekom oorweeg jy nie liewer die dinge wat jy nie in 2016 wil doen nie?

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur..

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.