3 dinge om van af te sien
voor Januarie

In plaas van fokus op die dinge wat jy gaan doen, waarom oorweeg jy nie dié dinge wat jy nie in 2016 gaan doen nie.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

1. Selfbeperkende opvattings: Kate Emmerson, die skrywer van Ditch Your Glitch (Metz Press) sê: “Daardie klein selftwyfelende, selfskrobberende, veroordelende dinge wat ons ten opsigte van onsself sien, dink, voel en glo is ons ergste vyande wat ons groei, verandering en beweging buite ons gemaksones beïnvloed. Selfbeperkende oortuigings kom in talle gedaantes voor, en is grootliks slégs waar aangesien ons glo dat dit is.” Sy verduidelik dat ons oortuigings bloot “persepsies is wat so diep ingewortel is dat dit begin om ons lewens te beheer en te vernietig.”
Hoe om vorentoe te beweeg: Maak ‘n visiebord. Neem 10 tydskrifte (finansies, geestelik, reis, leefstyl, ens.) en knip enige prente waarby jy aanklank vind uit, gom hulle vas op ‘n A1-karton. Plaas dit op ‘n plek waar jy dit daagliks sien. “Ons kan nuwe omstandighede in die lewe met kragtige ‘verbeelding’ skep,” sê Emmerson.

2. Uitstel: “Daar is twee soorte uitstel,” verduidelik Psychology Today se Carl E Pickhardt, PhD. “Die eerste soort is weerstandige uitstel wanneer ‘n taak tot op die laaste nippertjie uitgestel word voordat dit afgehandel word. Die tweede soort is weieringsuitstel wanneer uitstel daartoe lei dat die taak permanent uitgestel word en nooit afgehandel word nie. Dit is die eerste soorte uitstel waarmee die meeste mense sukkel.” Pickhardt verduidelik dat dit duur is aangesien ons dinge op die nippertjie doen, min tyd het en dit “spertyddruk en stres om die taak af te handel” veroorsaak.
Hoe om voorentoe te beweeg: Maak seker dat jy oefen. Futloosheid kan uitstel tot gevolg hê aangesien ons net nie die energie het om take af te handel nie. Verseker dat jy genoeg vars vrugte, groente en neute eet en kry ‘n goeie nagrus. Wanneer ons moeg is, kan ons maklik oorweldig voel en lyk take onhanteerbaar.

3. Wrokke: Gewoonlik koester ons wrokke wanneer ons gegrief of verontreg voel. Chroniese gegriefdheid kan jou regtig siek maak, daarom is dit noodsaaklik om te leer hoe om daarvan af te sien. “Vergifnis doen meer vir jou as vir enige iemand anders aangesien dit jou bevry van negatiwiteit en toelaat om aan te beweeg. Vergifnis mag moontlik nie die woede volkome wegneem nie, maar dit gee jou vryheid in die wete dat jy veel meer is,” sê Judith Orloff, MD, skrywer van die New York Times blitsverkoper Emotional Freedom.
Hoe om vorentoe te beweeg: Bewys empatie. Dink aan die persoon teenoor wie jy ‘n  wrok koester. Raak ontslae van jou woede deur met vriende, jou gesin of jou terapeut te gesels. Orloff stel voor: “Vra jouself dan: ‘Watter emosionele beperkinge veroorsaak dat hy of sy my sleg behandel?’ Dit is waarvoor jy empatie wil hê, dís die aspek om te vergewe. Moet jouself beslis nie blootstel aan gemene optrede nie, maar streef na empatie vir die persoon se emosionele blindheid en ongevoeligheid.”

Geld Wenke     Praat Met Ons   Mylpale   Belegging Geskenke

4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar Wat het jy van ons nodig? Innovasies en eerstes Die geskenk wat aanhou gee

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Beleggingsvoorstelle wat jou Kersgeskenk sal verander in ‘n blywende nalatenskap.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
3 dinge om van af te sien
voor Januarie

In plaas van fokus op die dinge wat jy gaan doen, waarom oorweeg jy nie dié dinge wat jy nie in 2016 gaan doen nie.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

1. Selfbeperkende opvattings: Kate Emmerson, die skrywer van Ditch Your Glitch (Metz Press) sê: “Daardie klein selftwyfelende, selfskrobberende, veroordelende dinge wat ons ten opsigte van onsself sien, dink, voel en glo is ons ergste vyande wat ons groei, verandering en beweging buite ons gemaksones beïnvloed. Selfbeperkende oortuigings kom in talle gedaantes voor, en is grootliks slégs waar aangesien ons glo dat dit is.” Sy verduidelik dat ons oortuigings bloot “persepsies is wat so diep ingewortel is dat dit begin om ons lewens te beheer en te vernietig.”
Hoe om vorentoe te beweeg: Maak ‘n visiebord. Neem 10 tydskrifte (finansies, geestelik, reis, leefstyl, ens.) en knip enige prente waarby jy aanklank vind uit, gom hulle vas op ‘n A1-karton. Plaas dit op ‘n plek waar jy dit daagliks sien. “Ons kan nuwe omstandighede in die lewe met kragtige ‘verbeelding’ skep,” sê Emmerson.

2. Uitstel: “Daar is twee soorte uitstel,” verduidelik Psychology Today se Carl E Pickhardt, PhD. “Die eerste soort is weerstandige uitstel wanneer ‘n taak tot op die laaste nippertjie uitgestel word voordat dit afgehandel word. Die tweede soort is weieringsuitstel wanneer uitstel daartoe lei dat die taak permanent uitgestel word en nooit afgehandel word nie. Dit is die eerste soorte uitstel waarmee die meeste mense sukkel.” Pickhardt verduidelik dat dit duur is aangesien ons dinge op die nippertjie doen, min tyd het en dit “spertyddruk en stres om die taak af te handel” veroorsaak.
Hoe om voorentoe te beweeg: Maak seker dat jy oefen. Futloosheid kan uitstel tot gevolg hê aangesien ons net nie die energie het om take af te handel nie. Verseker dat jy genoeg vars vrugte, groente en neute eet en kry ‘n goeie nagrus. Wanneer ons moeg is, kan ons maklik oorweldig voel en lyk take onhanteerbaar.

3. Wrokke: Gewoonlik koester ons wrokke wanneer ons gegrief of verontreg voel. Chroniese gegriefdheid kan jou regtig siek maak, daarom is dit noodsaaklik om te leer hoe om daarvan af te sien. “Vergifnis doen meer vir jou as vir enige iemand anders aangesien dit jou bevry van negatiwiteit en toelaat om aan te beweeg. Vergifnis mag moontlik nie die woede volkome wegneem nie, maar dit gee jou vryheid in die wete dat jy veel meer is,” sê Judith Orloff, MD, skrywer van die New York Times blitsverkoper Emotional Freedom.
Hoe om vorentoe te beweeg: Bewys empatie. Dink aan die persoon teenoor wie jy ‘n  wrok koester. Raak ontslae van jou woede deur met vriende, jou gesin of jou terapeut te gesels. Orloff stel voor: “Vra jouself dan: ‘Watter emosionele beperkinge veroorsaak dat hy of sy my sleg behandel?’ Dit is waarvoor jy empatie wil hê, dís die aspek om te vergewe. Moet jouself beslis nie blootstel aan gemene optrede nie, maar streef na empatie vir die persoon se emosionele blindheid en ongevoeligheid.”

Geld Wenke

4 geldslim-wenke vir die nuwe jaar

‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.

Lees meer...
 
Praat Met Ons
Wat het jy van ons nodig?

Neem deel aan ons meningspeiling en sê vir ons wat jy nodig het om die jaar wat voorlê voorspoedig te maak.

Lees meer...
 
Mylpale
Innovasies en eerstes

Liberty het vanjaar R3 miljard aan geldige eise uitbetaal! Hier volg die ander mylpale en innovasies wat jou sal bevoordeel.

Lees meer...
 
Belegging Geskenke
Die geskenk wat aanhou gee

Beleggingsvoorstelle wat jou Kersgeskenk sal verander in ‘n blywende nalatenskap.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Lees die Liberty Desember 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.