Mag ons voortgaan om veerkragtig te wees, selfs in uitdagende tye

Al was 2016 ʼn wipwaentjierit, het ons ook geleer dat ons kan saamwerk om die wêreld waarin ons leef te beïnvloed, en dat Suid-Afrika ʼn toekoms het wat werd is om voor te veg.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Indien daar een les is wat ons uit hierdie onstuimige jaar kan leer, dan is dit dat ons ons toekoms kan verander.

Ten spyte van enorme ekonomiese en politieke teenwinde, het gewone Suid-Afrikaners en sake- en politieke leiers saamgekom om hulself te verbind om hierdie land te ondersteun en om alles wat nodig is te doen om ons ekonomie weer op dreef te kry.

Hierdie toewyding en vasberadenheid, saam met ʼn sterk grondwet, robuuste burgerlike samelewing en ʼn kerngesonde wetsraamwerk, het aan die wêreld getoon dat ons, ten spyte daarvan dat ons ʼn jong demokrasie is, gereed is om ons uitdagings in die gesig te staar. Hetsy as ʼn land of in ons persoonlike lewens, sal ons voortgaan om nuwe uitdagings die hoof te bied. Dit is hóé ons dit aanpak en wát ons doen wat ons toekoms sal bepaal. Die mag is in ons eie hande.

Teen hierdie agtergrond van onsekerheid en ʼn wipwaentjierit van optimisme en vrees, kyk ons as ʼn maatskappy steeds vorentoe, daartoe verbind om ons kliënte te help om ʼn beter, sterker toekoms te bou.

Ons gaan ook voort om die manier waarop ons dinge doen te verbeter in ons strewe om in ons verkose markte die mees vertroude leier in Afrika ten opsigte van versekering en beleggings te word, terwyl ons seker maak dat ons voortgaan om ons doelwit om finansiële vryheid vir u ʼn werklikheid te maak, verwesentlik.

As deel van ons onderneming aan u het ons R3,57 miljard in 2015 aan geldige eise uitbetaal.

In Oktober het ons die notering van ons keureiendomsportefeulje, Liberty Two Degrees, aangekondig ten einde verdere kapitaal te genereer om in Suid-Afrika en die res van Afrika te belê. Ons het ook aan ons lojale kliëntebasis die geleentheid gegee om teen ʼn korting op die noteringsprys deel van die notering te wees deur middel van die Liberty Real Estate Portfolio (LREP).

Ons het voortgegaan om die hefboomkrag van ons balansstaat aan te wend om innoverende oplossings beskikbaar te stel om u te help om beter voor te berei vir aftrede. Verlede jaar het ons Agile bekendgestel deur middel waarvan kliente ʼn spesifieke bedrag kon belê ten einde ʼn gewaarborgde minimum aftree-inkomste te verseker, terwyl verdere aftreefondse toegewys word aan portefeuljes met ʼn hoër risiko om voordeel te trek uit groei op die aandelemark.

Vanjaar het ons Bold vir ons kliënte wat aftrede bereik het, bekendgestel. Met ʼn soortgelyke filosofie as Agile, is Bold ʼn lewende annuïteit wat ʼn kapitaalwaarborg insluit. Dit gee aan u, ons kliënt, die voordele van ʼn markgekoppelde lewende annuïteit, terwyl dit potensiële kapitaalverlies verminder.

Volgende jaar herdenk ons 60 jaar se voorsiening van finansiële oplossings aan Suid-Afrikaanse huishoudings en ons sien uit daarna om vir die volgende 60 jaar u vennoot te wees. Ons belegging is in u toekoms aangesien ons glo dat Suid-Afrikaners ʼn toekoms het wat werd is om in te belê.

Ons wens u alles van die beste toe vir die feesgety.

ʼn Terugblik op 2016   Reiswenke   Liberty Meningspeiling

Mag ons voortgaan om veerkragtig te wees, selfs in uitdagende tye Reis veilig Gesels met ons

In soverre om op vakansie te gaan veronderstel is om ontspannend te wees, is dit dikwels ʼn bron van spanning, aangesien daar so baie is om te beplan en te organiseer. Lees ons reiswenke om seker te maak dat jy alles onthou het.

Ons is daartoe verbind om jou van insiggewende inhoud te voorsien. Gebruik asseblief ʼn paar minute om ons te laat weet wat jy graag volgende jaar in hierdie nuusbrief wil lees.

Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Mag ons voortgaan om veerkragtig te wees, selfs in uitdagende tye

Al was 2016 ʼn wipwaentjierit, het ons ook geleer dat ons kan saamwerk om die wêreld waarin ons leef te beïnvloed, en dat Suid-Afrika ʼn toekoms het wat werd is om voor te veg.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Indien daar een les is wat ons uit hierdie onstuimige jaar kan leer, dan is dit dat ons ons toekoms kan verander.

Ten spyte van enorme ekonomiese en politieke teenwinde, het gewone Suid-Afrikaners en sake- en politieke leiers saamgekom om hulself te verbind om hierdie land te ondersteun en om alles wat nodig is te doen om ons ekonomie weer op dreef te kry.

Hierdie toewyding en vasberadenheid, saam met ʼn sterk grondwet, robuuste burgerlike samelewing en ʼn kerngesonde wetsraamwerk, het aan die wêreld getoon dat ons, ten spyte daarvan dat ons ʼn jong demokrasie is, gereed is om ons uitdagings in die gesig te staar. Hetsy as ʼn land of in ons persoonlike lewens, sal ons voortgaan om nuwe uitdagings die hoof te bied. Dit is hóé ons dit aanpak en wát ons doen wat ons toekoms sal bepaal. Die mag is in ons eie hande.

Teen hierdie agtergrond van onsekerheid en ʼn wipwaentjierit van optimisme en vrees, kyk ons as ʼn maatskappy steeds vorentoe, daartoe verbind om ons kliënte te help om ʼn beter, sterker toekoms te bou.

Ons gaan ook voort om die manier waarop ons dinge doen te verbeter in ons strewe om in ons verkose markte die mees vertroude leier in Afrika ten opsigte van versekering en beleggings te word, terwyl ons seker maak dat ons voortgaan om ons doelwit om finansiële vryheid vir u ʼn werklikheid te maak, verwesentlik.

As deel van ons onderneming aan u het ons R3,57 miljard in 2015 aan geldige eise uitbetaal.

In Oktober het ons die notering van ons keureiendomsportefeulje, Liberty Two Degrees, aangekondig ten einde verdere kapitaal te genereer om in Suid-Afrika en die res van Afrika te belê. Ons het ook aan ons lojale kliëntebasis die geleentheid gegee om teen ʼn korting op die noteringsprys deel van die notering te wees deur middel van die Liberty Real Estate Portfolio (LREP).

Ons het voortgegaan om die hefboomkrag van ons balansstaat aan te wend om innoverende oplossings beskikbaar te stel om u te help om beter voor te berei vir aftrede. Verlede jaar het ons Agile bekendgestel deur middel waarvan kliente ʼn spesifieke bedrag kon belê ten einde ʼn gewaarborgde minimum aftree-inkomste te verseker, terwyl verdere aftreefondse toegewys word aan portefeuljes met ʼn hoër risiko om voordeel te trek uit groei op die aandelemark.

Vanjaar het ons Bold vir ons kliënte wat aftrede bereik het, bekendgestel. Met ʼn soortgelyke filosofie as Agile, is Bold ʼn lewende annuïteit wat ʼn kapitaalwaarborg insluit. Dit gee aan u, ons kliënt, die voordele van ʼn markgekoppelde lewende annuïteit, terwyl dit potensiële kapitaalverlies verminder.

Volgende jaar herdenk ons 60 jaar se voorsiening van finansiële oplossings aan Suid-Afrikaanse huishoudings en ons sien uit daarna om vir die volgende 60 jaar u vennoot te wees. Ons belegging is in u toekoms aangesien ons glo dat Suid-Afrikaners ʼn toekoms het wat werd is om in te belê.

Ons wens u alles van die beste toe vir die feesgety.

Reiswenke
Mag ons voortgaan om veerkragtig te wees, selfs in uitdagende tye

Al was 2016 ʼn wipwaentjierit, het ons ook geleer dat ons kan saamwerk om die wêreld waarin ons leef te beïnvloed, en dat Suid-Afrika ʼn toekoms het wat werd is om voor te veg.

Lees meer...
 
Reiswenke
Reis veilig

In soverre om op vakansie te gaan veronderstel is om ontspannend te wees, is dit dikwels ʼn bron van spanning, aangesien daar so baie is om te beplan en te organiseer. Lees ons reiswenke om seker te maak dat jy alles onthou het.

Lees meer...
 
Liberty Meningspeiling

Gesels met ons