Wag en dink voor jy skuif

Is jy by ʼn kruispad in jou beroep of wil jy van werk verander? Moenie toelaat dat geld jou op ʼn dwaalspoor lei nie.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Ons is geneig om voort te strompel in die lewe asof dit maar net met ons gebeur, in plaas daarvan om die regte koers in te slaan. Dan wonder ons hoe ons in ʼn buisligverligte kantoor beland het en lang ure werk, sonder om ooit tyd te hê om te sien hoe ons kinders aan sport deelneem of om na ons eie welstand om te sien. Dit is belangrik om jou passie in ag te neem en ʼn leefstyl te vestig wat jou – en jou gesin – se geluk sal koester.

Volg jou passie – met ‘n bestaansdoel!
Moenie geld bo passie kies nie. Sommige mense identifiseer loopbane of betrekkings wat vir hulle finansieel voordelig sal wees, sonder om te oorweeg of hulle enige werksbevrediging sal kry. Dit is hoekom jy dikwels mense kry wat aan hul lessenaars vasgekluister is in beroepe soos finansies of IT, wanneer hulle eerder in ʼn beroep sou wou wees wat hulle aan die beweeg sou hou of in ʼn ander omgewing is.

Maar, volgens lewensafrigter Jessica Sweet, kan “om jou passie te volg” ʼn riskante keuse wees. “Ek het dit keer op keer gesien gebeur. Kliënte raak opgewonde oor hulle idee vir ʼn besigheid wat op passie gebaseer is. Hulle begin planne maak, versier hul kantore in hul geestesoog en wonder hoe die baas gaan reageer wanneer hulle genoeg geld gemaak het om te bedank. En hulle doen al hierdie dinge sonder om die grootste mite in ag te neem.”

“Terwyl jy geld verdien deur te doen waarvoor jy lief is, moet jy onthou: Op hierdie oomblik gee niemand om wat jou passies is nie.” Volgens Sweet behoort jou kliënte en klante allereers die belangrikste te wees: Vra jouself af wat jy aan hulle kan bied en hoe hulle bevoordeel word deur wat jy aanbied. “Jy moet hulle oorreed om soveel vir jou passie om te gee dat hulle jou daarvoor sal betaal.” Met ander woorde, hoekom behoort ander mense soveel soos jyself vir jou passie om te gee?

Kies jou droomleefstyl
Het jy al ooit regtig tot stilstand gekom om te dink oor hoe jy graag sou wou hê jou toekoms daar moet uitsien? Indien jy kon, hoe sal jy graag wil leef?

Cal Newport, die skrywer van verskeie boeke, wat So Good They Can’t Ignore You insluit, en wat ook assistentprofessor in rekenaarwetenskap by die Georgetown University in die VSA is, gee onkonvensionele raad. Hy sê: “Vestig die leefstyl wat jy wil hê. Werk daarvandaan terug.” Hy glo dat om jou passie te volg jou nie “noodwendig sal lei na ʼn lewe wat jy gelukkig sal wees om te lewe nie.” Sy advies is daarom dat jy die regte betrekking moet vind wat by jou verlangde leefstyl pas. Indien jy nie lang ure wil werk nie, is ʼn pos in ʼn nuuskantoor met druk spertye waarskynlik nie ideaal vir jou nie.

Indien jy ʼn Boheemse bestaan wat baie reis insluit verkies, kan jy dit moontlik oorweeg om ʼn reisskrywer te word. Dié keuses moet egter versoenbaar wees met jou bestaande vaardighede. Indien jy dus ʼn loopbaanverandering oorweeg, neem die leefstyl wat jy verkies in ag en oorweeg of jou nuwe loopbaanrigting hieraan voldoen.

Newport definieer leefstyl as ʼn “ʼn gedetailleerde gevoel hoe jou dag-tot-dag-bestaan behoort te wees.” Volgens hom behoort jy die volgende vrae in ag te neem wanneer jy jou ideale leefstyl in jou verbeelding sien:

  • Hoeveel beheer het ek oor my skedule?
  • Wat is die intensiteitsgraad van my betrekking?
  • Hoe belangrik is dit wat ek doen?
  • Wat is die statusvlak?
  • Watter soort werk is dit?
  • Waar woon ek?
  • Wat is die aard van my sosiale lewe?
  • Hoe is die balans tussen my werk en lewe?
  • Wat is die aard van my gesin?
  • Hoe ervaar ander mense my?
  • Waarvoor is ek bekend?
 
Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Wenke   Beleggings Insigte   Jou Paadjie     Jou Gesondheid

So, jy wil ʼn miljoenêr wees? Is jou beleggings op die rommelpad? Geld en lewenslesse Die groot K

Maar wat doen jy werklik daaraan? Die verskil tussen ʼn welvaartskepper en ʼn welvaartvernietiger is hoe jy jou geld spandeer. Hier is 6 maniere om welvaart te skep – nou!

Suid-Afrika staar die vooruitsig in die gesig dat ons buitelandse kredietgradering na rommelstatus afgegradeer kan word. Ons kyk na wat dit beteken, veral vir jou beleggings.

Ons gesels met Sizo Mkombe, ʼn ma van twee jong seuntjies, oor haar finansiële en emosionele reis as ʼn ma en die lesse wat sy geleer het.

Vir die 2015 finansiële jaar, het ons R3.57 miljard in geldige eise aan ons kliënte uitbetaal en kanker is steeds die grootste oorsaak vir eise. Ons bekyk kankerstatistieke sowel as maniere hoe om te verhoed dat jy net nog ʼn statistiek word.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

So, jy wil ʼn miljoenêr wees? Hervorming:
ʼn bondige uiteensetting
Geld en lewenslesse Die groot K

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Wag en dink voor jy skuif

Is jy by ʼn kruispad in jou beroep of wil jy van werk verander? Moenie toelaat dat geld jou op ʼn dwaalspoor lei nie.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Ons is geneig om voort te strompel in die lewe asof dit maar net met ons gebeur, in plaas daarvan om die regte koers in te slaan. Dan wonder ons hoe ons in ʼn buisligverligte kantoor beland het en lang ure werk, sonder om ooit tyd te hê om te sien hoe ons kinders aan sport deelneem of om na ons eie welstand om te sien. Dit is belangrik om jou passie in ag te neem en ʼn leefstyl te vestig wat jou – en jou gesin – se geluk sal koester.

Volg jou passie – met ‘n bestaansdoel!
Moenie geld bo passie kies nie. Sommige mense identifiseer loopbane of betrekkings wat vir hulle finansieel voordelig sal wees, sonder om te oorweeg of hulle enige werksbevrediging sal kry. Dit is hoekom jy dikwels mense kry wat aan hul lessenaars vasgekluister is in beroepe soos finansies of IT, wanneer hulle eerder in ʼn beroep sou wou wees wat hulle aan die beweeg sou hou of in ʼn ander omgewing is.

Maar, volgens lewensafrigter Jessica Sweet, kan “om jou passie te volg” ʼn riskante keuse wees. “Ek het dit keer op keer gesien gebeur. Kliënte raak opgewonde oor hulle idee vir ʼn besigheid wat op passie gebaseer is. Hulle begin planne maak, versier hul kantore in hul geestesoog en wonder hoe die baas gaan reageer wanneer hulle genoeg geld gemaak het om te bedank. En hulle doen al hierdie dinge sonder om die grootste mite in ag te neem.”

“Terwyl jy geld verdien deur te doen waarvoor jy lief is, moet jy onthou: Op hierdie oomblik gee niemand om wat jou passies is nie.” Volgens Sweet behoort jou kliënte en klante allereers die belangrikste te wees: Vra jouself af wat jy aan hulle kan bied en hoe hulle bevoordeel word deur wat jy aanbied. “Jy moet hulle oorreed om soveel vir jou passie om te gee dat hulle jou daarvoor sal betaal.” Met ander woorde, hoekom behoort ander mense soveel soos jyself vir jou passie om te gee?

Kies jou droomleefstyl
Het jy al ooit regtig tot stilstand gekom om te dink oor hoe jy graag sou wou hê jou toekoms daar moet uitsien? Indien jy kon, hoe sal jy graag wil leef?

Cal Newport, die skrywer van verskeie boeke, wat So Good They Can’t Ignore You insluit, en wat ook assistentprofessor in rekenaarwetenskap by die Georgetown University in die VSA is, gee onkonvensionele raad. Hy sê: “Vestig die leefstyl wat jy wil hê. Werk daarvandaan terug.” Hy glo dat om jou passie te volg jou nie “noodwendig sal lei na ʼn lewe wat jy gelukkig sal wees om te lewe nie.” Sy advies is daarom dat jy die regte betrekking moet vind wat by jou verlangde leefstyl pas. Indien jy nie lang ure wil werk nie, is ʼn pos in ʼn nuuskantoor met druk spertye waarskynlik nie ideaal vir jou nie.

Indien jy ʼn Boheemse bestaan wat baie reis insluit verkies, kan jy dit moontlik oorweeg om ʼn reisskrywer te word. Dié keuses moet egter versoenbaar wees met jou bestaande vaardighede. Indien jy dus ʼn loopbaanverandering oorweeg, neem die leefstyl wat jy verkies in ag en oorweeg of jou nuwe loopbaanrigting hieraan voldoen.

Newport definieer leefstyl as ʼn “ʼn gedetailleerde gevoel hoe jou dag-tot-dag-bestaan behoort te wees.” Volgens hom behoort jy die volgende vrae in ag te neem wanneer jy jou ideale leefstyl in jou verbeelding sien:

  • Hoeveel beheer het ek oor my skedule?
  • Wat is die intensiteitsgraad van my betrekking?
  • Hoe belangrik is dit wat ek doen?
  • Wat is die statusvlak?
  • Watter soort werk is dit?
  • Waar woon ek?
  • Wat is die aard van my sosiale lewe?
  • Hoe is die balans tussen my werk en lewe?
  • Wat is die aard van my gesin?
  • Hoe ervaar ander mense my?
  • Waarvoor is ek bekend?
 
Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Geld Wenke
So, jy wil ʼn miljoenêr wees?

Maar wat doen jy werklik daaraan? Die verskil tussen ʼn welvaartskepper en ʼn welvaartvernietiger is hoe jy jou geld spandeer. Hier is 6 maniere om welvaart te skep – nou!

Lees meer...
 
Beleggings Insigte
Is jou beleggings op die rommelpad?

Suid-Afrika staar die vooruitsig in die gesig dat ons buitelandse kredietgradering na rommelstatus afgegradeer kan word. Ons kyk na wat dit beteken, veral vir jou beleggings.

Lees meer...
 
Jou Paadjie

Geld en lewenslesse

Ons gesels met Sizo Mkombe, ʼn ma van twee jong seuntjies, oor haar finansiële en emosionele reis as ʼn ma en die lesse wat sy geleer het.

Lees meer...
 
Jou Gesondheid

Die groot K