8 eenvoudige stappe vir
‘n stresvrye vakansie

Merk hierdie agt punte af op jou doenlys ten einde jou vakansie gemaklik af te skop.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Om ‘n vakansie te beplan wat binne die begroting pas, alle gesinslede tevrede stel en ruimte laat vir die onverwagte, kan as ‘n reusetaak voorkom. “Namate die moderne wêreld kleiner geword het, het ons persoonlike wêreld ook meer ingewikkeld geraak as gevolg van die talle aspekte wat ons moet oorweeg wanneer ons reis,” sê kliniese sielkundige, Dr Sherona Rawat. “Dikwels beleef ons onverwagte haakplekke ten spyte van die groot hoeveelheid tyd en energie wat ons aan die beplanning bestee het. As gevolg hiervan kan die beplanning van ‘n gesinsvakansie baie stresvol raak.”

Deur so deeglik as moontlik te beplan en die groter prentjie in gedagte te hou, kan jou help om te verseker dat jou jaareindblaaskans onvergeetlik is – vir al die regte redes.

Dr Rawat gee die volgende wenke:

1. Dokumente:

Gaan paspoorte na en maak seker dat alle dokumente in orde en op datum is voordat jy enige besprekings doen.

2. Bestemming:

Neem die temperament van elke lid van die gesin in ag wanneer op ‘n vakansiebestemming besluit word. Probeer só kies dat almal gelukkig gehou sal word.

3. Doen jou huiswerk:

  • Doen aanlynnavorsing oor jou bestemming, asook besienswaardighede, die weer en die beste tyd vir ‘n besoek.
  • Gebruik webwerwe soos Travelstart.co.za om besonderhede en inligting oor vlugte te bekom en beskikbaarheid, skedules, aantal stopplekke en vlugroetes te bepaal.
  • Gebruik Google Maps om jouself vertroud te maak met paaie, fasiliteite en winkels sodat jy kan vasstel wat die afstand is vanaf jou blyplek na enige geriewe wat jy mag benodig. Byvoorbeeld, bepaal waar die naaste supermark of hospitaal is, sou daar ‘n noodsituasie ontstaan, en maak ‘n drukstuk daarvan of stoor dit op jou elektroniese toestel vir maklike toegang.

4. Akkommodasie:

  • Besoek Booking.com, wat ‘n magdom moontlikhede bied wanneer jy navorsing oor akkommodasie by jou gekose bestemming doen.
  • Neem jou behoeftes ten opsigte van akkommodasie in ag: het jy gratis WiFi nodig aangesien jy moet werk, ‘n swembad vir die kinders, of ‘n pendeldiens indien jy nie ‘n motor huur nie, ensovoorts.
  • Dink oor die irritasies en behoeftes wat jy gewoonlik met individuele gesinslede ervaar. Byvoorbeeld ‘n kind wat nors raak wanneer hy of sy moeg is of ‘n eggenoot wat ‘n koel, stil kamer nodig het om ‘n goeie nagrus te kry en hou dit in gedagte wanneer jy akkommodasie kies.
  • Verseker dat jy toegang tot ‘n yskas, kombuisie of nabygeleë restaurant het indien ontbyt nie ingesluit is nie.

5. Bagasie:

Beplan handbagasie en reisbenodigdhede versigtig sodat almal, die kinders ingesluit, selfversorgend is en soveel moontlik hande vry het. Sê vir jou kinders dat “hulle dít wat hulle kies om saam te vat, ook kies om te dra”.

6. Skedule:

Beplan jou dae vooruit, ingesluit toere en afdae om inkopies te doen of op die strand te ontspan.

7. Pak slim:

Indien jy ‘n verskeidenheid reis- en vervoermiddele gebruik, of internasionaal vlieg en daarna van plaaslike lugrederye gebruik maak by jou bestemming, hou enige bagasiebeperkings in gedagte om oorgewigbagasiefooie of oponthoude tydens inweeg te vermy.

8. Beplan vir die onverwagte:

  • Verseker dat jou reisversekering omvattend en op datum is en dat versekeraars in kennis gestel is van jou reis.
  • Neem valutakaarte saam, wat kodes eerder as kontant bevat. Tydens plaaslike reise is kaarte ook veiliger as kontant.

 

Ekonomiese Nuus   Ekonomiese Waarhede   Spaar Wenke   Belasting Wenke


Wat die SABMiller-transaksie
vir SA beteken
Berei voor vir ‘n moeilike 2016 Laat jou versekering vir jou werk Hoe belasting jou belegging beïnvloed

Met die Anheuser-Busch InBev (AB InBev)-samesmelting kan ons verwag om meer globale handelsmerke in die plaaslike mark te sien. Enige iemand vir ‘n Bud?

Hoewel ons graag vir ons kliënte goeie nuus bring, is die werklikheid dat 2016 die moeilikste jaar nóg kan wees. Liberty Ekonoom, Tendani Mantshimuli, werp lig op die harde waarhede.

Indien jy ‘n enkelbedrag teen die einde van die jaar beskikbaar het, kan dit die druk op jou beursie in 2016 verminder.

Ons ontleed die verskillende belastings betaalbaar op beleggings en hoe hulle jou opbrengs beïnvloed.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
8 eenvoudige stappe vir
‘n stresvrye vakansie

Merk hierdie agt punte af op jou doenlys ten einde jou vakansie gemaklik af te skop.

 

 
+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Om ‘n vakansie te beplan wat binne die begroting pas, alle gesinslede tevrede stel en ruimte laat vir die onverwagte, kan as ‘n reusetaak voorkom. “Namate die moderne wêreld kleiner geword het, het ons persoonlike wêreld ook meer ingewikkeld geraak as gevolg van die talle aspekte wat ons moet oorweeg wanneer ons reis,” sê kliniese sielkundige, Dr Sherona Rawat. “Dikwels beleef ons onverwagte haakplekke ten spyte van die groot hoeveelheid tyd en energie wat ons aan die beplanning bestee het. As gevolg hiervan kan die beplanning van ‘n gesinsvakansie baie stresvol raak.”

Deur so deeglik as moontlik te beplan en die groter prentjie in gedagte te hou, kan jou help om te verseker dat jou jaareindblaaskans onvergeetlik is – vir al die regte redes.

Dr Rawat gee die volgende wenke:

1. Dokumente:

Gaan paspoorte na en maak seker dat alle dokumente in orde en op datum is voordat jy enige besprekings doen.

2. Bestemming:

Neem die temperament van elke lid van die gesin in ag wanneer op ‘n vakansiebestemming besluit word. Probeer só kies dat almal gelukkig gehou sal word.

3. Doen jou huiswerk:

  • Doen aanlynnavorsing oor jou bestemming, asook besienswaardighede, die weer en die beste tyd vir ‘n besoek.
  • Gebruik webwerwe soos Travelstart.co.za om besonderhede en inligting oor vlugte te bekom en beskikbaarheid, skedules, aantal stopplekke en vlugroetes te bepaal.
  • Gebruik Google Maps om jouself vertroud te maak met paaie, fasiliteite en winkels sodat jy kan vasstel wat die afstand is vanaf jou blyplek na enige geriewe wat jy mag benodig. Byvoorbeeld, bepaal waar die naaste supermark of hospitaal is, sou daar ‘n noodsituasie ontstaan, en maak ‘n drukstuk daarvan of stoor dit op jou elektroniese toestel vir maklike toegang.

4. Akkommodasie:

  • Besoek Booking.com, wat ‘n magdom moontlikhede bied wanneer jy navorsing oor akkommodasie by jou gekose bestemming doen.
  • Neem jou behoeftes ten opsigte van akkommodasie in ag: het jy gratis WiFi nodig aangesien jy moet werk, ‘n swembad vir die kinders, of ‘n pendeldiens indien jy nie ‘n motor huur nie, ensovoorts.
  • Dink oor die irritasies en behoeftes wat jy gewoonlik met individuele gesinslede ervaar. Byvoorbeeld ‘n kind wat nors raak wanneer hy of sy moeg is of ‘n eggenoot wat ‘n koel, stil kamer nodig het om ‘n goeie nagrus te kry en hou dit in gedagte wanneer jy akkommodasie kies.
  • Verseker dat jy toegang tot ‘n yskas, kombuisie of nabygeleë restaurant het indien ontbyt nie ingesluit is nie.

5. Bagasie:

Beplan handbagasie en reisbenodigdhede versigtig sodat almal, die kinders ingesluit, selfversorgend is en soveel moontlik hande vry het. Sê vir jou kinders dat “hulle dít wat hulle kies om saam te vat, ook kies om te dra”.

6. Skedule:

Beplan jou dae vooruit, ingesluit toere en afdae om inkopies te doen of op die strand te ontspan.

7. Pak slim:

Indien jy ‘n verskeidenheid reis- en vervoermiddele gebruik, of internasionaal vlieg en daarna van plaaslike lugrederye gebruik maak by jou bestemming, hou enige bagasiebeperkings in gedagte om oorgewigbagasiefooie of oponthoude tydens inweeg te vermy.

8. Beplan vir die onverwagte:

  • Verseker dat jou reisversekering omvattend en op datum is en dat versekeraars in kennis gestel is van jou reis.
  • Neem valutakaarte saam, wat kodes eerder as kontant bevat. Tydens plaaslike reise is kaarte ook veiliger as kontant.

 

Ekonomiese Nuus   Ekonomiese Waarhede   Spaar Wenke   Belasting Wenke


Wat beteken die SABMiller-transaksie? Berei voor vir ‘n
moeilike 2016
5 maniere om baie met jou bonus te spaar Hoe belasting jou belegging beïnvloed

Met die Anheuser-Busch InBev (AB InBev)-samesmelting kan ons verwag om meer globale handelsmerke in die plaaslike mark te sien. Enige iemand vir ‘n Bud?

Hoewel ons graag vir ons kliënte goeie nuus bring, is die werklikheid dat 2016 die moeilikste jaar nóg kan wees. Liberty Ekonoom, Tendani Mantshimuli, werp lig op die harde waarhede.

Indien jy ‘n enkelbedrag teen die einde van die jaar beskikbaar het, kan dit die druk op jou beursie in 2016 verminder.

Ons ontleed die verskillende belastings betaalbaar op beleggings en hoe hulle jou opbrengs beïnvloed.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances. Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty November 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
8 eenvoudige stappe vir
‘n stresvrye vakansie

Merk hierdie agt punte af op jou doenlys ten einde jou vakansie gemaklik af te skop.


+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Om ‘n vakansie te beplan wat binne die begroting pas, alle gesinslede tevrede stel en ruimte laat vir die onverwagte, kan as ‘n reusetaak voorkom. Namate die moderne wêreld kleiner geword het, het ons persoonlike wêreld ook meer ingewikkeld geraak as gevolg van die talle aspekte wat ons moet oorweeg wanneer ons reis,” sê kliniese sielkundige, Dr Sherona Rawat. “Dikwels beleef ons onverwagte haakplekke ten spyte van die groot hoeveelheid tyd en energie wat ons aan die beplanning bestee het. As gevolg hiervan kan die beplanning van ‘n gesinsvakansie baie stresvol raak.”

Deur so deeglik as moontlik te beplan en die groter prentjie in gedagte te hou, kan jou help om te verseker dat jou jaareindblaaskans onvergeetlik is – vir al die regte redes.

Dr Rawat gee die volgende wenke:

1. Dokumente:

Gaan paspoorte na en maak seker dat alle dokumente in orde en op datum is voordat jy enige besprekings doen.

2. Bestemming:

Neem die temperament van elke lid van die gesin in ag wanneer op ‘n vakansiebestemming besluit word. Probeer só kies dat almal gelukkig gehou sal word.

3. Doen jou huiswerk:

  • Doen aanlynnavorsing oor jou bestemming, asook besienswaardighede, die weer en die beste tyd vir ‘n besoek.
  • Gebruik webwerwe soos Travelstart.co.za om besonderhede en inligting oor vlugte te bekom en beskikbaarheid, skedules, aantal stopplekke en vlugroetes te bepaal.
  • Gebruik Google Maps om jouself vertroud te maak met paaie, fasiliteite en winkels sodat jy kan vasstel wat die afstand is vanaf jou blyplek na enige geriewe wat jy mag benodig. Byvoorbeeld, bepaal waar die naaste supermark of hospitaal is, sou daar ‘n noodsituasie ontstaan, en maak ‘n drukstuk daarvan of stoor dit op jou elektroniese toestel vir maklike toegang.

4. Akkommodasie:

  • Besoek Booking.com, wat ‘n magdom moontlikhede bied wanneer jy navorsing oor akkommodasie by jou gekose bestemming doen.
  • Neem jou behoeftes ten opsigte van akkommodasie in ag: het jy gratis WiFi nodig aangesien jy moet werk, ‘n swembad vir die kinders, of ‘n pendeldiens indien jy nie ‘n motor huur nie, ensovoorts.
  • Dink oor die irritasies en behoeftes wat jy gewoonlik met individuele gesinslede ervaar. Byvoorbeeld ‘n kind wat nors raak wanneer hy of sy moeg is of ‘n eggenoot wat ‘n koel, stil kamer nodig het om ‘n goeie nagrus te kry en hou dit in gedagte wanneer jy akkommodasie kies.
  • Verseker dat jy toegang tot ‘n yskas, kombuisie of nabygeleë restaurant het indien ontbyt nie ingesluit is nie.

5. Bagasie:

Beplan handbagasie en reisbenodigdhede versigtig sodat almal, die kinders ingesluit, selfversorgend is en soveel moontlik hande vry het. Sê vir jou kinders dat “hulle dít wat hulle kies om saam te vat, ook kies om te dra”.

6. Skedule:

Beplan jou dae vooruit, ingesluit toere en afdae om inkopies te doen of op die strand te ontspan.

7. Pak slim:

Indien jy ‘n verskeidenheid reis- en vervoermiddele gebruik, of internasionaal vlieg en daarna van plaaslike lugrederye gebruik maak by jou bestemming, hou enige bagasiebeperkings in gedagte om oorgewigbagasiefooie of oponthoude tydens inweeg te vermy.

8. Beplan vir die onverwagte:

  • Verseker dat jou reisversekering omvattend en op datum is en dat versekeraars in kennis gestel is van jou reis.
  • Neem valutakaarte saam, wat kodes eerder as kontant bevat. Tydens plaaslike reise is kaarte ook veiliger as kontant.

 

Ekonomiese Nuus
Wat die SABMiller-transaksie vir SA beteken

Met die Anheuser-Busch InBev (AB InBev)-samesmelting kan ons verwag om meer globale handelsmerke in die plaaslike mark te sien. Enige iemand vir ‘n Bud?

Lees meer...
 
Ekonomiese Waarhede
Berei voor vir ‘n moeilike 2016

Hoewel ons graag vir ons kliënte goeie nuus bring, is die werklikheid dat 2016 die moeilikste jaar nóg kan wees. Liberty Ekonoom, Tendani Mantshimuli, werp lig op die harde waarhede.

Lees meer...
 
Spaar Wenke

5 maniere om baie met jou bonus te spaar

Indien jy ‘n enkelbedrag teen die einde van die jaar beskikbaar het, kan dit die druk op jou beursie in 2016 verminder.

Lees meer...
 
Belasting Wenke

Hoe belasting jou belegging beïnvloed

Ons ontleed die verskillende belastings betaalbaar op beleggings en hoe hulle jou opbrengs beïnvloed.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances.

Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

 
 
Lees die Liberty November 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.