Raak sonslim in September

September is buitelugseisoen. Beskerm jouself en jou geliefdes tydens Erfenismaand met hierdie belangrike sonbeskermingswenke.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Namate dit warmer raak en Suid-Afrikaners al meer tyd in die buitelug deurbring, is daar ʼn paar belangrike aspekte wat jy in gedagte moet hou om jou teen die skadelike strale van die son te beskerm.

September vier ons met trots Erfenismaand in Suid-Afrika en is daar geen beter manier om ons diverse erfenis te gedenk as om ons buitelugleefstyl te omarm nie – om tyd op die strand deur te bring of om saam met vriende om die braai te kuier. Nietemin, wanneer ons ons vel aan die son blootstel, beteken dit ook dat ons die risiko loop om velkanker te ontwikkel.

Sonlig bevat UVA- en UVB-strale, waarvan beide geassosieer word met ʼn verhoogde risiko vir die ontwikkeling van velkanker, ongeag watter velkleur jy het. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) gee die volgende wenke om jou vel hierdie somer te beskerm:

  • Vermy blootstelling aan die son tussen 10:00 en 15:00, wanneer die son se strale die heftigste is.

  • Indien jy buite is, dra klere met ligte kleure, ʼn hoed en ʼn sonbril wat UV blokkeer.

  • Onthou dat almal die risiko loop. Donker velkleure is net so geneig tot sonskade as ligter velkleure.

  • Gebruik ʼn geskikte sonskerm. Kies een wat breëspektrumbeskerming gee (teen beide UVA en UVB) en met ʼn minimum beskermingsfaktor van SPF30.

  • Sonskerm moet ten minste 20 minute voor blootstelling aan die son aangesmeer word en daarna elke twee uur heraangewend word, veral nadat jy geswem of gesweet het.

  • Wees bedag op enige veranderinge in jou vel en laat ondersoek enige moesies, donker merke en verkleuring deur jou algemene praktisyn of ‘n dermatoloog. Almal behoort jaarliks vir velkanker ondersoek te word.

Onthou, jou beste verweer teen velkanker is vroeë opsporing en voorkoming, beskerm jouself dus en wees sonslim.

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Ons Erfenis   Spaar Wenke   Vakansie Beplanning     Aftree advies

Waarom ons Suid-Afrika liefhet Vyf maniere om jouself te kul om
te spaar
Dis tyd om aan die vakansie te dink! Wat jy vyf jaar voor aftrede behoort
te weet

Ons kan slegs belê in ʼn toekoms waarin ons glo. Johan Minnie, Liberty se Uitvoerende Hoof: Verkope, Verspreiding en Bancassurance, deel ʼn paar redes waarom ons Suid-Afrika liefhet.

Jy wil spaar, maar het nie die selfdissipline nie? Hier is ʼn paar spaarwenke om jou te help om iets vir tye van nood opsy te sit, sonder dat jy vandag voel jy ontbeer iets.

Begin nou beplan vir jou somervakansie en dis dalk teen Desember reeds afbetaal. September is die ideale tyd om voordeel te trek uit vroeg-uit-die-vere-aanbiedinge.

Die suksesvolste aftrede is een wat vroegtydig goed beplan word. Liberty se Uitvoerende Welvaartadviseur, Carlo Gil, gee wenke oor aspekte om vyf jaar voor aftrede te oorweeg.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Waarom ons
Suid-Afrika liefhet
Maniere om jouself te kul om te spaar Dis tyd om aan die vakansie te dink! Aftree advies

Ons kan slegs belê in ʼn toekoms waarin ons glo. Johan Minnie, Liberty se Uitvoerende Hoof: Verkope, Verspreiding en Bancassurance, deel ʼn paar redes waarom ons Suid-Afrika liefhet.

Jy wil spaar, maar het nie die selfdissipline nie? Hier is ʼn paar spaarwenke om jou te help om iets vir tye van nood opsy te sit, sonder dat jy vandag voel jy ontbeer iets.

Begin nou beplan vir jou somervakansie en dis dalk teen Desember reeds afbetaal. September is die ideale tyd om voordeel te trek uit vroeg-uit-die-vere-aanbiedinge.

Die suksesvolste aftrede is een wat vroegtydig goed beplan word. Liberty se Uitvoerende Welvaartadviseur, Carlo Gil, gee wenke oor aspekte om vyf jaar voor aftrede te oorweeg.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Raak sonslim in September

September is buitelugseisoen. Beskerm jouself en jou geliefdes tydens Erfenismaand met hierdie belangrike sonbeskermingswenke.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Namate dit warmer raak en Suid-Afrikaners al meer tyd in die buitelug deurbring, is daar ʼn paar belangrike aspekte wat jy in gedagte moet hou om jou teen die skadelike strale van die son te beskerm.

September vier ons met trots Erfenismaand in Suid-Afrika en is daar geen beter manier om ons diverse erfenis te gedenk as om ons buitelugleefstyl te omarm nie – om tyd op die strand deur te bring of om saam met vriende om die braai te kuier. Nietemin, wanneer ons ons vel aan die son blootstel, beteken dit ook dat ons die risiko loop om velkanker te ontwikkel.

Sonlig bevat UVA- en UVB-strale, waarvan beide geassosieer word met ʼn verhoogde risiko vir die ontwikkeling van velkanker, ongeag watter velkleur jy het. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) gee die volgende wenke om jou vel hierdie somer te beskerm:

  • Vermy blootstelling aan die son tussen 10:00 en 15:00, wanneer die son se strale die heftigste is.

  • Indien jy buite is, dra klere met ligte kleure, ʼn hoed en ʼn sonbril wat UV blokkeer.

  • Onthou dat almal die risiko loop. Donker velkleure is net so geneig tot sonskade as ligter velkleure.

  • Gebruik ʼn geskikte sonskerm. Kies een wat breëspektrumbeskerming gee (teen beide UVA en UVB) en met ʼn minimum beskermingsfaktor van SPF30.

  • Sonskerm moet ten minste 20 minute voor blootstelling aan die son aangesmeer word en daarna elke twee uur heraangewend word, veral nadat jy geswem of gesweet het.

  • Wees bedag op enige veranderinge in jou vel en laat ondersoek enige moesies, donker merke en verkleuring deur jou algemene praktisyn of ‘n dermatoloog. Almal behoort jaarliks vir velkanker ondersoek te word.

Onthou, jou beste verweer teen velkanker is vroeë opsporing en voorkoming, beskerm jouself dus en wees sonslim.

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Ons Erfenis
Waarom ons Suid-Afrika liefhet

Ons kan slegs belê in ʼn toekoms waarin ons glo. Johan Minnie, Liberty se Uitvoerende Hoof: Verkope, Verspreiding en Bancassurance, deel ʼn paar redes waarom ons Suid-Afrika liefhet.

Lees meer...
 
Spaar Wenke
Vyf maniere om jouself te kul om te spaar

Jy wil spaar, maar het nie die selfdissipline nie? Hier is ʼn paar spaarwenke om jou te help om iets vir tye van nood opsy te sit, sonder dat jy vandag voel jy ontbeer iets.

Lees meer...
 
Vakansie Beplanning

Dis tyd om aan die vakansie te dink!

Begin nou beplan vir jou somervakansie en dis dalk teen Desember reeds afbetaal. September is die ideale tyd om voordeel te trek uit vroeg-uit-die-vere-aanbiedinge.

Lees meer...
 
Aftree Advies

Wat jy vyf jaar voor aftrede behoort te weet