Wat jy vyf jaar voor aftrede behoort
te weet

Die suksesvolste aftrede is een wat vroegtydig goed beplan word. Liberty se Uitvoerende Welvaartadviseur, Carlo Gil, gee wenke oor aspekte om vyf jaar voor aftrede te oorweeg.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Die begrip “aftrede” word dikwels geag iets te wees waaroor ons eers later in ons lewens bekommerd hoef te wees, maar die jare gaan so vinnig verby dat dit vir talle mense ʼn groot skok is wanneer hulle besef dat hulle slegs vyf jaar oor het voor aftrede.

ʼn Suksesvolle aftreeplan word ontwikkel gebaseer op die beginsels van ʼn omvattende begrotingsproses en die balansering van bates en uitgawes. Jy behoort jou aftrede ten minste vyf jaar voor die tyd in besonderhede te begin beplan. ʼn Finansiële adviseur kan ʼn sleutelrol speel om jou finansiële doelwitte te formuleer, sodat jy aan jou aftreebehoeftes kan voldoen.

Hier volg ʼn paar wenke wat jou kan help in jou doelwit van finansiële vryheid tydens aftrede:

  • Bereken jou verwagte lewensuitgawes: ʼn Begroting stel jou in staat om jou maandelikse uitgawes te identifiseer en aan te pas by jou huidige inkomste. Dit is die uitgangspunt vir die beraming van die inkomste wat jy tydens aftrede sal benodig. ʼn Begroting skei ook noodsaaklike lewensuitgawes van spandering op luukshede. Wanneer ons ons kliënte help om ʼn begroting op te stel, neem ons ook inflasie in ag, wat ons help om die lewenskoste tydens aftrede te bepaal.

  • Maak voorsiening vir mediese uitgawes: Aftrede is nie goedkoop nie – daar word gesê dat ons 80% van ons mediese uitgawes ná aftrede aangaan, dus is voldoende medieseskemadekking noodsaaklik. Indien jy nie reeds ʼn volle omvattende skema het nie, moet jy voorsiening maak vir hierdie kostes binne jou aftree-uitgawes.

  • Betaal jou skuld: Ideaal gesproke wil ons sonder skuld aftree. Jy het jou aftree-inkomste nodig om jou lewensuitgawes te dek, nie om rente te betaal nie.

  • Gee aftreespaargeld ʼn hupstoot: Onlangse veranderinge in wetgewing stel jou in staat om tot 27,5% van jou inkomste te spaar, terwyl jy belastingvoordele daaruit kry. Die meeste mense kom agter dat hulle te min vir aftrede gespaar het, dus gee hierdie geleentheid die opsie om jou aftreekapitaal ʼn hupstoot te gee. Gebruik enige salarisverhogings oor die laaste vyf jaar om jou aftreekapitaal, eerder as jou leefstyl, te verhoog.
  • Herevalueer jou risikodekking: Die doel van risikodekking is om jou te beskerm teen enige gapings in inkomste as gevolg van uitstaande skuld en om vir jou gesin voorsiening te maak, sou jy nie meer in staat wees om dit te doen nie. Teen aftrede het jy ideaal gesproke genoegsame kapitaal opgebou dat risikodekking minder belangrik is, en slegs benodig word vir boedelbeplanningsdoeleindes, byvoorbeeld die betaling van belasting en begrafniskostes. Nietemin behoort jy jou gevreesde siekte dekking te verhoog, aangesien die risiko van ernstige siektes noemenswaardig styg namate jy ouer word.

  • Verstaan jou beleggingsopsies: Wanneer jy formeel aftree, sal die finansiële produk wat in daardie stadium gebruik word, waarskynlik in die vorm van annuïteite wees. Annuïteite verwys na beleggings wat ʼn maandelikse, halfjaarlikse of jaarlikse inkomste verskaf. Jou besluit oor of jy ʼn gewaarborgde annuïteitsinkomste koop, of belê in ʼn lewende annuïteit met ʼn onderliggende beleggingsportefeulje, sal bepaal hoe jou huidige aftreekapitaal bestuur moet word. Behoort jy te begin om oor die volgende vyf jaar na meer kontantgebaseerde beleggings te beweeg, of hou jy jou beleggings in aandele?

Teen aftrede sal jy toegelaat word om ʼn gedeelte van jou aftreekapitaal belastingvry te onttrek. Jy moet besluit hoe jy dit gaan belê. Indien dié fondse aan die regte beleggingsopsie toegewys word, kan dit benut word om bykomende inkomste, belastingvry, te verskaf.

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Leefstyl   Ons Erfenis   Spaar Wenke   Vakansie Beplanning

Raak sonslim in September
Waarom ons Suid-Afrika liefhet Vyf maniere om jouself te kul om
te spaar
Dis tyd om aan die vakansie te dink!

September is buitelugseisoen. Beskerm jouself en jou geliefdes tydens Erfenismaand met hierdie belangrike sonbeskermingswenke.

Ons kan slegs belê in ʼn toekoms waarin ons glo. Johan Minnie, Liberty se Uitvoerende Hoof: Verkope, Verspreiding en Bancassurance, deel ʼn paar redes waarom ons Suid-Afrika liefhet.

Jy wil spaar, maar het nie die selfdissipline nie? Hier is ʼn paar spaarwenke om jou te help om iets vir tye van nood opsy te sit, sonder dat jy vandag voel jy ontbeer iets.

Begin nou beplan vir jou somervakansie en dis dalk teen Desember reeds afbetaal. September is die ideale tyd om voordeel te trek uit vroeg-uit-die-vere-aanbiedinge.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Wat jy vyf jaar voor aftrede behoort te weet

Raak sonslim
in September
Waarom ons
Suid-Afrika liefhet
Maniere om jouself te kul om te spaar Dis tyd om aan die vakansie te dink!

September is buitelugseisoen. Beskerm jouself en jou geliefdes tydens Erfenismaand met hierdie belangrike sonbeskermingswenke.

Ons kan slegs belê in ʼn toekoms waarin ons glo. Johan Minnie, Liberty se Uitvoerende Hoof: Verkope, Verspreiding en Bancassurance, deel ʼn paar redes waarom ons Suid-Afrika liefhet.

Jy wil spaar, maar het nie die selfdissipline nie? Hier is ʼn paar spaarwenke om jou te help om iets vir tye van nood opsy te sit, sonder dat jy vandag voel jy ontbeer iets.

Begin nou beplan vir jou somervakansie en dis dalk teen Desember reeds afbetaal. September is die ideale tyd om voordeel te trek uit vroeg-uit-die-vere-aanbiedinge.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Wat jy vyf jaar voor aftrede behoort te weet

Die suksesvolste aftrede is een wat vroegtydig goed beplan word. Liberty se Uitvoerende Welvaartadviseur, Carlo Gil, gee wenke oor aspekte om vyf jaar voor aftrede te oorweeg.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Die begrip “aftrede” word dikwels geag iets te wees waaroor ons eers later in ons lewens bekommerd hoef te wees, maar die jare gaan so vinnig verby dat dit vir talle mense ʼn groot skok is wanneer hulle besef dat hulle slegs vyf jaar oor het voor aftrede.

ʼn Suksesvolle aftreeplan word ontwikkel gebaseer op die beginsels van ʼn omvattende begrotingsproses en die balansering van bates en uitgawes. Jy behoort jou aftrede ten minste vyf jaar voor die tyd in besonderhede te begin beplan. ʼn Finansiële adviseur kan ʼn sleutelrol speel om jou finansiële doelwitte te formuleer, sodat jy aan jou aftreebehoeftes kan voldoen.

Hier volg ʼn paar wenke wat jou kan help in jou doelwit van finansiële vryheid tydens aftrede:

  • Bereken jou verwagte lewensuitgawes: ʼn Begroting stel jou in staat om jou maandelikse uitgawes te identifiseer en aan te pas by jou huidige inkomste. Dit is die uitgangspunt vir die beraming van die inkomste wat jy tydens aftrede sal benodig. ʼn Begroting skei ook noodsaaklike lewensuitgawes van spandering op luukshede. Wanneer ons ons kliënte help om ʼn begroting op te stel, neem ons ook inflasie in ag, wat ons help om die lewenskoste tydens aftrede te bepaal.

  • Maak voorsiening vir mediese uitgawes: Aftrede is nie goedkoop nie – daar word gesê dat ons 80% van ons mediese uitgawes ná aftrede aangaan, dus is voldoende medieseskemadekking noodsaaklik. Indien jy nie reeds ʼn volle omvattende skema het nie, moet jy voorsiening maak vir hierdie kostes binne jou aftree-uitgawes.

  • Betaal jou skuld: Ideaal gesproke wil ons sonder skuld aftree. Jy het jou aftree-inkomste nodig om jou lewensuitgawes te dek, nie om rente te betaal nie.

  • Gee aftreespaargeld ʼn hupstoot: Onlangse veranderinge in wetgewing stel jou in staat om tot 27,5% van jou inkomste te spaar, terwyl jy belastingvoordele daaruit kry. Die meeste mense kom agter dat hulle te min vir aftrede gespaar het, dus gee hierdie geleentheid die opsie om jou aftreekapitaal ʼn hupstoot te gee. Gebruik enige salarisverhogings oor die laaste vyf jaar om jou aftreekapitaal, eerder as jou leefstyl, te verhoog.
  • Herevalueer jou risikodekking: Die doel van risikodekking is om jou te beskerm teen enige gapings in inkomste as gevolg van uitstaande skuld en om vir jou gesin voorsiening te maak, sou jy nie meer in staat wees om dit te doen nie. Teen aftrede het jy ideaal gesproke genoegsame kapitaal opgebou dat risikodekking minder belangrik is, en slegs benodig word vir boedelbeplanningsdoeleindes, byvoorbeeld die betaling van belasting en begrafniskostes. Nietemin behoort jy jou gevreesde siekte dekking te verhoog, aangesien die risiko van ernstige siektes noemenswaardig styg namate jy ouer word.

  • Verstaan jou beleggingsopsies: Wanneer jy formeel aftree, sal die finansiële produk wat in daardie stadium gebruik word, waarskynlik in die vorm van annuïteite wees. Annuïteite verwys na beleggings wat ʼn maandelikse, halfjaarlikse of jaarlikse inkomste verskaf. Jou besluit oor of jy ʼn gewaarborgde annuïteitsinkomste koop, of belê in ʼn lewende annuïteit met ʼn onderliggende beleggingsportefeulje, sal bepaal hoe jou huidige aftreekapitaal bestuur moet word. Behoort jy te begin om oor die volgende vyf jaar na meer kontantgebaseerde beleggings te beweeg, of hou jy jou beleggings in aandele?

Teen aftrede sal jy toegelaat word om ʼn gedeelte van jou aftreekapitaal belastingvry te onttrek. Jy moet besluit hoe jy dit gaan belê. Indien dié fondse aan die regte beleggingsopsie toegewys word, kan dit benut word om bykomende inkomste, belastingvry, te verskaf.

Tyd vir iets nuuts!

Lees meer oor ons nuwe offer wat 'n groter verskeidenheid van beleggers toegang gee tot Liberty se ikoniese eiendomme.

Klik hieronder vir meer inligting.

Leefstyl
Raak sonslim in September

September is buitelugseisoen. Beskerm jouself en jou geliefdes tydens Erfenismaand met hierdie belangrike sonbeskermingswenke.

Lees meer...
 
Ons Erfenis
Waarom ons Suid-Afrika liefhet

Ons kan slegs belê in ʼn toekoms waarin ons glo. Johan Minnie, Liberty se Uitvoerende Hoof: Verkope, Verspreiding en Bancassurance, deel ʼn paar redes waarom ons Suid-Afrika liefhet.

Lees meer...
 
Spaar Wenke
Vyf maniere om jouself te kul om te spaar

Jy wil spaar, maar het nie die selfdissipline nie? Hier is ʼn paar spaarwenke om jou te help om iets vir tye van nood opsy te sit, sonder dat jy vandag voel jy ontbeer iets.

Lees meer...
 
Vakansie Beplanning