Geld en lewenslesse

Om ʼn ma te wees, is een van die mees lonende, uitdagende en veeleisende take wat daar is. Sizo Mkombe, hoof van bestuursrekeningkunde by Liberty, deel haar finansiële en emosionele reis as die ma van twee jong seuns, die drie jaar oue Takunda en vyf maande oue Nyasha.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Tydens ons grootwordjare het beide my ouers beduidende opofferinge gemaak om seker te maak dat ek en die ander kinders goed versorg sal wees. Dit was nie altyd maklik nie en het sowel persoonlike as finansiële opofferinge geverg.

My ma het op 32 teruggekeer om medies voltyds te studeer, terwyl sy my en die ander kinders by my grootouers laat bly het. Ons het vir drie jaar by my grootouers gebly, waarna my pa besluit het hy wil hê ons moet by hom bly aangesien die skeiding vir hom te pynlik was. Hy moes dus twee dogters grootmaak terwyl sy vrou, my ma, haar mediese graad voltooi het.

Hierdie opofferinge het beteken dat hulle in staat was om te betaal sodat al vier van ons ons studies aan die Universitieit van Kaapstad sonder skuld kon voltooi. Ek wil in staat wees om aan my seuns dieselfde geleentheid te gee.

Om finansieel vir my kinders voorsiening te maak
Die eerste besluit wat ek drie jaar gelede geneem het, was om ʼn Onderwysplan (education builder-belegging) vir Takunda uit te neem. Wat my na dié belegging gelok het, is dat hy die geld vir enigiets anders wat hom later sou interesseer, kon aanwend indien hy sou besluit om nie verder te studeer nie.

Ek het ook ʼn educator cover uitgeneem wat verseker dat daar voorsiening gemaak is vir my seun se opvoeding teen private skool-tariewe wanneer ek nie meer daar is nie. Verder het ek lewensversekering en dekking teen gevreesde siektes uitgeneem, asook my bydraes tot my aftreevoorsiening verhoog sodat ek nie ʼn las vir my kinders sal wees wanneer hulle volwasse is nie.

Ek het ʼn bestaande testament, maar dit moet opgedateer word. Ek het dit uitgestel, maar ek weet ek moet dit so gou moontlik hersien om spesifiek vir my kinders voorsiening te maak.

Om emosioneel vir hulle voorsiening te maak
As ʼn ma was opofferings van tyd en loopbaanbevordering nodig. Voor ek enige werksaanbod kon oorweeg, moes ek bepaal hoeveel meer tyd ek aan die nuwe rol sou moes spandeer en hoe dit die tyd wat ek saam met my kinders deurbring sou beïnvloed.

Ek het tevore vier keer per week gimnasium toe gegaan, nou kan ek dit nie bybring nie aangesien ek my tyd moet verdeel tussen kinders oplaai by die skool, gehaltetyd saam met my man en tyd met die kinders. Maar dit is die opoffering wat jy maak wanneer jy ʼn ma word aangesien daar so baie belonings is, soos hoe my seuns se gesigte ophelder wanneer ek die kamer binnekom en die woorde “ons is lief vir jou mamma, jy is die beste” op hul gesiggies geskryf staan.

In soverre ek weet dat ek baie foute as ʼn ouer gemaak het, is dit daardie glimlaggies wat my hart warm maak en my daaraan herinner dat liefde nooit faal nie. Ouerskap het my die ware betekenis van onvoorwaardelike liefde geleer en het ook gewys hoe lief my eie ouers my het.

5 maniere om jou kind se finansiële toekoms te verskans:

1. Stel ʼn testament op: Maak seker dat jy voorsiening maak vir jou kinders, sou jy nie daar kan wees vir hulle nie. Oorweeg die insluiting van ʼn testamentêre trust in jou testament om hul bates te beskerm.

2. Beskerm hulle: Maak seker dat jy lewensdekking het wat kan voorsien vir hulle opvoeding en lewenskostes totdat hulle finansieel onafhanklik is.

3. Gee hulle ʼn opvoeding: Werkloosheidsyfers onder jongmense wêreldwyd is ʼn toenemende bekommernis. Toegang tot gehalte onderwys word al hoe belangriker – begin dus so spoedig moontlik vir hulle opvoeding spaar.

4. Gee hulle ʼn voorsprong: Laat toe dat die krag van saamgestelde rente vir jou kind werk deur vir hulle belastingvrye spaarrekeninge te open waartoe hulle kan bydra sodra hulle begin werk.

5. Pas jouself op. Die grootste geskenk wat jy aan jou kind kan gee, is jou finansiële onafhanklikheid. Verseker dat jou eie finansies gesond is en dat jy voorsiening maak vir jou aftrede.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

  Jou Gesondheid   Loopbaan Wenke   Geld Wenke   Beleggings Insigte

Die groot K Wag en dink voor jy skuif So, jy wil ʼn miljoenêr wees? Is jou beleggings op die rommelpad?

Vir die 2015 finansiële jaar, het ons R3.57 miljard in geldige eise aan ons kliënte uitbetaal en kanker is steeds die grootste oorsaak vir eise. Ons bekyk kankerstatistieke sowel as maniere hoe om te verhoed dat jy net nog ʼn statistiek word.

Is jy by ʼn kruispad in jou beroep of wil jy van werk verander? Moenie toelaat dat geld jou op ʼn dwaalspoor lei nie.

Maar wat doen jy werklik daaraan? Die verskil tussen ʼn welvaartskepper en ʼn welvaartvernietiger is hoe jy jou geld spandeer. Hier is 6 maniere om welvaart te skep – nou!

Suid-Afrika staar die vooruitsig in die gesig dat ons buitelandse kredietgradering na rommelstatus afgegradeer kan word. Ons kyk na wat dit beteken, veral vir jou beleggings.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.

Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Die einde van die belastingjaar is op hande!

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees vorige Liberty Nuusbriewe
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Geld en lewenslesse

Om ʼn ma te wees, is een van die mees lonende, uitdagende en veeleisende take wat daar is. Sizo Mkombe, hoof van bestuursrekeningkunde by Liberty, deel haar finansiële en emosionele reis as die ma van twee jong seuns, die drie jaar oue Takunda en vyf maande oue Nyasha.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Tydens ons grootwordjare het beide my ouers beduidende opofferinge gemaak om seker te maak dat ek en die ander kinders goed versorg sal wees. Dit was nie altyd maklik nie en het sowel persoonlike as finansiële opofferinge geverg.

My ma het op 32 teruggekeer om medies voltyds te studeer, terwyl sy my en die ander kinders by my grootouers laat bly het. Ons het vir drie jaar by my grootouers gebly, waarna my pa besluit het hy wil hê ons moet by hom bly aangesien die skeiding vir hom te pynlik was. Hy moes dus twee dogters grootmaak terwyl sy vrou, my ma, haar mediese graad voltooi het.

Hierdie opofferinge het beteken dat hulle in staat was om te betaal sodat al vier van ons ons studies aan die Universitieit van Kaapstad sonder skuld kon voltooi. Ek wil in staat wees om aan my seuns dieselfde geleentheid te gee.

Om finansieel vir my kinders voorsiening te maak
Die eerste besluit wat ek drie jaar gelede geneem het, was om ʼn Onderwysplan (education builder-belegging) vir Takunda uit te neem. Wat my na dié belegging gelok het, is dat hy die geld vir enigiets anders wat hom later sou interesseer, kon aanwend indien hy sou besluit om nie verder te studeer nie.

Ek het ook ʼn educator cover uitgeneem wat verseker dat daar voorsiening gemaak is vir my seun se opvoeding teen private skool-tariewe wanneer ek nie meer daar is nie. Verder het ek lewensversekering en dekking teen gevreesde siektes uitgeneem, asook my bydraes tot my aftreevoorsiening verhoog sodat ek nie ʼn las vir my kinders sal wees wanneer hulle volwasse is nie.

Ek het ʼn bestaande testament, maar dit moet opgedateer word. Ek het dit uitgestel, maar ek weet ek moet dit so gou moontlik hersien om spesifiek vir my kinders voorsiening te maak.

Om emosioneel vir hulle voorsiening te maak
As ʼn ma was opofferings van tyd en loopbaanbevordering nodig. Voor ek enige werksaanbod kon oorweeg, moes ek bepaal hoeveel meer tyd ek aan die nuwe rol sou moes spandeer en hoe dit die tyd wat ek saam met my kinders deurbring sou beïnvloed.

Ek het tevore vier keer per week gimnasium toe gegaan, nou kan ek dit nie bybring nie aangesien ek my tyd moet verdeel tussen kinders oplaai by die skool, gehaltetyd saam met my man en tyd met die kinders. Maar dit is die opoffering wat jy maak wanneer jy ʼn ma word aangesien daar so baie belonings is, soos hoe my seuns se gesigte ophelder wanneer ek die kamer binnekom en die woorde “ons is lief vir jou mamma, jy is die beste” op hul gesiggies geskryf staan.

In soverre ek weet dat ek baie foute as ʼn ouer gemaak het, is dit daardie glimlaggies wat my hart warm maak en my daaraan herinner dat liefde nooit faal nie. Ouerskap het my die ware betekenis van onvoorwaardelike liefde geleer en het ook gewys hoe lief my eie ouers my het.

5 maniere om jou kind se finansiële toekoms te verskans:

1. Stel ʼn testament op: Maak seker dat jy voorsiening maak vir jou kinders, sou jy nie daar kan wees vir hulle nie. Oorweeg die insluiting van ʼn testamentêre trust in jou testament om hul bates te beskerm.

2. Beskerm hulle: Maak seker dat jy lewensdekking het wat kan voorsien vir hulle opvoeding en lewenskostes totdat hulle finansieel onafhanklik is.

3. Gee hulle ʼn opvoeding: Werkloosheidsyfers onder jongmense wêreldwyd is ʼn toenemende bekommernis. Toegang tot gehalte onderwys word al hoe belangriker – begin dus so spoedig moontlik vir hulle opvoeding spaar.

4. Gee hulle ʼn voorsprong: Laat toe dat die krag van saamgestelde rente vir jou kind werk deur vir hulle belastingvrye spaarrekeninge te open waartoe hulle kan bydra sodra hulle begin werk.

5. Pas jouself op. Die grootste geskenk wat jy aan jou kind kan gee, is jou finansiële onafhanklikheid. Verseker dat jou eie finansies gesond is en dat jy voorsiening maak vir jou aftrede.

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Jou Gesondheid

Die groot K

Vir die 2015 finansiële jaar, het ons R3.57 miljard in geldige eise aan ons kliënte uitbetaal en kanker is steeds die grootste oorsaak vir eise. Ons bekyk kankerstatistieke sowel as maniere hoe om te verhoed dat jy net nog ʼn statistiek word.

Lees meer...
 
Loopbaan Wenke
Wag en dink voor jy skuif

Is jy by ʼn kruispad in jou beroep of wil jy van werk verander? Moenie toelaat dat geld jou op ʼn dwaalspoor lei nie.

Lees meer...
 
Geld Wenke
So, jy wil ʼn miljoenêr wees?

Maar wat doen jy werklik daaraan? Die verskil tussen ʼn welvaartskepper en ʼn welvaartvernietiger is hoe jy jou geld spandeer. Hier is 6 maniere om welvaart te skep – nou!

Lees meer...
 
Beleggings Insigte
Is jou beleggings op die rommelpad?