Voorbereiding vir jou
finansiële toekoms

Die gemiddelde lewensverwagting van middel- en hoë-inkomsteverdieners het tot 80 jaar gestyg en, statisties, kan die gemiddelde 40-jarige nou verwag om tot op die ouderdom van 90 te leef. Ons sal ʼn ander ingesteldheid en beslis ʼn verskillende finansiële plan as dié van ons ouers nodig hê. Aftrede sal vertraag word, indien ons ooit sal aftree, en ons geld sal harder as ooit moet werk om ons lewenstyl in ons goue jare te handhaaf.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

September 2016

Nuusflits: Belê in 'n top eiendomsportefeulje

Augustus 2016

'n Tyd vir iets nuuts

Julie 2016

Welvaart begin met spaar

Junie 2016

Welvaart begin met spaar

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Nuus   Aftrede   Belasting Nuus     Geld Wenke

Markopbrengs sonder die risiko Die mylpaal is bereik: Dinge wat ek ná 50 ontdek het Nuwe belastingvoorstelle sal finansiële beplanning van gades affekteer Begin jou Kersinkopies nou en versprei die uitgawes

Met bykomende aftreejare om te finansier, sal ons beleggingskeuses minder konserwatief met meer blootstelling aan groeibates moet wees. Bold, Liberty se innoverende lewende annuïteit, stel jou na-aftrede fondse in staat om te baat by groei in die mark, terwyl die risiko’s van die mark beperk word.

Die werklikheid van ʼn lang lewe is dat 50 nie meer ʼn hanetreetjie van aftrede is nie, maar eerder die begin van die tweede deel van ons lewens. Finansiële Beplanner, Phillip Kassel, deel sy ervaring nadat hy die “groot 50” bereik het.

Liberty se Regsbemarkingsdeskundige, Geraldine Macpherson, werp lig op die implikasies van die Davis-belastingkomitee se aanbevelings ten opsigte van jou boedelbeplanning en waarom jy dié aanbevelings in ag behoort te neem wanneer jy beleggings- en versekeringsbesluite neem.

Ons gee ʼn paar wenke hoe om finansiële skade oor die feestyd te beperk deur ʼn spanderingsplan op te stel.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Voorbereiding vir jou finansiële toekoms

Die gemiddelde lewensverwagting van middel- en hoë-inkomsteverdieners het tot 80 jaar gestyg en, statisties, kan die gemiddelde 40-jarige nou verwag om tot op die ouderdom van 90 te leef. Ons sal ʼn ander ingesteldheid en beslis ʼn verskillende finansiële plan as dié van ons ouers nodig hê. Aftrede sal vertraag word, indien ons ooit sal aftree, en ons geld sal harder as ooit moet werk om ons lewenstyl in ons goue jare te handhaaf.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

September 2016

Nuusflits: Belê in 'n top eiendomsportefeulje

Augustus 2016

'n Tyd vir iets nuuts

Julie 2016

Welvaart begin met spaar

Junie 2016

Welvaart begin met spaar

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Nuus   Aftrede   Belasting Nuus   Geld Wenke

Markopbrengs sonder die risiko Wat ek ná 50
ontdek het
Nuwe belastingvoorstelle Versprei die uitgawes

Met bykomende aftreejare om te finansier, sal ons beleggingskeuses minder konserwatief met meer blootstelling aan groeibates moet wees. Bold, Liberty se innoverende lewende annuïteit, stel jou na-aftrede fondse in staat om te baat by groei in die mark, terwyl die risiko’s van die mark beperk word.

Die werklikheid van ʼn lang lewe is dat 50 nie meer ʼn hanetreetjie van aftrede is nie, maar eerder die begin van die tweede deel van ons lewens. Finansiële Beplanner, Phillip Kassel, deel sy ervaring nadat hy die “groot 50” bereik het.

Liberty se Regsbemarkingsdeskundige, Geraldine Macpherson, werp lig op die implikasies van die Davis-belastingkomitee se aanbevelings ten opsigte van jou boedelbeplanning en waarom jy dié aanbevelings in ag behoort te neem wanneer jy beleggings- en versekeringsbesluite neem.

Ons gee ʼn paar wenke hoe om finansiële skade oor die feestyd te beperk deur ʼn spanderingsplan op te stel.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty November 2016 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read previous newsletters in English
 
Voorbereiding vir jou finansiële toekoms

Die gemiddelde lewensverwagting van middel- en hoë-inkomsteverdieners het tot 80 jaar gestyg en, statisties, kan die gemiddelde 40-jarige nou verwag om tot op die ouderdom van 90 te leef. Ons sal ʼn ander ingesteldheid en beslis ʼn verskillende finansiële plan as dié van ons ouers nodig hê. Aftrede sal vertraag word, indien ons ooit sal aftree, en ons geld sal harder as ooit moet werk om ons lewenstyl in ons goue jare te handhaaf.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

September 2016

Nuusflits: Belê in 'n top eiendomsportefeulje

Augustus 2016

'n Tyd vir iets nuuts

Julie 2016

Maak geld verstaanbaar

Junie 2016

Welvaart begin met spaar

Mei 2016

Maak die huis aan die kant

April 2016

Wees 'n welvaartskepper

Maart 2016

Maak reg vir verandering?

Februarie 2016

Hoe vaar jou begroting?

Januarie 2016

Op jou merke, gereed, gaan!

Desember 2015

Kyk terug, dink na, herfokus

November 2015

Keer die rug op 2015

Oktober 2015

Finansiële riglyne vir jou lewe

Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Beleggings Nuus
Markopbrengs sonder die risiko

Met bykomende aftreejare om te finansier, sal ons beleggingskeuses minder konserwatief met meer blootstelling aan groeibates moet wees. Bold, Liberty se innoverende lewende annuïteit, stel jou na-aftrede fondse in staat om te baat by groei in die mark, terwyl die risiko’s van die mark beperk word.

Lees meer...
 
Aftrede
Die mylpaal is bereik: Dinge wat ek ná 50 ontdek het

Die werklikheid van ʼn lang lewe is dat 50 nie meer ʼn hanetreetjie van aftrede is nie, maar eerder die begin van die tweede deel van ons lewens. Finansiële Beplanner, Phillip Kassel, deel sy ervaring nadat hy die “groot 50” bereik het.

Lees meer...
 
Belasting Nuus

Nuwe belastingvoorstelle sal finansiële beplanning van gades affekteer

Liberty se Regsbemarkingsdeskundige, Geraldine Macpherson, werp lig op die implikasies van die Davis-belastingkomitee se aanbevelings ten opsigte van jou boedelbeplanning en waarom jy dié aanbevelings in ag behoort te neem wanneer jy beleggings- en versekeringsbesluite neem.

Lees meer...
 
Geld Wenke

Begin jou Kersinkopies nou en versprei
die uitgawes

Ons gee ʼn paar wenke hoe om finansiële skade oor die feestyd te beperk deur ʼn spanderingsplan op te stel.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Lees die Liberty November 2016 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.