Liberty
MAAK GELD VERSTAANBAAR
Liberty
Liberty
Geld Mites
Suid-Afrikaanse huishoudings het ʼn groot kans om ʼn vrou as broodwinner te hê en navorsing toon dat vroue beter vaar met geldbestuur as hul manlike eweknieë.
Liberty
Finansiële Vaktaal
Wonder jy ooit wat “koopkragpariteit” of “belading op ʼn polis” beteken? Hier volg 18 beleggingsterme wat die moeite werd is om te ken.
Liberty
Gesondheid
Gevreesde siekte dekking speel ʼn belangrike rol in ʼn holistiese finansiële plan, maar om dit te gebruik as ʼn plaasvervanger vir ʼn mediese skema kan onversekerde mediese uitgawes tot gevolg hê, waarsku Nicholas van der Nest.
Liberty
Beleggings Advies

Solank jou beleggingsportefeulje in pas is met jou persoonlike risikoprofiel, is daar geen rede tot paniek nie.

Liberty
Leefstyl
In ʼn tyd waarin die besonderhede van ons alledaagse lewens deur sosiale media versprei word, word jou persoonlike handelsmerk ʼn waardevolle kommoditeit.
INHOUD
Wat gaan met jou Own your Life Rewards gebeur?

 

Indien jy ʼn lid is van die Own your Life Rewards-program, het jy waarskynlik reeds kennis gekry dat die program uitgefaseer word en dat dit binne ʼn jaar, op 31 Maart 2017, gestaak word.

 

Vir meer inligting in dié verband, kontak gerus u finansiële adviseur of besoek: www.ownyourliferewards.co.za.

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.