Die feesseisoen is ‘n tyd vir feesvier, ontspan en vernuwing. Dit is ook ‘n goeie tyd om na te dink oor die afgelope jaar en te besin oor die jaar wat voorlê.
Dus, terwyl ons jou en jou geliefdes ‘n veilige en vreedsame vakansie toewens, gee ons ook maklik-om-te-lees wenke hoe om finansieel kop bo water te hou totdat jy jou volgende salaristjek kry en om 2016 voorspoedig af te skop.
‘n Vroeë salaristjek is wonderlik wanneer jy dit ontvang, maar maak seker dat jy ‘n deel daarvan oormerk vir daardie Januarie-uitgawes en begin die jaar met ‘n positiewe bankbalans.
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.
Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.