Wil jy deel van die spel bly?
Hier is hoe!

Vandag se werkplekke is net so uitdagend soos hedendaagse besigheidsomgewings, met mededingers wat hand en tand veg om voor te kom.

Hier is 7 stappe wat jou kan help om ‘n hoogs innoverende werknemer te wees.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Daar is min goeie, erkende instrumente vir sukses in die sakewêreld, maar een van die belangrikste is innovasie – die maatskappy wat nie innoveer nie, berei homself voor vir rampspoed, ongeag van hoe suksesvol die besigheid tans is.

Dieselfde mededinging is van toepassing in die werkplek. Opsieners worstel nie net met hul eweknieë vir bestuursposisies nie, maar ook met hulle nét so ambisieuse dubbel-gegradueerde juniors. Aspekte soos inter-departementele oorplasings, indiensneming van buite die maatskappy en organisatoriese herstukturering verydel dikwels die hoop vir bevordering of loopbaangroei. Dit word al hoe moeiliker om uit te blink, en geen posisie is gewaarborg nie.

Dus, hoe bly nuwe, beginner-besighede aan die wenkant in ‘n kompetisie met ouer, gevestigde maatskappye wat die spel ken? Beslis nie deur produkte wat goedkoper, of selfs noodwendig beter is nie – dit sal dwaas wees om die groot kanonne net op daardie gronde aan te vat. Nee, dit is deur verskillend te wees. Die nuwe maatskappy innoveer, en verander dan die spel.

Indien jy die verloop van jou eie loopbaan wil begin bepaal, moet jy leer om innoverend te werk, net soos wat nuwe besighede doen.

1. Dit begin met waarneming

Innovering begin altyd met ‘n behoefte. Iemand het ‘n probleem (papiere waai rond op die lessenaar), en iemand dink aan ‘n oplossing (Post-It™ Notes!). Dit is dalk nie volmaak nie, maar dit werk. Dan ontwikkel iemand anders die ou idee verder en bedink ‘n selfs nog beter plan, en so gaan dit voort totdat die perfekte oplossing gevind is. Maar voor enige van hierdie gebeure, was daar ‘n slim oog vir waarneming: ‘n innoveerder wat die probleem in alle besonderhede beskou het, en dit na alle kante ontleed het om die allerbelangrikse behoefte te bepaal voor die werk begin. Dit word sy probleemstelling.

Om raak te sien wat jou probleem is, kan ‘n verootmoedigende, maar uiteindelik bevredigende, ervaring wees. Dit vereis dat jy brutaal eerlik met jouself moet wees. Indien jy nie oor die kommunkasievaardighede beskik om ‘n leier te wees nie, is dit die beste om dit maar net te erken. Neem jou swakhede waar, erken hulle net soos wat hulle is, en jy weet wat jou probleem is. Skryf hulle op ‘n stuk papier neer – dit sal jou probleemstelling word.

2. Dink vooruit. Dink daarna terug.

Talle van ons val vas wanneer ons ‘n innoverende oplossing vir ‘n probleem moet bedink. Die meeste mense dink aan hulle toekoms en hoe hul by hul bestemming wil uitkom, uit die perspektief van waar hulle nou is. Dit werk… soms. Maar daar is ‘n ander benadering: hoekom dink jy nie aan jou eindbestemming en werk daarvandaan terug nie?

Visualiseer
Indien jy ‘n bestuursposisie in jou visier het (byvoorbeeld in bemarking), visualiseer eers hoe dit daarbo in daardie private kantoor sal wees. Verder, dink oor jou ‘waarskynlike verantwoordelikhede’ in daardie pos – onder meer kostebesparing, om produktiwiteit te verbeter en personeel te motiveer. Skryf dit alles neer. Probeer om die einde van die reis te visualiseer en nie die werklike reis nie.

Wel, dink oor dit wat jy behoort te demonstreer sodat jy die voorreg kan verdien om daardie verantwoordelikhede te kan bestuur. Elke verantwoordelikheid vereis ‘n sekere vaardigheid – verstandige bestuur om koste te verminder, of om deur voorbeeld te lei om personeellede te motiveer. Jou werk is om daardie vaardighede te bemeester.

Sien die toekoms
Wanneer jy terugkyk, mag jy moontlik ‘n groot projek wat met beperkte bronne uitgevoer moet word, visualiseer. Jy kan dalk ‘n periode van swak verkope, of stygende koste, in jou verbeelding sien. Dit is belangrik om kennis te neem dat jy in hierdie stadium bloot probeer om moontlike uitdagings wat jou maatskappy in die gesig mag staar te visualiseer… in besonder uitdagings wat die vaardighede vereis wat benodig word in die posisie wat jy in jou visier het.

Sodra jy weet wat daardie uitdagings is, moet jy werklikheidsgetroue situasies aanstip van wanneer hierdie besigheidsuitdagings waarskynlik in jou maatskappy kan opduik. Indien jy reeds lank genoeg by die maatskappy betrokke is, weet jy heel waarskynlik al hoe die seisoene van die besigheid verloop – die seisoen van flinke besigheid, die seisoen van swak besigheid, die seisoen van hoë personeelmoreel, die seisoen van lae personeelmoreel. Skryf jou verwagtinge neer: Hierdie gebeure is die toekomstige geleenthede waartydens jy jou bestuursvaardighede moet vertoon.

Beur vorentoe
Ten slotte, maak ‘n plan. Deur alles te doen wat jy tot dusver gedoen het, is jy alreeds ‘n tree voor die kompetisie. Jy het duidelik geformuleerde geleenthede waartydens jy jou vermoëns in die toekoms kan demonstreer… en die tyd om daarvoor voor te berei. Wanneer die oomblik aanbreek, sal dit lyk asof jy onmiddellik en met vaardigheid op daardie oomblik aan die oplossings gedink en dit geïmplementeer het.

3. Moenie net jouself verander nie. Verander die spel.

Jouself eerste
Bekyk jou probleemstelling in Punt 1 hier bo, die een wat jou swakhede lys. Soek na ‘n verband tussen hierdie lys en die ‘waarskynlike verantwoordelikhede’ — lys in Punt 2 hier bo — dit sal vir jou aandui hoe ernstig jou swakhede jou vermoë om daardie verantwoordelikhede te bestuur, sal beïnvloed, en presies wat jy sal moet doen om jouself voor te berei.

Wanneer jy by die werk innoveer, is dit absoluut noodsaaklik dat jy gefokus moet wees. Vermy veralgemenings soos “Ek moet ‘n beter bestuurder wees”. Beter in watter opsig? Tyd? Mense? Bronne? In plaas daarvan moet jy spesifiek wees oor wat dit is wat jy behoort te leer. Indien jy beter kommunikasievaardighede benodig, skryf in vir ‘n openbare redevoering-kursus. Indien jy meer geduld nodig het, begin joga doen. Ten opsigte van selfverbetering bestaan daar nie een oplossing wat almal pas nie. Dit is ‘n proses van selfontdekking, en dit is alles deel van die pret.

Verander die spel
Al jou mededingers — die ander werknemers — kompeteer in die hede. Maar jy het so pas in Punt 3 hier bo vooruit gedink en teruggewerk – is daardie vaardighede voorvereistes vir die hantering van die ‘waarskynlike verantwoordelikhede’ wat jy gelys het?

Byvoorbeeld: hoewel jy dalk ‘n uitblinker verkoopspersoon is, beteken dit nie dat jy ‘n baie goeie verkoopsbestuurder sal wees nie. ‘n Verkoopsleier moet ander motiveer om meer te verkoop, nie self meer verkoop nie. Jy hoef jouself nie te verander nie – wat jy gaan doen is om die spel aan te pas en die kompetisie na ‘n verskillende vlak te neem. Terwyl al die ander bekommerd is daaroor om meer effektiewe Powerpoint-aanbiedings te doen, bekommer jy jou oor hoe om personeellede by die werk gemotiveerd te hou oor die Kerstyd.

4. Verwag die onverwagte

Die onverwagte gebeur — meer dikwels as wat jy dink. Gelukkig, aangesien jy die swakstegeval-scenarios (teenoor bestegeval-scenarios, waaroor mense gewoonlik bekommerd is) as uitgangspunt neem, is die kans skraal dat dinge hulleself sal regstel. Die wêreld werk net nie so nie.

Jou plan het as uitgangspunt die uitdagings waarvoor jou organisasie te staan sal kom, nie die suksesse nie. Dus, hulle het een penarie die hoof gebied. Maar tensy daar ‘n uitnemende vertoning van uitvoerende bestuur is, sal daar noodwendig ander uitdagings wees waaruit jy munt kan slaan. Begin weer by Punt 2 en werk terug om geleenthede te identifiseer – daar sál nog wees.

5. Antisipeer die hindernisse

Die eerste hindernis waarvoor jy te staan kan kom, is skeptisisme van bo: hoe kan jý ‘n oplossing hê vir die maatskappy se personeelomset wat elke Januarie plaasvind? Die tweede hindernis wat jy kan teëkom is dat jou eweknieë nie wil saamwerk nie, van wie sommige beslis bedreig sal voel deur jou plan. Antisipeer dié en ander hindernisse, en bedink nou reeds metodes om dit te hanteer. Byvoorbeeld: indien jy van die begin af die ondersteuning van topbestuur het, hanteer jy outomaties die tweede hindernis – hulle sal die instruksies aan die groep moet gee, nie jy nie.

6. Wees vinnig. Baie vinnig.

Sodra jy begin het om jou idee te implementeer, handel dit vinnig af met jou as leier. Te dikwels word goeie planne deur goeie mense aangevoor, net sodat ander kan intree en later die krediet daarvoor ontvang. Moenie toelaat dat dit gebeur nie.

7. Is dit genoeg? Nee.

Jy was suksesvol en het jou maatskappy uit een verknorsing gered, en topbestuur het pligsgetrou kennis geneem van jou. Maar is dit genoeg?

Ongelukkig nie. Innovasie behels voortgesette ontwikkeling en die neem van besluite wat beter as die voriges is. Die beste wat jy kan doen, is om weer vooruit te dink, opnuut terug te dink aan die verlede, en jou oë oop te hou vir meer geleenthede om te wys van watter stoffasie jy as bestuurder gemaak is. Dit sal nie baie eersteklas-innovasies neem voor jou base — of ander maatskappye — jou moet beloon vir jou pogings nie.

Geld Waarhede   Jou Aftrede   Professionele Wenke   Prostaatkanker Bewustheid

Waarhede oor geld wat my lewe verander het Tree met sekerheid af Laat jou versekering vir jou werk Maak aanstaltes vir Movember

JJ Ackerman, ‘n Liberty-kliënt, deel sy geheim vir ‘n gelukkige en vervulde aftrede – en lewe.

Liberty stel ‘n nuwe reeks aftreeprodukte bekend wat jou in staat stel om op ‘n minimum teikeninkomste vir jou aftreejare te fokus, terwyl jy voordeel trek uit markverwante opbrengste uit beleggings en fondse met hoër opbrengste.

Dit is nie net werknemers wat bestuur moet word nie. Base benodig dit ook – en hulle behoort versigtig hanteer te word.

Prostaatkanker bly die vernaamste oorsaak van kankerverwante sterftes by mans. Het jy jouself regtig met kennis bemagtig?

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Waarhede oor geld wat my lewe verander het Tree met sekerheid af Hoe om jou baas
te bestuur
Maak aanstaltes
vir Movember

JJ Ackerman, ‘n Liberty-kliënt, deel sy geheim vir ‘n gelukkige en vervulde aftrede – en lewe.

Liberty stel ‘n nuwe reeks aftreeprodukte bekend wat jou in staat stel om op ‘n minimum teikeninkomste vir jou aftreejare te fokus, terwyl jy voordeel trek uit markverwante opbrengste uit beleggings en fondse met hoër opbrengste.

Dit is nie net werknemers wat bestuur moet word nie. Base benodig dit ook – en hulle behoort versigtig hanteer te word.

Prostaatkanker bly die vernaamste oorsaak van kankerverwante sterftes by mans. Het jy jouself regtig met kennis bemagtig?

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances. Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Oktober 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Wil jy deel van die spel bly?
Hier is hoe!

Vandag se werkplekke is net so uitdagend soos hedendaagse besigheidsomgewings, met mededingers wat hand en tand veg om voor te kom.

Hier is 7 stappe wat jou kan help om ‘n hoogs innoverende werknemer te wees.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Daar is min goeie, erkende instrumente vir sukses in die sakewêreld, maar een van die belangrikste is innovasie – die maatskappy wat nie innoveer nie, berei homself voor vir rampspoed, ongeag van hoe suksesvol die besigheid tans is.

Dieselfde mededinging is van toepassing in die werkplek. Opsieners worstel nie net met hul eweknieë vir bestuursposisies nie, maar ook met hulle nét so ambisieuse dubbel-gegradueerde juniors. Aspekte soos inter-departementele oorplasings, indiensneming van buite die maatskappy en organisatoriese herstukturering verydel dikwels die hoop vir bevordering of loopbaangroei. Dit word al hoe moeiliker om uit te blink, en geen posisie is gewaarborg nie.

Dus, hoe bly nuwe, beginner-besighede aan die wenkant in ‘n kompetisie met ouer, gevestigde maatskappye wat die spel ken? Beslis nie deur produkte wat goedkoper, of selfs noodwendig beter is nie – dit sal dwaas wees om die groot kanonne net op daardie gronde aan te vat. Nee, dit is deur verskillend te wees. Die nuwe maatskappy innoveer, en verander dan die spel.

Indien jy die verloop van jou eie loopbaan wil begin bepaal, moet jy leer om innoverend te werk, net soos wat nuwe besighede doen.

1. Dit begin met waarneming

Innovering begin altyd met ‘n behoefte. Iemand het ‘n probleem (papiere waai rond op die lessenaar), en iemand dink aan ‘n oplossing (Post-It™ Notes!). Dit is dalk nie volmaak nie, maar dit werk. Dan ontwikkel iemand anders die ou idee verder en bedink ‘n selfs nog beter plan, en so gaan dit voort totdat die perfekte oplossing gevind is. Maar voor enige van hierdie gebeure, was daar ‘n slim oog vir waarneming: ‘n innoveerder wat die probleem in alle besonderhede beskou het, en dit na alle kante ontleed het om die allerbelangrikse behoefte te bepaal voor die werk begin. Dit word sy probleemstelling.

Om raak te sien wat jou probleem is, kan ‘n verootmoedigende, maar uiteindelik bevredigende, ervaring wees. Dit vereis dat jy brutaal eerlik met jouself moet wees. Indien jy nie oor die kommunkasievaardighede beskik om ‘n leier te wees nie, is dit die beste om dit maar net te erken. Neem jou swakhede waar, erken hulle net soos wat hulle is, en jy weet wat jou probleem is. Skryf hulle op ‘n stuk papier neer – dit sal jou probleemstelling word.

2. Dink vooruit. Dink daarna terug.

Talle van ons val vas wanneer ons ‘n innoverende oplossing vir ‘n probleem moet bedink. Die meeste mense dink aan hulle toekoms en hoe hul by hul bestemming wil uitkom, uit die perspektief van waar hulle nou is. Dit werk… soms. Maar daar is ‘n ander benadering: hoekom dink jy nie aan jou eindbestemming en werk daarvandaan terug nie?

Visualiseer
Indien jy ‘n bestuursposisie in jou visier het (byvoorbeeld in bemarking), visualiseer eers hoe dit daarbo in daardie private kantoor sal wees. Verder, dink oor jou ‘waarskynlike verantwoordelikhede’ in daardie pos – onder meer kostebesparing, om produktiwiteit te verbeter en personeel te motiveer. Skryf dit alles neer. Probeer om die einde van die reis te visualiseer en nie die werklike reis nie.

Wel, dink oor dit wat jy behoort te demonstreer sodat jy die voorreg kan verdien om daardie verantwoordelikhede te kan bestuur. Elke verantwoordelikheid vereis ‘n sekere vaardigheid – verstandige bestuur om koste te verminder, of om deur voorbeeld te lei om personeellede te motiveer. Jou werk is om daardie vaardighede te bemeester.

Sien die toekoms
Wanneer jy terugkyk, mag jy moontlik ‘n groot projek wat met beperkte bronne uitgevoer moet word, visualiseer. Jy kan dalk ‘n periode van swak verkope, of stygende koste, in jou verbeelding sien. Dit is belangrik om kennis te neem dat jy in hierdie stadium bloot probeer om moontlike uitdagings wat jou maatskappy in die gesig mag staar te visualiseer… in besonder uitdagings wat die vaardighede vereis wat benodig word in die posisie wat jy in jou visier het.

Sodra jy weet wat daardie uitdagings is, moet jy werklikheidsgetroue situasies aanstip van wanneer hierdie besigheidsuitdagings waarskynlik in jou maatskappy kan opduik. Indien jy reeds lank genoeg by die maatskappy betrokke is, weet jy heel waarskynlik al hoe die seisoene van die besigheid verloop – die seisoen van flinke besigheid, die seisoen van swak besigheid, die seisoen van hoë personeelmoreel, die seisoen van lae personeelmoreel. Skryf jou verwagtinge neer: Hierdie gebeure is die toekomstige geleenthede waartydens jy jou bestuursvaardighede moet vertoon.

Beur vorentoe
Ten slotte, maak ‘n plan. Deur alles te doen wat jy tot dusver gedoen het, is jy alreeds ‘n tree voor die kompetisie. Jy het duidelik geformuleerde geleenthede waartydens jy jou vermoëns in die toekoms kan demonstreer… en die tyd om daarvoor voor te berei. Wanneer die oomblik aanbreek, sal dit lyk asof jy onmiddellik en met vaardigheid op daardie oomblik aan die oplossings gedink en dit geïmplementeer het.

3. Moenie net jouself verander nie. Verander die spel.

Jouself eerste
Bekyk jou probleemstelling in Punt 1 hier bo, die een wat jou swakhede lys. Soek na ‘n verband tussen hierdie lys en die ‘waarskynlike verantwoordelikhede’ — lys in Punt 2 hier bo — dit sal vir jou aandui hoe ernstig jou swakhede jou vermoë om daardie verantwoordelikhede te bestuur, sal beïnvloed, en presies wat jy sal moet doen om jouself voor te berei.

Wanneer jy by die werk innoveer, is dit absoluut noodsaaklik dat jy gefokus moet wees. Vermy veralgemenings soos “Ek moet ‘n beter bestuurder wees”. Beter in watter opsig? Tyd? Mense? Bronne? In plaas daarvan moet jy spesifiek wees oor wat dit is wat jy behoort te leer. Indien jy beter kommunikasievaardighede benodig, skryf in vir ‘n openbare redevoering-kursus. Indien jy meer geduld nodig het, begin joga doen. Ten opsigte van selfverbetering bestaan daar nie een oplossing wat almal pas nie. Dit is ‘n proses van selfontdekking, en dit is alles deel van die pret.

Verander die spel
Al jou mededingers — die ander werknemers — kompeteer in die hede. Maar jy het so pas in Punt 3 hier bo vooruit gedink en teruggewerk – is daardie vaardighede voorvereistes vir die hantering van die ‘waarskynlike verantwoordelikhede’ wat jy gelys het?

Byvoorbeeld: hoewel jy dalk ‘n uitblinker verkoopspersoon is, beteken dit nie dat jy ‘n baie goeie verkoopsbestuurder sal wees nie. ‘n Verkoopsleier moet ander motiveer om meer te verkoop, nie self meer verkoop nie. Jy hoef jouself nie te verander nie – wat jy gaan doen is om die spel aan te pas en die kompetisie na ‘n verskillende vlak te neem. Terwyl al die ander bekommerd is daaroor om meer effektiewe Powerpoint-aanbiedings te doen, bekommer jy jou oor hoe om personeellede by die werk gemotiveerd te hou oor die Kerstyd.

4. Verwag die onverwagte

Die onverwagte gebeur — meer dikwels as wat jy dink. Gelukkig, aangesien jy die swakstegeval-scenarios (teenoor bestegeval-scenarios, waaroor mense gewoonlik bekommerd is) as uitgangspunt neem, is die kans skraal dat dinge hulleself sal regstel. Die wêreld werk net nie so nie.

Jou plan het as uitgangspunt die uitdagings waarvoor jou organisasie te staan sal kom, nie die suksesse nie. Dus, hulle het een penarie die hoof gebied. Maar tensy daar ‘n uitnemende vertoning van uitvoerende bestuur is, sal daar noodwendig ander uitdagings wees waaruit jy munt kan slaan. Begin weer by Punt 2 en werk terug om geleenthede te identifiseer – daar sál nog wees.

5. Antisipeer die hindernisse

Die eerste hindernis waarvoor jy te staan kan kom, is skeptisisme van bo: hoe kan jý ‘n oplossing hê vir die maatskappy se personeelomset wat elke Januarie plaasvind? Die tweede hindernis wat jy kan teëkom is dat jou eweknieë nie wil saamwerk nie, van wie sommige beslis bedreig sal voel deur jou plan. Antisipeer dié en ander hindernisse, en bedink nou reeds metodes om dit te hanteer. Byvoorbeeld: indien jy van die begin af die ondersteuning van topbestuur het, hanteer jy outomaties die tweede hindernis – hulle sal die instruksies aan die groep moet gee, nie jy nie.

6. Wees vinnig. Baie vinnig.

Sodra jy begin het om jou idee te implementeer, handel dit vinnig af met jou as leier. Te dikwels word goeie planne deur goeie mense aangevoor, net sodat ander kan intree en later die krediet daarvoor ontvang. Moenie toelaat dat dit gebeur nie.

7. Is dit genoeg? Nee.

Jy was suksesvol en het jou maatskappy uit een verknorsing gered, en topbestuur het pligsgetrou kennis geneem van jou. Maar is dit genoeg?

Ongelukkig nie. Innovasie behels voortgesette ontwikkeling en die neem van besluite wat beter as die voriges is. Die beste wat jy kan doen, is om weer vooruit te dink, opnuut terug te dink aan die verlede, en jou oë oop te hou vir meer geleenthede om te wys van watter stoffasie jy as bestuurder gemaak is. Dit sal nie baie eersteklas-innovasies neem voor jou base — of ander maatskappye — jou moet beloon vir jou pogings nie.

Geld Waarhede
Waarhede oor geld wat my lewe
verander het

JJ Ackerman, ‘n Liberty-kliënt, deel sy geheim vir ‘n gelukkige en vervulde aftrede – en lewe.

Lees meer...
 
Jou Aftrede
Tree met sekerheid af

Liberty stel ‘n nuwe reeks aftreeprodukte bekend wat jou in staat stel om op ‘n minimum teikeninkomste vir jou aftreejare te fokus, terwyl jy voordeel trek uit markverwante opbrengste uit beleggings en fondse met hoër opbrengste.

Lees meer...
 
Professionele Wenke

Hoe om jou baas te bestuur

Dit is nie net werknemers wat bestuur moet word nie. Base benodig dit ook – en hulle behoort versigtig hanteer te word.

Lees meer...
 
Prostaatkanker Bewustheid

Maak aanstaltes vir Movember

Prostaatkanker bly die vernaamste oorsaak van kankerverwante sterftes by mans. Het jy jouself regtig met kennis bemagtig?

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances.

Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Lees die Liberty Oktober 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.