Nou kan jy met sekerheid aftree!

Liberty se jongste innovasie - The Agile Retirement Range – bied sekerheid tydens aftrede, ongeag die mark. Is dit nou nie die oplossing waarvoor jy gewag het nie?

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

The Agile Retirement Range, die eerste in sy soort, sal aan kliënte sekerheid bied met betrekking tot daardie deel van die aftree-annuïteit wat belê is in die Exact Income Fund, ongeag hoe die markte presteer.

“Agile gee aan kliënte die opsie om ‘n gedeeltelik gewaarborgde inkomste tydens aftrede te kry, gekombineer met die vermoë om in ooreenstemming met hulle aftreestrategie in veelvuldige portefeuljes te belê. Geen ander aftreeprodukte bied jou die buigsaamheid van mededingende beleggingsopbrengste en risikovrye sekerheid nie,” sê Mark Lapedus, Hoof van Produkontwikkeling by Liberty Beleggings.

Dit beteken dat jy in staat sal wees om jou aftrede met ‘n tweeledige benadering te benader – deur ‘n gedeelte te belê om ‘n inkomste tydens aftrede te waarborg, terwyl bykomende aftreefondse toegewys word aan hoër risiko beleggingsportefeuljes om voordeel te trek uit groei in die aandelemark met behulp van ‘n keuse van meer as 100 portefeuljes van 15 bestuursmaatskappye, wat aan bykans enige aftreestrategie kan voldoen.

Verdeling van portefeulje

Agile bestaan uit twee komponente. Die eerste deel funksioneer meer soos wat jou tradisionele aftree-annuïteit tans doen, met ‘n keuse uit ‘n reeks portefeuljes wat inkomste sal genereer. Verder is daar die Exact Income Fund wat vandag aan jou sekerheid oor jou aftree-inkomste verskaf, en aan kliënte die unieke kombinasie van buigsaamheid en langtermyn-sekerheid gee.

“Die Exact Income Fund werk baie eenvoudig – elke keer wanneer ‘n belegging daarin gemaak word, sal dit ‘n gewaarborgde inkomste vanaf aftrede vorentoe verseker, ongeag hoe die markte presteer of hoeveel annuïteitstariewe kan verander. Indien jy ‘n jonger belegger is wat agressiewe groei in jou portefeulje verlang, mag jy dalk verkies om minder toe te wys aan die Exact Income Fund, terwyl ouer beleggers – moontlik met ongeveer 20 jaar voor hulle aftree, potensieel kan verkies om ‘n groter gedeelte in die Exact Income Fund te belê,” verduidelik Mark.

Die Agile-aanbieding verwyder baie van die angs rondom ‘n gebrek aan sekerheid oor jou aftree-inkomste. “Ons navorsing het aan die lig gebring dat wanneer aftrede ter sprake kom, het elke persoon wat vir aftrede spaar dieselfde, identiese doelwit: Inkomste. Meer spesifiek, ‘n inkomste tydens aftrede om die inkomste wat die persoon verdien en van lewe terwyl hy of sy nog werk, te vervang. Ons was verbaas dat ons nie ‘n enkele aftree-spaarproduk in Suid-Afrika kon vind wat die vermoë het om sekerheid te gee in terme van dié doelwit nie, en as ‘n kliënt-gesentreerde organisasie, het ons ‘n behoefte geïdentifiseer – Agile voldoen aan daardie behoefte,” sê Mark.

Mense leef langer

Mense leef langer. Om vir jou aftrede te beplan en te hoop vir die beste, is nie meer voldoende nie – om te weet hoeveel jy tydens aftrede sal verdien, het noodsaaklik geword, veral in die lig van ‘n onstuimige ekonomie.

 “Die huidige beleggingsrealiteit is dat geen finansiële instelling jou aftree-inkomste kan waarborg nie. Die beste wat hulle kan doen, is om te voorspel wat jy kan verdien. Agile verander die situasie deur jou aftree-opbrengs gedeeltelik te verseker, en daardeur jou ‘n wye keuse te gee wat jou toelaat om nie in een nie, maar veelvoudige portefeuljes gelyktydig te belê. Ons het gedink: Hoekom sal jy jou toekoms op risiko plaas indien jy dit kan verseker? En dit is die motivering vir Agile,” sê Mark.

Vir meer inligting oor die The Agile Retirement Range besoek www.libertyagile.co.za

Professionele Wenke   Prostaatkanker Bewustheid   Instrumente vir Sukses   Geld Waarhede

Laat jou versekering vir jou werk Maak aanstaltes vir Movember Wil jy deel van die spel bly?
Hier is hoe!
Waarhede oor geld wat my lewe verander het

Dit is nie net werknemers wat bestuur moet word nie. Base benodig dit ook – en hulle behoort versigtig hanteer te word.

Prostaatkanker bly die vernaamste oorsaak van kankerverwante sterftes by mans. Het jy jouself regtig met kennis bemagtig?

Vandag se werkplekke is net so uitdagend soos hedendaagse besigheidsomgewings. Hier is 7 stappe wat jou kan help om ‘n hoogs innoverende werknemer te wees.

JJ Ackerman, ‘n Liberty-kliënt, deel sy geheim vir ‘n gelukkige en vervulde aftrede – en lewe.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Nou kan jy met sekerheid aftree!

Liberty se jongste innovasie - The Agile Retirement Range – bied sekerheid tydens aftrede, ongeag die mark. Is dit nou nie die oplossing waarvoor jy gewag het nie?

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

The Agile Retirement Range, die eerste in sy soort, sal aan kliënte sekerheid bied met betrekking tot daardie deel van die aftree-annuïteit wat belê is in die Exact Income Fund, ongeag hoe die markte presteer.

“Agile gee aan kliënte die opsie om ‘n gedeeltelik gewaarborgde inkomste tydens aftrede te kry, gekombineer met die vermoë om in ooreenstemming met hulle aftreestrategie in veelvuldige portefeuljes te belê. Geen ander aftreeprodukte bied jou die buigsaamheid van mededingende beleggingsopbrengste en risikovrye sekerheid nie,” sê Mark Lapedus, Hoof van Produkontwikkeling by Liberty Beleggings.

Dit beteken dat jy in staat sal wees om jou aftrede met ‘n tweeledige benadering te benader – deur ‘n gedeelte te belê om ‘n inkomste tydens aftrede te waarborg, terwyl bykomende aftreefondse toegewys word aan hoër risiko beleggingsportefeuljes om voordeel te trek uit groei in die aandelemark met behulp van ‘n keuse van meer as 100 portefeuljes van 15 bestuursmaatskappye, wat aan bykans enige aftreestrategie kan voldoen.

Verdeling van portefeulje

Agile bestaan uit twee komponente. Die eerste deel funksioneer meer soos wat jou tradisionele aftree-annuïteit tans doen, met ‘n keuse uit ‘n reeks portefeuljes wat inkomste sal genereer. Verder is daar die Exact Income Fund wat vandag aan jou sekerheid oor jou aftree-inkomste verskaf, en aan kliënte die unieke kombinasie van buigsaamheid en langtermyn-sekerheid gee.

“Die Exact Income Fund werk baie eenvoudig – elke keer wanneer ‘n belegging daarin gemaak word, sal dit ‘n gewaarborgde inkomste vanaf aftrede vorentoe verseker, ongeag hoe die markte presteer of hoeveel annuïteitstariewe kan verander. Indien jy ‘n jonger belegger is wat agressiewe groei in jou portefeulje verlang, mag jy dalk verkies om minder toe te wys aan die Exact Income Fund, terwyl ouer beleggers – moontlik met ongeveer 20 jaar voor hulle aftree, potensieel kan verkies om ‘n groter gedeelte in die Exact Income Fund te belê,” verduidelik Mark.

Die Agile-aanbieding verwyder baie van die angs rondom ‘n gebrek aan sekerheid oor jou aftree-inkomste. “Ons navorsing het aan die lig gebring dat wanneer aftrede ter sprake kom, het elke persoon wat vir aftrede spaar dieselfde, identiese doelwit: Inkomste. Meer spesifiek, ‘n inkomste tydens aftrede om die inkomste wat die persoon verdien en van lewe terwyl hy of sy nog werk, te vervang. Ons was verbaas dat ons nie ‘n enkele aftree-spaarproduk in Suid-Afrika kon vind wat die vermoë het om sekerheid te gee in terme van dié doelwit nie, en as ‘n kliënt-gesentreerde organisasie, het ons ‘n behoefte geïdentifiseer – Agile voldoen aan daardie behoefte,” sê Mark.

Mense leef langer

Mense leef langer. Om vir jou aftrede te beplan en te hoop vir die beste, is nie meer voldoende nie – om te weet hoeveel jy tydens aftrede sal verdien, het noodsaaklik geword, veral in die lig van ‘n onstuimige ekonomie.

 “Die huidige beleggingsrealiteit is dat geen finansiële instelling jou aftree-inkomste kan waarborg nie. Die beste wat hulle kan doen, is om te voorspel wat jy kan verdien. Agile verander die situasie deur jou aftree-opbrengs gedeeltelik te verseker, en daardeur jou ‘n wye keuse te gee wat jou toelaat om nie in een nie, maar veelvoudige portefeuljes gelyktydig te belê. Ons het gedink: Hoekom sal jy jou toekoms op risiko plaas indien jy dit kan verseker? En dit is die motivering vir Agile,” sê Mark.

Vir meer inligting oor die The Agile Retirement Range besoek www.libertyagile.co.za

Professionele Wenke   Prostaatkanker Bewustheid   Instrumente vir Sukses   Geld Waarhede

Hoe om jou baas
te bestuur
Maak aanstaltes
vir Movember
Wil jy deel van die spel bly? Hier is hoe! Waarhede oor geld wat my lewe verander het

Dit is nie net werknemers wat bestuur moet word nie. Base benodig dit ook – en hulle behoort versigtig hanteer te word.

Prostaatkanker bly die vernaamste oorsaak van kankerverwante sterftes by mans. Het jy jouself regtig met kennis bemagtig?

Vandag se werkplekke is net so uitdagend soos hedendaagse besigheidsomgewings. Hier is 7 stappe wat jou kan help om ‘n hoogs innoverende werknemer te wees.

JJ Ackerman, ‘n Liberty-kliënt, deel sy geheim vir ‘n gelukkige en vervulde aftrede – en lewe.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty Oktober 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Nou kan jy met sekerheid aftree!

Liberty se jongste innovasie - The Agile Retirement Range – bied sekerheid tydens aftrede, ongeag die mark. Is dit nou nie die oplossing waarvoor jy gewag het nie?

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

The Agile Retirement Range, die eerste in sy soort, sal aan kliënte sekerheid bied met betrekking tot daardie deel van die aftree-annuïteit wat belê is in die Exact Income Fund, ongeag hoe die markte presteer.

“Agile gee aan kliënte die opsie om ‘n gedeeltelik gewaarborgde inkomste tydens aftrede te kry, gekombineer met die vermoë om in ooreenstemming met hulle aftreestrategie in veelvuldige portefeuljes te belê. Geen ander aftreeprodukte bied jou die buigsaamheid van mededingende beleggingsopbrengste en risikovrye sekerheid nie,” sê Mark Lapedus, Hoof van Produkontwikkeling by Liberty Beleggings.

Dit beteken dat jy in staat sal wees om jou aftrede met ‘n tweeledige benadering te benader – deur ‘n gedeelte te belê om ‘n inkomste tydens aftrede te waarborg, terwyl bykomende aftreefondse toegewys word aan hoër risiko beleggingsportefeuljes om voordeel te trek uit groei in die aandelemark met behulp van ‘n keuse van meer as 100 portefeuljes van 15 bestuursmaatskappye, wat aan bykans enige aftreestrategie kan voldoen.

Verdeling van portefeulje

Agile bestaan uit twee komponente. Die eerste deel funksioneer meer soos wat jou tradisionele aftree-annuïteit tans doen, met ‘n keuse uit ‘n reeks portefeuljes wat inkomste sal genereer. Verder is daar die Exact Income Fund wat vandag aan jou sekerheid oor jou aftree-inkomste verskaf, en aan kliënte die unieke kombinasie van buigsaamheid en langtermyn-sekerheid gee.

“Die Exact Income Fund werk baie eenvoudig – elke keer wanneer ‘n belegging daarin gemaak word, sal dit ‘n gewaarborgde inkomste vanaf aftrede vorentoe verseker, ongeag hoe die markte presteer of hoeveel annuïteitstariewe kan verander. Indien jy ‘n jonger belegger is wat agressiewe groei in jou portefeulje verlang, mag jy dalk verkies om minder toe te wys aan die Exact Income Fund, terwyl ouer beleggers – moontlik met ongeveer 20 jaar voor hulle aftree, potensieel kan verkies om ‘n groter gedeelte in die Exact Income Fund te belê,” verduidelik Mark.

Die Agile-aanbieding verwyder baie van die angs rondom ‘n gebrek aan sekerheid oor jou aftree-inkomste. “Ons navorsing het aan die lig gebring dat wanneer aftrede ter sprake kom, het elke persoon wat vir aftrede spaar dieselfde, identiese doelwit: Inkomste. Meer spesifiek, ‘n inkomste tydens aftrede om die inkomste wat die persoon verdien en van lewe terwyl hy of sy nog werk, te vervang. Ons was verbaas dat ons nie ‘n enkele aftree-spaarproduk in Suid-Afrika kon vind wat die vermoë het om sekerheid te gee in terme van dié doelwit nie, en as ‘n kliënt-gesentreerde organisasie, het ons ‘n behoefte geïdentifiseer – Agile voldoen aan daardie behoefte,” sê Mark.

Mense leef langer

Mense leef langer. Om vir jou aftrede te beplan en te hoop vir die beste, is nie meer voldoende nie – om te weet hoeveel jy tydens aftrede sal verdien, het noodsaaklik geword, veral in die lig van ‘n onstuimige ekonomie.

 “Die huidige beleggingsrealiteit is dat geen finansiële instelling jou aftree-inkomste kan waarborg nie. Die beste wat hulle kan doen, is om te voorspel wat jy kan verdien. Agile verander die situasie deur jou aftree-opbrengs gedeeltelik te verseker, en daardeur jou ‘n wye keuse te gee wat jou toelaat om nie in een nie, maar veelvoudige portefeuljes gelyktydig te belê. Ons het gedink: Hoekom sal jy jou toekoms op risiko plaas indien jy dit kan verseker? En dit is die motivering vir Agile,” sê Mark.

Vir meer inligting oor die The Agile Retirement Range besoek www.libertyagile.co.za

Professionele Wenke

Hoe om jou baas te bestuur

Dit is nie net werknemers wat bestuur moet word nie. Base benodig dit ook – en hulle behoort versigtig hanteer te word.

Lees meer...
 
Prostaatkanker Bewustheid
Maak aanstaltes vir Movember

Prostaatkanker bly die vernaamste oorsaak van kankerverwante sterftes by mans. Het jy jouself regtig met kennis bemagtig?

Lees meer...
 
Instrumente vir Sukses
Wil jy deel van die spel bly? Hier is hoe!

Vandag se werkplekke is net so uitdagend soos hedendaagse besigheidsomgewings. Hier is 7 stappe wat jou kan help om ‘n hoogs innoverende werknemer te wees.

Lees meer...
 
Geld Waarhede
Waarhede oor geld wat my lewe
verander het

JJ Ackerman, ‘n Liberty-kliënt, deel sy geheim vir ‘n gelukkige en vervulde aftrede – en lewe.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Lees die Liberty Oktober 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.