Liberty
JOU MEDIESE FONDS HOEF JOU NIE IN DIE ROOI TE SIT NIE
Liberty
Liberty
WEES GESOND EN SPAAR
Indien jou onverhaalde mediese uitgawes meer is as jou maandelikse medieseskemabydraes, het jy moontlik die verkeerde opsie vir jou behoeftes.
Liberty
MEDIESE SPAAR WENKE
Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.
Liberty
GESONDHEIDS WENKE
Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou. Hier is jou gesondheidskullysie.
Liberty
VERSEKERINGS INSIGTE
Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.
Liberty
BORSKANKER BEWUSTHEID
Dr Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier van Liberty, beantwoord vrae oor ‘n vroeë opsporingsplan vir borskanker.
INHOUD

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.