Gesonde kullery

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou.

Fiksheid- en gesondheidskenner, en stigter van My Personal Trainer, Ronald Abvajee, bespreek waarom sommige “twyfelagtige” voedselsoorte en aktiwiteite in der waarheid kan bydra tot ‘n gesonde lewe… indien jy matigheid voor oë hou.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Donker sjokolade: Donker sjokolade bevat beduidende hoeveelhede flavonoïedes en antioksidante – wat ook in rooiwyn en talle vrugte en groente voorkom – wat siektes beveg. Dit bevat ook hoë vlakke magnesium wat gemoedstoestand verbeter en waterretensie verminder. Sjokolade is in die algemeen nie laag in kalorieë of suiker nie, dus is kwaliteit eerder as kwantiteit belangrik.

Eiers: Paranoia oor eiers is gebaseer op die uitgediende aanname dat die eet van eiergeel verhoogde cholesterol in bloed (en ‘n verhoogde risiko van hartvat- en hartsiektes) veroorsaak. Saam met melk bevat eiers in der waarheid die hoogste biologiese waarde (of goudstandaard) vir proteïene.

Alkohol: Indien alkohol iets is wat jy geniet en matig verbruik, gaan gerus daarmee voort. Natuurlik bevat dit leë kalorieë en moet jy nie oorboord gaan nie, maar die antioksidante is hul gewig in vloeibare goud werd. Wyn is effens beter vir jou as bier, maar dis die een ontspannende “sonde” wat jy sinvol kan geniet – binne perke.

Vleis: Graangevoerde, ongerookte snitte bevat hoë vlakke van waardevolle vette, suiwer proteïene en noodsaaklike voedingstowwe. Maak net slim keuses wanneer jy die meer dekadente vleissoorte kies en vermy rooivleis wat gelaai is met chemikalieë.

Rus ‘n bietjie. Dit is aanvaarbaar om ‘n deeltydse stoelpatat te wees. Hoewel dit belangrik is om ten minste vier keer per week te oefen, is dit ook noodsaaklik om tyd te neem om te ontspan in die gejaagde, stresvolle pas van die moderne lewe. Moenie skuldig voel indien jy ledig is nie – ons het almal tyd nodig om die druk te verlig en ‘n bietjie lui te wees.

Seks. Seks binne ‘n vaste verhouding kan wonderlik gesond wees. Een studie het gesuggereer dat dit mense jonger laat lyk, waarskynlik aangesien seks groeihormone, oftewel “bron van jeug-hormone”, vrystel.

Kom vir ‘n paar minute in die son. Son is noodsaaklik vir die produksie van vitamien D. Talle studies het bevind dat ‘n vitamien D-tekort geassosieer word met ‘n merkbare toename in diabetes, hoë bloeddruk, immuniteitsiektes en talle ander gesondheidsprobleme. ‘n Vitamien D-tekort in besig om ‘n epidemie te word as gevolg van onoordeelkundige advies om sonskyn te vermy. Vermy sonbrand – nie sonskyn nie!

Eet jou voorgereg. Indien jy ‘n voorgereg bestel, beteken dit nie dat jy te veel kalorieë gaan inneem nie. Trouens, indien jy ‘n voorgereg met ‘n hoë waterinhoud soos ‘n helder sop of ‘n groen slaai eet, sal jy meer versadig voel en in totaal minder kalorieë inneem.

Slaap af en toe laat. Hoe meer dikwels jy ‘n alarm nodig het om jou wakker te maak, des te meer raak jou sirkadiese ritme ongesinchroniseer met jou ware slaappatroon, wat kan veroorsaak dat jy op ongereelde tye eet en wat jou metabolisme stadiger kan maak. Dus, gooi die wekker oor naweke weg en word vanself wakker wanneer jou liggaam reg is daarvoor.

Kort periodes van lae-vlak stres kan jou in der waarheid geestelik en liggaamlik meer effektief maak. Stres veroorsaak ‘n verskerpte bewussyn, meer energie en bloedstuwing wat die vrystelling van hormone wat beskermende chemikalieë na die bloedstroom stuur, veroorsaak. Dit help om jou immuniteit te verhoog en verminder die risiko van sekere soorte kanker.

“Wat jou “sondes” ook al is, maak seker dat hulle nie selfvernietigend is nie,” waarsku Abvajee. “Oormatige gebruik van alkohol, af dae en ryk kosse kan vinnig jou gesondheid en jou lewe laat ontspoor. Maak dus wyse keuses.

Wees Gesond en Spaar   Mediese Spaar Wenke   Versekerings Insigte   Borskanker Bewustheid   Beleggings Insigte

Kry jy waarde vir jou geld? 10 maniere om jou mediese kostes te verminder Laat jou versekering vir jou werk Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red! Is dit die begin van ‘n beermark?

Indien jou onverhaalde mediese uitgawes meer is as jou maandelikse medieseskemabydraes, het jy moontlik die verkeerde opsie vir jou behoeftes.

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Dr Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier van Liberty, beantwoord vrae oor ‘n vroeë opsporingsplan vir borskanker.

Hoe behoort jy jou portefeulje te posisioneer in die huidige onsekere marktoestande?

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Gesonde kullery

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou.

Fiksheid- en gesondheidskenner, en stigter van My Personal Trainer, Ronald Abvajee, bespreek waarom sommige “twyfelagtige” voedselsoorte en aktiwiteite in der waarheid kan bydra tot ‘n gesonde lewe… indien jy matigheid voor oë hou.

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Donker sjokolade: Donker sjokolade bevat beduidende hoeveelhede flavonoïedes en antioksidante – wat ook in rooiwyn en talle vrugte en groente voorkom – wat siektes beveg. Dit bevat ook hoë vlakke magnesium wat gemoedstoestand verbeter en waterretensie verminder. Sjokolade is in die algemeen nie laag in kalorieë of suiker nie, dus is kwaliteit eerder as kwantiteit belangrik.

Eiers: Paranoia oor eiers is gebaseer op die uitgediende aanname dat die eet van eiergeel verhoogde cholesterol in bloed (en ‘n verhoogde risiko van hartvat- en hartsiektes) veroorsaak. Saam met melk bevat eiers in der waarheid die hoogste biologiese waarde (of goudstandaard) vir proteïene.

Alkohol: Indien alkohol iets is wat jy geniet en matig verbruik, gaan gerus daarmee voort. Natuurlik bevat dit leë kalorieë en moet jy nie oorboord gaan nie, maar die antioksidante is hul gewig in vloeibare goud werd. Wyn is effens beter vir jou as bier, maar dis die een ontspannende “sonde” wat jy sinvol kan geniet – binne perke.

Vleis: Graangevoerde, ongerookte snitte bevat hoë vlakke van waardevolle vette, suiwer proteïene en noodsaaklike voedingstowwe. Maak net slim keuses wanneer jy die meer dekadente vleissoorte kies en vermy rooivleis wat gelaai is met chemikalieë.

Rus ‘n bietjie. Dit is aanvaarbaar om ‘n deeltydse stoelpatat te wees. Hoewel dit belangrik is om ten minste vier keer per week te oefen, is dit ook noodsaaklik om tyd te neem om te ontspan in die gejaagde, stresvolle pas van die moderne lewe. Moenie skuldig voel indien jy ledig is nie – ons het almal tyd nodig om die druk te verlig en ‘n bietjie lui te wees.

Seks. Seks binne ‘n vaste verhouding kan wonderlik gesond wees. Een studie het gesuggereer dat dit mense jonger laat lyk, waarskynlik aangesien seks groeihormone, oftewel “bron van jeug-hormone”, vrystel.

Kom vir ‘n paar minute in die son. Son is noodsaaklik vir die produksie van vitamien D. Talle studies het bevind dat ‘n vitamien D-tekort geassosieer word met ‘n merkbare toename in diabetes, hoë bloeddruk, immuniteitsiektes en talle ander gesondheidsprobleme. ‘n Vitamien D-tekort in besig om ‘n epidemie te word as gevolg van onoordeelkundige advies om sonskyn te vermy. Vermy sonbrand – nie sonskyn nie!

Eet jou voorgereg. Indien jy ‘n voorgereg bestel, beteken dit nie dat jy te veel kalorieë gaan inneem nie. Trouens, indien jy ‘n voorgereg met ‘n hoë waterinhoud soos ‘n helder sop of ‘n groen slaai eet, sal jy meer versadig voel en in totaal minder kalorieë inneem.

Slaap af en toe laat. Hoe meer dikwels jy ‘n alarm nodig het om jou wakker te maak, des te meer raak jou sirkadiese ritme ongesinchroniseer met jou ware slaappatroon, wat kan veroorsaak dat jy op ongereelde tye eet en wat jou metabolisme stadiger kan maak. Dus, gooi die wekker oor naweke weg en word vanself wakker wanneer jou liggaam reg is daarvoor.

Kort periodes van lae-vlak stres kan jou in der waarheid geestelik en liggaamlik meer effektief maak. Stres veroorsaak ‘n verskerpte bewussyn, meer energie en bloedstuwing wat die vrystelling van hormone wat beskermende chemikalieë na die bloedstroom stuur, veroorsaak. Dit help om jou immuniteit te verhoog en verminder die risiko van sekere soorte kanker.

“Wat jou “sondes” ook al is, maak seker dat hulle nie selfvernietigend is nie,” waarsku Abvajee. “Oormatige gebruik van alkohol, af dae en ryk kosse kan vinnig jou gesondheid en jou lewe laat ontspoor. Maak dus wyse keuses.

Wees Gesond en Spaar   Mediese Spaar Wenke   Versekerings Insigte   Borskanker Bewustheid   Versekerings Insigte

Kry jy waarde vir jou geld? 10 maniere om jou mediese kostes te verminder Laat jou versekering vir jou werk Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red! Laat jou versekering vir jou werk

Indien jou onverhaalde mediese uitgawes meer is as jou maandelikse medieseskemabydraes, het jy moontlik die verkeerde opsie vir jou behoeftes.

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Dr Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier van Liberty, beantwoord vrae oor ‘n vroeë opsporingsplan vir borskanker.

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances. Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty September 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Gesonde kullery

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou.

Fiksheid- en gesondheidskenner, en stigter van My Personal Trainer, Ronald Abvajee, bespreek waarom sommige “twyfelagtige” voedselsoorte en aktiwiteite in der waarheid kan bydra tot ‘n gesonde lewe… indien jy matigheid voor oë hou.

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Donker sjokolade: Donker sjokolade bevat beduidende hoeveelhede flavonoïedes en antioksidante – wat ook in rooiwyn en talle vrugte en groente voorkom – wat siektes beveg. Dit bevat ook hoë vlakke magnesium wat gemoedstoestand verbeter en waterretensie verminder. Sjokolade is in die algemeen nie laag in kalorieë of suiker nie, dus is kwaliteit eerder as kwantiteit belangrik.

Eiers: Paranoia oor eiers is gebaseer op die uitgediende aanname dat die eet van eiergeel verhoogde cholesterol in bloed (en ‘n verhoogde risiko van hartvat- en hartsiektes) veroorsaak. Saam met melk bevat eiers in der waarheid die hoogste biologiese waarde (of goudstandaard) vir proteïene.

Alkohol: Indien alkohol iets is wat jy geniet en matig verbruik, gaan gerus daarmee voort. Natuurlik bevat dit leë kalorieë en moet jy nie oorboord gaan nie, maar die antioksidante is hul gewig in vloeibare goud werd. Wyn is effens beter vir jou as bier, maar dis die een ontspannende “sonde” wat jy sinvol kan geniet – binne perke.

Vleis: Graangevoerde, ongerookte snitte bevat hoë vlakke van waardevolle vette, suiwer proteïene en noodsaaklike voedingstowwe. Maak net slim keuses wanneer jy die meer dekadente vleissoorte kies en vermy rooivleis wat gelaai is met chemikalieë.

Rus ‘n bietjie. Dit is aanvaarbaar om ‘n deeltydse stoelpatat te wees. Hoewel dit belangrik is om ten minste vier keer per week te oefen, is dit ook noodsaaklik om tyd te neem om te ontspan in die gejaagde, stresvolle pas van die moderne lewe. Moenie skuldig voel indien jy ledig is nie – ons het almal tyd nodig om die druk te verlig en ‘n bietjie lui te wees.

Seks. Seks binne ‘n vaste verhouding kan wonderlik gesond wees. Een studie het gesuggereer dat dit mense jonger laat lyk, waarskynlik aangesien seks groeihormone, oftewel “bron van jeug-hormone”, vrystel.

Kom vir ‘n paar minute in die son. Son is noodsaaklik vir die produksie van vitamien D. Talle studies het bevind dat ‘n vitamien D-tekort geassosieer word met ‘n merkbare toename in diabetes, hoë bloeddruk, immuniteitsiektes en talle ander gesondheidsprobleme. ‘n Vitamien D-tekort in besig om ‘n epidemie te word as gevolg van onoordeelkundige advies om sonskyn te vermy. Vermy sonbrand – nie sonskyn nie!

Eet jou voorgereg. Indien jy ‘n voorgereg bestel, beteken dit nie dat jy te veel kalorieë gaan inneem nie. Trouens, indien jy ‘n voorgereg met ‘n hoë waterinhoud soos ‘n helder sop of ‘n groen slaai eet, sal jy meer versadig voel en in totaal minder kalorieë inneem.

Slaap af en toe laat. Hoe meer dikwels jy ‘n alarm nodig het om jou wakker te maak, des te meer raak jou sirkadiese ritme ongesinchroniseer met jou ware slaappatroon, wat kan veroorsaak dat jy op ongereelde tye eet en wat jou metabolisme stadiger kan maak. Dus, gooi die wekker oor naweke weg en word vanself wakker wanneer jou liggaam reg is daarvoor.

Kort periodes van lae-vlak stres kan jou in der waarheid geestelik en liggaamlik meer effektief maak. Stres veroorsaak ‘n verskerpte bewussyn, meer energie en bloedstuwing wat die vrystelling van hormone wat beskermende chemikalieë na die bloedstroom stuur, veroorsaak. Dit help om jou immuniteit te verhoog en verminder die risiko van sekere soorte kanker.

“Wat jou “sondes” ook al is, maak seker dat hulle nie selfvernietigend is nie,” waarsku Abvajee. “Oormatige gebruik van alkohol, af dae en ryk kosse kan vinnig jou gesondheid en jou lewe laat ontspoor. Maak dus wyse keuses.

Wees Gesond en Spaar
Kry jy waarde vir jou geld?

Indien jou onverhaalde mediese uitgawes meer is as jou maandelikse medieseskemabydraes, het jy moontlik die verkeerde opsie vir jou behoeftes.

Lees meer...
 
Mediese Spaar Wenke
10 maniere om jou mediese kostes te verminder

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Lees meer...
 
Versekerings Insigte

Laat jou versekering vir jou werk

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Lees meer...
 
Borskanker Bewustheid

Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red!

Dr Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier van Liberty, beantwoord vrae oor ‘n vroeë opsporingsplan vir borskanker.

Lees meer...
 
Beleggings Insigte
Is dit die begin van ‘n beermark?

Hoe behoort jy jou portefeulje te posisioneer in die huidige onsekere marktoestande?

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances.

Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Lees die Liberty September 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.