Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red!

Wees proaktief oor jou gesondheid met ‘n vroeë opsporingsplan wat al duisende vroue van borskanker gered het.

Dokter Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier: Liberty deel dié wenke:

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Hoe ondersoek ek vir borskanker?

Die beste manier vir ‘n vrou om ‘n knop in die bors op te spoor, is deur gereelde selfondersoeke. Op dié manier sal sy leer verstaan watter knoppe normaal en die resultaat van hormonale veranderinge is, en watter deur haar dokter ondersoek behoort te word. Daar is geen bepaalde metode van selfondersoek wat bewys is as die beste nie, solank as wat die hele bors aan weerskante, die vel asook die vorm van die borste ondersoek word. Enige veranderinge moet dadelik aan jou dokter gerapporteer word.

Wanneer behoort jy ‘n mammogram te laat doen?

In Suid-Afrika is daar nie spesifieke riglyne nie, maar in die meeste lande word aanbeveel dat jy vanaf die ouderdom van 40 vir ‘n mammogram gaan, hoewel sommige ander dit vanaf die ouderdom van 50 aanbeveel. Dis die beste om dit met jou dokter te bespreek, aangesien hulle in staat is om jou te help besluit wat die beste vir jou is. Indien daar ‘n familiegeskiedenis van borskanker is, mag dit nodig wees dat jy vroeër gaan. Indien jy ander risikofaktore het, sal jou dokter jou adviseer wanneer jy behoort te begin om mammogramme te laat doen. Indien jy jonger as 25 jaar oud is en gediagnoseer word met die BRCA-gene, sal jy vanaf die ouderdom van 25 jaar mammogramme moet laat doen.

Wat gebeur indien jy ‘n knop vind?

Indien jy ‘n knop voel, moet jy jou dokter besoek om dit te laat ondersoek. Indien hulle bekommerd is oor die knop aangesien, byvoorbeeld, faktore soos die ouderdom van die pasiënt, familiegeskiedenis of ander tekens van kwaadaardigheid (soos terugtrekking van die tepel of lemoenskil-voorkoms van die vel) voorkom, sal hulle ‘n mammogram en ‘n ultraklank van die borste aanbeveel.

Sodra die resultate beskikbaar is, kan die radioloog ‘n fynnaaldbiopsie aanbeveel. Jou dokter sal dit met jou bespreek. Sodra dit gedoen is, en afhangende van die uitslag van die laboratorium se histologie-verslag, kan jou dokter jou na ‘n spesialis stuur nadat hy die resultate met jou bepreek het, of jy sal versoek word om binne 6 tot 12 maande ‘n  mammogram te laat doen.

Die spesialis sal verdere behandeling bespreek wat, afhangende van die stadium (hoe ver die kanker in die liggaam versprei het), ‘n lumpektomie, mastektomie, chemoterapie of bestraling kan behels.

Wanneer is ‘n biopsie nodig?

‘n Biopsie is net nodig indien die radioloog aan die hand van die films vermoed dat die knop nie goedaardig is nie. Nietemin beteken dit nie dat die histologie tekens van kanker sal toon nie.

Wanneer sal ‘n mastektomie nodig wees?

Of ‘n vrou ‘n mastektomie nodig het word bepaal deur die stadium van die kanker by diagnose, die dokter se voorstelle en haar eie voorkeure.

Hoe kan ek borskanker voorkom?

Die beste manier om borskanker te voorkom is om jou risikofaktore te identifiseer en te verminder. Navorsing het bevind dat vroue wat borsvoed ‘n laer risiko het om borskanker te ontwikkel as dié wat dit nie doen nie. Volg ‘n gesonde leefstyl, wat beteken om gebalanseerd te eet, vetinname te verlaag, gereeld te oefen, ‘n gesonde gewig te handhaaf, op te hou rook en alkohol-inname te beperk.

Jy behoort ook gereelde selfondersoeke te doen en die voorgeskrewe kankersondersoeke, afhangende van jou ouderdom, te laat doen.

Beleggings Insigte   Gesondheids Wenke   Wees Gesond en Spaar   Mediese Spaar Wenke   Versekerings Insigte

Is dit die begin van ‘n beermark? Gesonde kullery Kry jy waarde vir jou geld? 10 maniere om jou mediese kostes te verminder Laat jou versekering vir jou werk

Hoe behoort jy jou portefeulje te posisioneer in die huidige onsekere marktoestande?

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou. Hier is jou gesondheidskullysie.

Indien jou onverhaalde mediese uitgawes meer is as jou maandelikse medieseskemabydraes, het jy moontlik die verkeerde opsie vir jou behoeftes.

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances. Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty September 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red!

Wees proaktief oor jou gesondheid met ‘n vroeë opsporingsplan wat al duisende vroue van borskanker gered het.

Dokter Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier: Liberty deel dié wenke:

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Hoe ondersoek ek vir borskanker?

Die beste manier vir ‘n vrou om ‘n knop in die bors op te spoor, is deur gereelde selfondersoeke. Op dié manier sal sy leer verstaan watter knoppe normaal en die resultaat van hormonale veranderinge is, en watter deur haar dokter ondersoek behoort te word. Daar is geen bepaalde metode van selfondersoek wat bewys is as die beste nie, solank as wat die hele bors aan weerskante, die vel asook die vorm van die borste ondersoek word. Enige veranderinge moet dadelik aan jou dokter gerapporteer word.

Wanneer behoort jy ‘n mammogram te laat doen?

In Suid-Afrika is daar nie spesifieke riglyne nie, maar in die meeste lande word aanbeveel dat jy vanaf die ouderdom van 40 vir ‘n mammogram gaan, hoewel sommige ander dit vanaf die ouderdom van 50 aanbeveel. Dis die beste om dit met jou dokter te bespreek, aangesien hulle in staat is om jou te help besluit wat die beste vir jou is. Indien daar ‘n familiegeskiedenis van borskanker is, mag dit nodig wees dat jy vroeër gaan. Indien jy ander risikofaktore het, sal jou dokter jou adviseer wanneer jy behoort te begin om mammogramme te laat doen. Indien jy jonger as 25 jaar oud is en gediagnoseer word met die BRCA-gene, sal jy vanaf die ouderdom van 25 jaar mammogramme moet laat doen.

Wat gebeur indien jy ‘n knop vind?

Indien jy ‘n knop voel, moet jy jou dokter besoek om dit te laat ondersoek. Indien hulle bekommerd is oor die knop aangesien, byvoorbeeld, faktore soos die ouderdom van die pasiënt, familiegeskiedenis of ander tekens van kwaadaardigheid (soos terugtrekking van die tepel of lemoenskil-voorkoms van die vel) voorkom, sal hulle ‘n mammogram en ‘n ultraklank van die borste aanbeveel.

Sodra die resultate beskikbaar is, kan die radioloog ‘n fynnaaldbiopsie aanbeveel. Jou dokter sal dit met jou bespreek. Sodra dit gedoen is, en afhangende van die uitslag van die laboratorium se histologie-verslag, kan jou dokter jou na ‘n spesialis stuur nadat hy die resultate met jou bepreek het, of jy sal versoek word om binne 6 tot 12 maande ‘n  mammogram te laat doen.

Die spesialis sal verdere behandeling bespreek wat, afhangende van die stadium (hoe ver die kanker in die liggaam versprei het), ‘n lumpektomie, mastektomie, chemoterapie of bestraling kan behels.

Wanneer is ‘n biopsie nodig?

‘n Biopsie is net nodig indien die radioloog aan die hand van die films vermoed dat die knop nie goedaardig is nie. Nietemin beteken dit nie dat die histologie tekens van kanker sal toon nie.

Wanneer sal ‘n mastektomie nodig wees?

Of ‘n vrou ‘n mastektomie nodig het word bepaal deur die stadium van die kanker by diagnose, die dokter se voorstelle en haar eie voorkeure.

Hoe kan ek borskanker voorkom?

Die beste manier om borskanker te voorkom is om jou risikofaktore te identifiseer en te verminder. Navorsing het bevind dat vroue wat borsvoed ‘n laer risiko het om borskanker te ontwikkel as dié wat dit nie doen nie. Volg ‘n gesonde leefstyl, wat beteken om gebalanseerd te eet, vetinname te verlaag, gereeld te oefen, ‘n gesonde gewig te handhaaf, op te hou rook en alkohol-inname te beperk.

Jy behoort ook gereelde selfondersoeke te doen en die voorgeskrewe kankersondersoeke, afhangende van jou ouderdom, te laat doen.

Beleggings Insigte
Is dit die begin van ‘n beermark?

Hoe behoort jy jou portefeulje te posisioneer in die huidige onsekere marktoestande?

Lees meer...
 
Gesondheids Wenke
Gesonde kullery

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou. Hier is jou gesondheidskullysie.

Lees meer...
 
Wees Gesond en Spaar
Kry jy waarde vir jou geld?

Indien jou onverhaalde mediese uitgawes meer is as jou maandelikse medieseskemabydraes, het jy moontlik die verkeerde opsie vir jou behoeftes.

Lees meer...
 
Mediese Spaar Wenke
10 maniere om jou mediese kostes te verminder

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Lees meer...
 
Versekerings Insigte

Laat jou versekering vir jou werk

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances.

Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Lees die Liberty September 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.