Kry jy waarde vir jou geld?

Binne die volgende paar weke sal mediese skemas hul jaarlikse opsiekeusevorms uitstuur wat jou die geleentheid bied om te ontleed of jou huidige opsie aan jou behoeftes voldoen. Indien jy opsies vir 2016 wil verander, moet jy gewoonlik jou mediese skema teen die einde November verwittig.

Hier is ses aspekte om in gedagte te hou wanneer jy ‘n opsie kies:

+ deel via epos | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Is ek verseker teen die onvoorsiene?

Die primêre doel van mediese dekking is versekering teen daardie groot, onvoorsiene mediese gebeurtenisse, soos ‘n motorongeluk of die geboorte van ‘n vroeggebore baba. Jy het dalk nie oor die afgelope jare ‘n groot eis gehad nie, maar wanneer dié groot gebeurtenisse plaasvind, kan dit tien- en selfs honderde duisende rand beloop.

Selfs indien jy fiks en gesond is, moet jy seker maak dat jy goeie hospitaaldekking het en dat jy verstaan wat daardie dekking voorsien.

Indien jou opsie ‘n limiet plaas op hoeveel aan spesialiste uitbetaal sal word, oorweeg om mediese gapingsdekking (gap-cover) uit te neem wat die verskil tussen die mediese rekening en die bedrag wat jou mediese skema dek, sal betaal.

Watter tariewe betaal die skema aan algemene praktisyns, spesialiste en ander gesondheidsorgverskaffers?

Een van die belangrikste verskille tussen opsies is die tarief wat elkeen aan die mediesediensverskaffer sal betaal. Indien jou opsie slegs 100% van die medieseskematarief betaal, neem kennis dat jy, indien jou verskaffer meer as die medieseskematarief hef, vir die verskil aanspreeklik sal wees. Jy het die reg om ‘n kwotasie van jou mediesediensverskaffer aan te vra voordat jy ‘n prosedure ondergaan. Op dié manier sal jy weet of jy ‘n bykomende bedrag sal moet betaal en kan jy ook met die verskaffer onderhandel.

Sommige opsies kan ‘n bybetaling vir ‘n bepaalde prosedure vereis. Dit verlaag die premie, maar jy moet kennis neem van die bybetaling indien jy ‘n mediese prosedure benodig.

Het ek uitgebreide chroniese dekking nodig?

Voorgeskrewe Minimumvoordele (VMV) is minimum voordele wat ingevolge wetgewing aan alle lede van mediese skemas voorsien moet word. VMV is ‘n stel van 270 mediese toestande, wat 27 chroniese  siektetoestande insluit. Indien jy ‘n chroniese toestand het, of ‘n familiegeskiedenis van ‘n chroniese toestand het wat nie deur die VMV gedek word nie, oorweeg om ‘n plan met uitgebreide voordele uit te neem.
Sommige planne gee korting op premies indien jy kies om jou chroniese medikasie deur ’n staatshospitaal te ontvang. Indien jy aan a chroniese toestand ly, is dit ’n goeie manier om medieseskemabydraes to bespaar.

Beplan jy om met ‘n gesin te begin?

Gradeer jou opsie vroegtydig op voor jy beplan om met ‘n gesin te begin, aangesien daar uitsluitings op kraamvoordele kan wees indien jy dit te laat byvoeg. In die algemeen moet jy nie wag totdat jy mediese dekking regtig nodig het voor jy dit reël nie, aangesien daar wagtye of uitsluitings te sprake kan wees.

Het ek bo-drempelvoordele nodig?

‘n Bo-drempelvoordeel is ‘n veiligheidsnet wat dekking verleen vir jou dag-tot-dag-uitgawes sodra jou mediese spaarplan uitgeput is en jy ‘n voorafbepaalde drempelvlak bereik het. Indien jy jonk en gesond is en geen kinders het nie, het jy dalk nie die bykomende dekking nodig nie aangesien jy nooit jou mediese spaarplan sal uitput of jou betalingsdrempel sal bereik nie. Nietemin kan jy vind dat jy die drempelvlak vinnig bereik sodra jy ‘n gesin begin. Dan sal die bo-drempelvoordeel jou ‘n noemenswaardige bedrag op mediese rekeninge, wat jy andersins uit jou eie sak sou moes betaal, bespaar.

Is my dokter op die netwerk?
 
Opsies wat toegang het tot netwerke van dokters of hospitale bied dikwels die voordeel van meer bekostigbare mediese dekking wat jou sak beter mag pas. In plaas van om dit as keusebeperkend te ervaar, sien dit eerder as ‘n besparing terwyl jy toegang het tot die beste gehalte sorg. Maak seker watter gesondheidsorgverskaffers in jou omgewing deel is van die betrokke mediese skema wat jy oorweeg.

Sommige planne sal besoeke aan algemene praktisyns dek, selfs indien jou mediese spaarplan uitgeput is – solank hulle deel uitmaak van die algemene praktisynsnetwerk. Vir sekere kwalifiserende opsies sal die Liberty Mediese Skema betaal vir twee addisionele konsultasies per gesin by enige algemene praktisyn in die LMS-netwerk uit die risikovoordeel sodra die spaarplan uitgeput is of lede in die selfbetaalgaping (SPG) is. Die Liberty Mediese Skema het ook ‘n spesialisnetwerk wat aan lede op sekere opsies toegang gee tot bekostigbare spesialisdienste binne ‘n redelike afstand van waar hulle woon.

Mediese Spaar Wenke   Versekerings Insigte   Borskanker Bewustheid   Beleggings Insigte   Gesondheids Wenke

10 maniere om jou mediese kostes te verminder Laat jou versekering vir jou werk Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red! Is dit die begin van ‘n beermark? Gesonde kullery

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Dr Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier van Liberty, beantwoord vrae oor ‘n vroeë opsporingsplan vir borskanker.

Hoe behoort jy jou portefeulje te posisioneer in die huidige onsekere marktoestande?

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou. Hier is jou gesondheidskullysie.

Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer... Lees meer...
Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur. Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak::
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
 
Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances. Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang. Besoek die Liberty Webtuiste
Lees die Liberty September 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Verander my besonderhede
Besoek die Liberty Webtuiste
Kontak Ons
Read this article in English
 
Kry jy waarde vir jou geld?

Binne die volgende paar weke sal mediese skemas hul jaarlikse opsiekeusevorms uitstuur wat jou die geleentheid bied om te ontleed of jou huidige opsie aan jou behoeftes voldoen. Indien jy opsies vir 2016 wil verander, moet jy gewoonlik jou mediese skema teen die einde November verwittig.

Hier is ses aspekte om in gedagte te hou wanneer jy ‘n opsie kies:

+ deel via epos | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In

Is ek verseker teen die onvoorsiene?

Die primêre doel van mediese dekking is versekering teen daardie groot, onvoorsiene mediese gebeurtenisse, soos ‘n motorongeluk of die geboorte van ‘n vroeggebore baba. Jy het dalk nie oor die afgelope jare ‘n groot eis gehad nie, maar wanneer dié groot gebeurtenisse plaasvind, kan dit tien- en selfs honderde duisende rand beloop.

Selfs indien jy fiks en gesond is, moet jy seker maak dat jy goeie hospitaaldekking het en dat jy verstaan wat daardie dekking voorsien.

Indien jou opsie ‘n limiet plaas op hoeveel aan spesialiste uitbetaal sal word, oorweeg om mediese gapingsdekking (gap-cover) uit te neem wat die verskil tussen die mediese rekening en die bedrag wat jou mediese skema dek, sal betaal.

Watter tariewe betaal die skema aan algemene praktisyns, spesialiste en ander gesondheidsorgverskaffers?

Een van die belangrikste verskille tussen opsies is die tarief wat elkeen aan die mediesediensverskaffer sal betaal. Indien jou opsie slegs 100% van die medieseskematarief betaal, neem kennis dat jy, indien jou verskaffer meer as die medieseskematarief hef, vir die verskil aanspreeklik sal wees. Jy het die reg om ‘n kwotasie van jou mediesediensverskaffer aan te vra voordat jy ‘n prosedure ondergaan. Op dié manier sal jy weet of jy ‘n bykomende bedrag sal moet betaal en kan jy ook met die verskaffer onderhandel.

Sommige opsies kan ‘n bybetaling vir ‘n bepaalde prosedure vereis. Dit verlaag die premie, maar jy moet kennis neem van die bybetaling indien jy ‘n mediese prosedure benodig.

Het ek uitgebreide chroniese dekking nodig?

Voorgeskrewe Minimumvoordele (VMV) is minimum voordele wat ingevolge wetgewing aan alle lede van mediese skemas voorsien moet word. VMV is ‘n stel van 270 mediese toestande, wat 27 chroniese  siektetoestande insluit. Indien jy ‘n chroniese toestand het, of ‘n familiegeskiedenis van ‘n chroniese toestand het wat nie deur die VMV gedek word nie, oorweeg om ‘n plan met uitgebreide voordele uit te neem.
Sommige planne gee korting op premies indien jy kies om jou chroniese medikasie deur ’n staatshospitaal te ontvang. Indien jy aan a chroniese toestand ly, is dit ’n goeie manier om medieseskemabydraes to bespaar.

Beplan jy om met ‘n gesin te begin?

Gradeer jou opsie vroegtydig op voor jy beplan om met ‘n gesin te begin, aangesien daar uitsluitings op kraamvoordele kan wees indien jy dit te laat byvoeg. In die algemeen moet jy nie wag totdat jy mediese dekking regtig nodig het voor jy dit reël nie, aangesien daar wagtye of uitsluitings te sprake kan wees.

Het ek bo-drempelvoordele nodig?

‘n Bo-drempelvoordeel is ‘n veiligheidsnet wat dekking verleen vir jou dag-tot-dag-uitgawes sodra jou mediese spaarplan uitgeput is en jy ‘n voorafbepaalde drempelvlak bereik het. Indien jy jonk en gesond is en geen kinders het nie, het jy dalk nie die bykomende dekking nodig nie aangesien jy nooit jou mediese spaarplan sal uitput of jou betalingsdrempel sal bereik nie. Nietemin kan jy vind dat jy die drempelvlak vinnig bereik sodra jy ‘n gesin begin. Dan sal die bo-drempelvoordeel jou ‘n noemenswaardige bedrag op mediese rekeninge, wat jy andersins uit jou eie sak sou moes betaal, bespaar.

Is my dokter op die netwerk?
 
Opsies wat toegang het tot netwerke van dokters of hospitale bied dikwels die voordeel van meer bekostigbare mediese dekking wat jou sak beter mag pas. In plaas van om dit as keusebeperkend te ervaar, sien dit eerder as ‘n besparing terwyl jy toegang het tot die beste gehalte sorg. Maak seker watter gesondheidsorgverskaffers in jou omgewing deel is van die betrokke mediese skema wat jy oorweeg.

Sommige planne sal besoeke aan algemene praktisyns dek, selfs indien jou mediese spaarplan uitgeput is – solank hulle deel uitmaak van die algemene praktisynsnetwerk. Vir sekere kwalifiserende opsies sal die Liberty Mediese Skema betaal vir twee addisionele konsultasies per gesin by enige algemene praktisyn in die LMS-netwerk uit die risikovoordeel sodra die spaarplan uitgeput is of lede in die selfbetaalgaping (SPG) is. Die Liberty Mediese Skema het ook ‘n spesialisnetwerk wat aan lede op sekere opsies toegang gee tot bekostigbare spesialisdienste binne ‘n redelike afstand van waar hulle woon.

Mediese Spaar Wenke
10 maniere om jou mediese kostes te verminder

Aangesien die koste van mediese sorg voortgaan om te styg, wys ons jou hoe jy kan bespaar op die bedrag wat jy jaarliks spandeer.

Lees meer...
 
Versekerings Insigte

Laat jou versekering vir jou werk

Met die een-polis-voldoen-aan-alles-benadering kan daar tye wees wanneer jy oor- of onderverseker is.

Lees meer...
 
Borskanker Bewustheid
Lees hierdie: dit kan dalk net jou lewe red!

Dr Philippa Peil, Hoof Mediese Offisier van Liberty, beantwoord vrae oor ‘n vroeë opsporingsplan vir borskanker.

Lees meer...
 
Beleggings Insigte
Is dit die begin van ‘n beermark?

Hoe behoort jy jou portefeulje te posisioneer in die huidige onsekere marktoestande?

Lees meer...
 
Gesondheids Wenke
Gesonde kullery

Moenie skuldig voel nie – sommige “sondes” kan eintlik goed wees vir jou. Hier is jou gesondheidskullysie.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!

Thank you for the feedback we have received on these newsletters so far. Your comments and suggestions will help us to give you relevant information for planning and managing your finances.

Please keep talking to us and telling us what you think. Here's how you can reach us:

Lees die Liberty September 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.