Beleggings?
Ja, jy kan!

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Ons is dikwels die enigste mense wat in die pad van ons eie sukses staan. ‘n Gebrek aan selfvertroue kan in alle aspekte van die lewe verlammend wees. Wanneer dit by besluite oor geld kom, verwys vroue in nie-finansiële dissiplines dikwels die aangeleentheid na die mans in hul lewens of los hulle doodeenvoudig hul geld waar dit is uit vrees dat hulle die verkeerde besluit sal neem. Met Vrouedag om die draai, kyk ons hoe jy jouself met betrekking tot jou finansiële toekoms kan bemagtig.

Alles in ons verbeelding
Neuro-Link praktisyn, Kotie Potgieter, is die Hoof Uitvoerende Beampte van MiND, ‘n maatskappy wat bemagtigings- en ontwikkelingsopleiding deur breingebaseerde leergereedskap aanbied. Sy glo dat 90% mense in hulle finansies misluk as gevolg van hul finansiële programmering. “Die gedagterigting ten opsigte van geld is die sleutel tot finansiële sukses,” sê sy. “Ons onderskat dikwels die krag van die programmering van ons onderbewussyn. Byvoorbeeld, indien ons as kind gereeld ervaar het dat ons ouers oor te min geld kla, sal dit in ons volwasse lewens ons direkte verwysing wees met betrekking tot die wyse waarop ons oor geld dink en daarmee handel.”

Ongeag jou agtergrond, om beheer oor jou finansies te neem beteken die herprogrammering van jou denke en die demping van selftwyfel. “Dit is belangrik om soveel onsekerheid as moontlik uit ons lewens te verwyder ten einde vrees uit te skakel,” sê Potgieter. “Om beheer oor ons finansies te neem deur ons gedagterigting en vaardighede te ontwikkel en dan op te tree, vestig eiewaarde in onsself.”

Kry vertroue
Potgieter gee die volgende wenke om finansiële vertroue te bou:

  • Begin deur jou denkpatrone en wie jy is te verstaan. Ons is almal verskillend ingestel en moet daarom ons tekortkominge verstaan en daaraan werk. Terapie, om breinprofielontledings te doen of om ‘n toepaslike werkwinkel by te woon, kan in hierdie soektog help.
  • Belê in jou kennis en ontwikkel jou vaardighede. Lees boeke of woon praatjies by wat jou sal help verstaan hoe beleggings gestruktureer is, en leer hoe jy groei teen inflasie kan meet.
  • Woon ‘n werkwinkel by of raadpleeg ‘n kenner om jou te help om dit wat jy oor geld glo, te herprogrammeer. Dit is moeilik om rykdom te skep indien dit wat jy oor geld glo, jou beperk. Byvoorbeeld, indien ek glo dat geld die wortel van alle kwaad is, hoe sal ek beleggingsmoontlikhede wat die maksimum groei sal verseker, raaksien?
  • Jou begroting behoort ten minste 10% vir belegging toe te laat om jou in die gewoonte te kry. Ideaal gesproke behoort jy dan te begin om jou skuld te verminder en eerder as om die oorblywende geld te spandeer, doelbewus te belê.
  • Maak jou geld vir jou meer betekenisvol deur ‘n persentasie onselfsugtig terug te gee aan ‘n welsynsorganisasie of saak wat jou na aan die hart lê. Indien ons verwag om te ontvang, behoort ons ook bereid te wees om te gee.

Besoek: www.mindmastery.co.za

WELVAARTSKEPPING   SKULDSTRIK   GELD BESTUUR   GELD SAKE

Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekolk Die pynlose spaarplan Die lewensfases van geld

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Deur onsself te verbind om in die toekoms te spaar, kan ons ons langtermynrykdom verhoog sonder om ons leefstyl te verlaag.

Leer hoe om jou spaardoelwitte oor tyd aan te pas namate jou lewe ontvou en jou prioriteite verander.

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Lees die Liberty Julie 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
  Read this article in English  
 
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekolk Die pynlose spaarplan Die lewensfases van geld Beleggings?
Ja, jy kan!

Beleggings?
Ja, jy kan!

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Ons is dikwels die enigste mense wat in die pad van ons eie sukses staan. ‘n Gebrek aan selfvertroue kan in alle aspekte van die lewe verlammend wees. Wanneer dit by besluite oor geld kom, verwys vroue in nie-finansiële dissiplines dikwels die aangeleentheid na die mans in hul lewens of los hulle doodeenvoudig hul geld waar dit is uit vrees dat hulle die verkeerde besluit sal neem. Met Vrouedag om die draai, kyk ons hoe jy jouself met betrekking tot jou finansiële toekoms kan bemagtig.

Alles in ons verbeelding
Neuro-Link praktisyn, Kotie Potgieter, is die Hoof Uitvoerende Beampte van MiND, ‘n maatskappy wat bemagtigings- en ontwikkelingsopleiding deur breingebaseerde leergereedskap aanbied. Sy glo dat 90% mense in hulle finansies misluk as gevolg van hul finansiële programmering. “Die gedagterigting ten opsigte van geld is die sleutel tot finansiële sukses,” sê sy. “Ons onderskat dikwels die krag van die programmering van ons onderbewussyn. Byvoorbeeld, indien ons as kind gereeld ervaar het dat ons ouers oor te min geld kla, sal dit in ons volwasse lewens ons direkte verwysing wees met betrekking tot die wyse waarop ons oor geld dink en daarmee handel.”

Ongeag jou agtergrond, om beheer oor jou finansies te neem beteken die herprogrammering van jou denke en die demping van selftwyfel. “Dit is belangrik om soveel onsekerheid as moontlik uit ons lewens te verwyder ten einde vrees uit te skakel,” sê Potgieter. “Om beheer oor ons finansies te neem deur ons gedagterigting en vaardighede te ontwikkel en dan op te tree, vestig eiewaarde in onsself.”

Kry vertroue
Potgieter gee die volgende wenke om finansiële vertroue te bou:

  • Begin deur jou denkpatrone en wie jy is te verstaan. Ons is almal verskillend ingestel en moet daarom ons tekortkominge verstaan en daaraan werk. Terapie, om breinprofielontledings te doen of om ‘n toepaslike werkwinkel by te woon, kan in hierdie soektog help.
  • Belê in jou kennis en ontwikkel jou vaardighede. Lees boeke of woon praatjies by wat jou sal help verstaan hoe beleggings gestruktureer is, en leer hoe jy groei teen inflasie kan meet.
  • Woon ‘n werkwinkel by of raadpleeg ‘n kenner om jou te help om dit wat jy oor geld glo, te herprogrammeer. Dit is moeilik om rykdom te skep indien dit wat jy oor geld glo, jou beperk. Byvoorbeeld, indien ek glo dat geld die wortel van alle kwaad is, hoe sal ek beleggingsmoontlikhede wat die maksimum groei sal verseker, raaksien?
  • Jou begroting behoort ten minste 10% vir belegging toe te laat om jou in die gewoonte te kry. Ideaal gesproke behoort jy dan te begin om jou skuld te verminder en eerder as om die oorblywende geld te spandeer, doelbewus te belê.
  • Maak jou geld vir jou meer betekenisvol deur ‘n persentasie onselfsugtig terug te gee aan ‘n welsynsorganisasie of saak wat jou na aan die hart lê. Indien ons verwag om te ontvang, behoort ons ook bereid te wees om te gee.

Besoek: www.mindmastery.co.za

WELVAARTSKEPPING   SKULDSTRIK
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekolk

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Lees meer...

Lees meer...

BESPARINGS INSIGTE GELD SAKE

Die pynlose spaarplan Die lewensfases van geld

Deur onsself te verbind om in die toekoms te spaar, kan ons ons langtermynrykdom verhoog sonder om ons leefstyl te verlaag.

Leer hoe om jou spaardoelwitte oor tyd aan te pas namate jou lewe ontvou en jou prioriteite verander.

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Lees die Liberty Julie 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander by besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Lees die Liberty Nuusbrief Julie 2015

Besoek die Liberty Webtuiste

Kontak Ons

Read this article in English
 
Beleggings? Ja, jy kan!

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

+ deel via email | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In
 
Ons is dikwels die enigste mense wat in die pad van ons eie sukses staan. ‘n Gebrek aan selfvertroue kan in alle aspekte van die lewe verlammend wees. Wanneer dit by besluite oor geld kom, verwys vroue in nie-finansiële dissiplines dikwels die aangeleentheid na die mans in hul lewens of los hulle doodeenvoudig hul geld waar dit is uit vrees dat hulle die verkeerde besluit sal neem. Met Vrouedag om die draai, kyk ons hoe jy jouself met betrekking tot jou finansiële toekoms kan bemagtig.

Alles in ons verbeelding
Neuro-Link praktisyn, Kotie Potgieter, is die Hoof Uitvoerende Beampte van MiND, ‘n maatskappy wat bemagtigings- en ontwikkelingsopleiding deur breingebaseerde leergereedskap aanbied. Sy glo dat 90% mense in hulle finansies misluk as gevolg van hul finansiële programmering. “Die gedagterigting ten opsigte van geld is die sleutel tot finansiële sukses,” sê sy. “Ons onderskat dikwels die krag van die programmering van ons onderbewussyn. Byvoorbeeld, indien ons as kind gereeld ervaar het dat ons ouers oor te min geld kla, sal dit in ons volwasse lewens ons direkte verwysing wees met betrekking tot die wyse waarop ons oor geld dink en daarmee handel.”

Ongeag jou agtergrond, om beheer oor jou finansies te neem beteken die herprogrammering van jou denke en die demping van selftwyfel. “Dit is belangrik om soveel onsekerheid as moontlik uit ons lewens te verwyder ten einde vrees uit te skakel,” sê Potgieter. “Om beheer oor ons finansies te neem deur ons gedagterigting en vaardighede te ontwikkel en dan op te tree, vestig eiewaarde in onsself.”

Kry vertroue
Potgieter gee die volgende wenke om finansiële vertroue te bou:

  • Begin deur jou denkpatrone en wie jy is te verstaan. Ons is almal verskillend ingestel en moet daarom ons tekortkominge verstaan en daaraan werk. Terapie, om breinprofielontledings te doen of om ‘n toepaslike werkwinkel by te woon, kan in hierdie soektog help.
  • Belê in jou kennis en ontwikkel jou vaardighede. Lees boeke of woon praatjies by wat jou sal help verstaan hoe beleggings gestruktureer is, en leer hoe jy groei teen inflasie kan meet.
  • Woon ‘n werkwinkel by of raadpleeg ‘n kenner om jou te help om dit wat jy oor geld glo, te herprogrammeer. Dit is moeilik om rykdom te skep indien dit wat jy oor geld glo, jou beperk. Byvoorbeeld, indien ek glo dat geld die wortel van alle kwaad is, hoe sal ek beleggingsmoontlikhede wat die maksimum groei sal verseker, raaksien?
  • Jou begroting behoort ten minste 10% vir belegging toe te laat om jou in die gewoonte te kry. Ideaal gesproke behoort jy dan te begin om jou skuld te verminder en eerder as om die oorblywende geld te spandeer, doelbewus te belê.
  • Maak jou geld vir jou meer betekenisvol deur ‘n persentasie onselfsugtig terug te gee aan ‘n welsynsorganisasie of saak wat jou na aan die hart lê. Indien ons verwag om te ontvang, behoort ons ook bereid te wees om te gee.

Besoek: www.mindmastery.co.za

WELVAARTSKEPPING
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Lees meer...

SKULDSTRIK
Die R2-miljoen gravitasiekolk

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Lees meer...

GELD BESTUUR

Die pynlose spaarplan

Deur onsself te verbind om in die toekoms te spaar, kan ons ons langtermynrykdom verhoog sonder om ons leefstyl te verlaag.

Lees meer...

GELD SAKE
Die lewensfases van geld