Die lewensfases van geld

Spaar behoort altyd ‘n prioriteit te wees, maar hoe jy jou spaargeld aanwend, kan gedurende jou loopbaan verander.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Jou 20’s
Jou 20’s is die ideale tyd om ‘n spaarplan te begin opbou. Indien jy nog nie met ‘n gesin begin het of ‘n huis gekoop het nie, is dit belangrik dat jou besteebare inkomste vir jou moet werk, eerder as om dit op vermaak, handelsmerkklere en foefies te vermors.

In hierdie stadium behoort jou prioriteit die begin van ‘n noodfonds te wees. Dit sal jou finansieel beskerm teen toekomstige noodgevalle, soos hospitaalrekeninge of bybetalings op ‘n motorongeluk. Mettertyd sal jy hierdie fonds opbou om ten minste drie maande se maandelikse uitgawes te dek, wat jou ook sal beskerm indien jy jou werk verloor.

Begin ook met aftreebydraes aangesien jy die voordeel van saamgestelde groei op die lang termyn sal kry. Hoe vroeër jy begin spaar vir aftrede, hoe minder sal jy in werklikheid oor die tydperk hoef te spaar. Bonusse en 13de tjeks is uitstekende maniere om jou spaargeld aan te vul – mik daarna om 15% van sodanige meevallers óf in jou aftree-annuïteit óf in jou maatskappyfonds te spaar.

Vestig ‘n spaarplan vir ‘n motor en ‘n huis. Dit is duur bates wat jy sal wil aanskaf. Koop dit eers wanneer jy genoeg gespaar het sodat jy nie buitensporig hoë skuld hoef aan te gaan nie.

Jou 30’s
Teen die tyd dat jy in jou 30’s is, behoort jy reeds oor werksvaardighede te beskik en het jy hopenlik reeds die voordeel van bevorderings gehad – wat beteken dat jy meer geld sal hê.

Eerder as om die addisionele inkomste te gebruik om ‘n groter huis te koop of jou motor op te gradeer, gebruik dit om jou mediumtermynspaargeld aan te vul, veral indien jy beplan om met ‘n gesin te begin. Moenie jou aftreegeld in kontant neem wanneer jy van werk verwissel nie. Indien jy dit gedoen het, verseker dat jy jou bydraes verhoog om in te haal.

Jou 40’s
Tydens hierdie dekade sal jy heel waarskynlik as gevolg van werksondervinding ‘n verdere verhoging in jou inkomste beleef, maar jy is ook ten volle verantwoordelik vir jou gesin. Jy sal huispaaiemente, skoolfooie en moontlik die versorging van ouerwordende ouers hê.

Indien jy nie reeds jou aftreebesparing gemaksimaliseer het nie, begin dadelik aangesien dit nie so ver in die toekoms is nie. Indien jy ‘n gesin het wat van jou inkomste afhanklik is, behoort jy jou lewensdekking te hersien. Jou kort- en mediumtermynspaargeld sal gefokus wees op skoolfooie. Begin jou ook toespits op die afbetaling van jou skuld.

Jou 50’s
Die 50’s is gewoonlik ‘n tyd van finansiële bekommernisse. Die meeste mense begin nou eers na hulle aftreebesparing kyk en besef dat dit veels te min is. Loopbaangewys neem die risiko’s toe en namate jy nader aan die aftree-ouderdom kom, kan jy eerste op die afleggingslys wees indien maatskappye afskaal.

Net soos tydens vorige dekades is ‘n noodfonds baie belangrik. Enige mediumtermynbesparings fokus nou op die beplanning van ‘n nuwe loopbaan sodat jy vir ‘n noemenswaardige tyd na aftrede vir jouself kan werk.

Jou 60’s
Dit is die dekade van afrekening. Indien jou aftreevoorsiening nie voldoende is nie, moet jy begin om alternatiewe beplanning te doen. Die goeie nuus is dat jy kan oorweeg om te besnoei op lewensdekking indien jou verband afbetaal is en jou afhanklikes aanbeweeg het. Die slegte nuus is dat jy jou mediese dekking sal moet aanvul. Indien jy nie reeds jou aftreebefondsing gemaksimaliseer het nie, is dit nou beslis jou laaste kans.

BELEGGINGS WENKE   WELVAARTSKEPPING   SKULDSTRIK   BESPARINGS INSIGTE

Beleggings? Ja, jy kan! Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekolk Die pynlose spaarplan

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Deur onsself te verbind om in die toekoms te spaar, kan ons ons langtermynrykdom verhoog sonder om ons leefstyl te verlaag.

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Lees die Liberty Julie 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
  Read this article in English  
 
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekolk Die pynlose spaarplan Die lewensfases van geld Beleggings?
Ja, jy kan!

Die lewensfases van geld

Spaar behoort altyd ‘n prioriteit te wees, maar hoe jy jou spaargeld aanwend, kan gedurende jou loopbaan verander.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Jou 20’s
Jou 20’s is die ideale tyd om ‘n spaarplan te begin opbou. Indien jy nog nie met ‘n gesin begin het of ‘n huis gekoop het nie, is dit belangrik dat jou besteebare inkomste vir jou moet werk, eerder as om dit op vermaak, handelsmerkklere en foefies te vermors.

In hierdie stadium behoort jou prioriteit die begin van ‘n noodfonds te wees. Dit sal jou finansieel beskerm teen toekomstige noodgevalle, soos hospitaalrekeninge of bybetalings op ‘n motorongeluk. Mettertyd sal jy hierdie fonds opbou om ten minste drie maande se maandelikse uitgawes te dek, wat jou ook sal beskerm indien jy jou werk verloor.

Begin ook met aftreebydraes aangesien jy die voordeel van saamgestelde groei op die lang termyn sal kry. Hoe vroeër jy begin spaar vir aftrede, hoe minder sal jy in werklikheid oor die tydperk hoef te spaar. Bonusse en 13de tjeks is uitstekende maniere om jou spaargeld aan te vul – mik daarna om 15% van sodanige meevallers óf in jou aftree-annuïteit óf in jou maatskappyfonds te spaar.

Vestig ‘n spaarplan vir ‘n motor en ‘n huis. Dit is duur bates wat jy sal wil aanskaf. Koop dit eers wanneer jy genoeg gespaar het sodat jy nie buitensporig hoë skuld hoef aan te gaan nie.

Jou 30’s
Teen die tyd dat jy in jou 30’s is, behoort jy reeds oor werksvaardighede te beskik en het jy hopenlik reeds die voordeel van bevorderings gehad – wat beteken dat jy meer geld sal hê.

Eerder as om die addisionele inkomste te gebruik om ‘n groter huis te koop of jou motor op te gradeer, gebruik dit om jou mediumtermynspaargeld aan te vul, veral indien jy beplan om met ‘n gesin te begin. Moenie jou aftreegeld in kontant neem wanneer jy van werk verwissel nie. Indien jy dit gedoen het, verseker dat jy jou bydraes verhoog om in te haal.

Jou 40’s
Tydens hierdie dekade sal jy heel waarskynlik as gevolg van werksondervinding ‘n verdere verhoging in jou inkomste beleef, maar jy is ook ten volle verantwoordelik vir jou gesin. Jy sal huispaaiemente, skoolfooie en moontlik die versorging van ouerwordende ouers hê.

Indien jy nie reeds jou aftreebesparing gemaksimaliseer het nie, begin dadelik aangesien dit nie so ver in die toekoms is nie. Indien jy ‘n gesin het wat van jou inkomste afhanklik is, behoort jy jou lewensdekking te hersien. Jou kort- en mediumtermynspaargeld sal gefokus wees op skoolfooie. Begin jou ook toespits op die afbetaling van jou skuld.

Jou 50’s
Die 50’s is gewoonlik ‘n tyd van finansiële bekommernisse. Die meeste mense begin nou eers na hulle aftreebesparing kyk en besef dat dit veels te min is. Loopbaangewys neem die risiko’s toe en namate jy nader aan die aftree-ouderdom kom, kan jy eerste op die afleggingslys wees indien maatskappye afskaal.

Net soos tydens vorige dekades is ‘n noodfonds baie belangrik. Enige mediumtermynbesparings fokus nou op die beplanning van ‘n nuwe loopbaan sodat jy vir ‘n noemenswaardige tyd na aftrede vir jouself kan werk.

Jou 60’s
Dit is die dekade van afrekening. Indien jou aftreevoorsiening nie voldoende is nie, moet jy begin om alternatiewe beplanning te doen. Die goeie nuus is dat jy kan oorweeg om te besnoei op lewensdekking indien jou verband afbetaal is en jou afhanklikes aanbeweeg het. Die slegte nuus is dat jy jou mediese dekking sal moet aanvul. Indien jy nie reeds jou aftreebefondsing gemaksimaliseer het nie, is dit nou beslis jou laaste kans.

BELEGGINGS WENKE   WELVAARTSKEPPING
Beleggings? Ja, jy kan! Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Lees meer...

Lees meer...

SKULDSTRIK BESPARINGS INSIGTE

Die R2-miljoen gravitasiekolk Die pynlose spaarplan

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Deur onsself te verbind om in die toekoms te spaar, kan ons ons langtermynrykdom verhoog sonder om ons leefstyl te verlaag.

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Lees die Liberty Julie 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander by besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Lees die Liberty Nuusbrief Julie 2015

Besoek die Liberty Webtuiste

Kontak Ons

Read this article in English
 
Die lewensfases van geld

Spaar behoort altyd ‘n prioriteit te wees, maar hoe jy jou spaargeld aanwend, kan gedurende jou loopbaan verander.

+ deel via email | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In
 
Jou 20’s
Jou 20’s is die ideale tyd om ‘n spaarplan te begin opbou. Indien jy nog nie met ‘n gesin begin het of ‘n huis gekoop het nie, is dit belangrik dat jou besteebare inkomste vir jou moet werk, eerder as om dit op vermaak, handelsmerkklere en foefies te vermors.

In hierdie stadium behoort jou prioriteit die begin van ‘n noodfonds te wees. Dit sal jou finansieel beskerm teen toekomstige noodgevalle, soos hospitaalrekeninge of bybetalings op ‘n motorongeluk. Mettertyd sal jy hierdie fonds opbou om ten minste drie maande se maandelikse uitgawes te dek, wat jou ook sal beskerm indien jy jou werk verloor.

Begin ook met aftreebydraes aangesien jy die voordeel van saamgestelde groei op die lang termyn sal kry. Hoe vroeër jy begin spaar vir aftrede, hoe minder sal jy in werklikheid oor die tydperk hoef te spaar. Bonusse en 13de tjeks is uitstekende maniere om jou spaargeld aan te vul – mik daarna om 15% van sodanige meevallers óf in jou aftree-annuïteit óf in jou maatskappyfonds te spaar.

Vestig ‘n spaarplan vir ‘n motor en ‘n huis. Dit is duur bates wat jy sal wil aanskaf. Koop dit eers wanneer jy genoeg gespaar het sodat jy nie buitensporig hoë skuld hoef aan te gaan nie.

Jou 30’s
Teen die tyd dat jy in jou 30’s is, behoort jy reeds oor werksvaardighede te beskik en het jy hopenlik reeds die voordeel van bevorderings gehad – wat beteken dat jy meer geld sal hê.

Eerder as om die addisionele inkomste te gebruik om ‘n groter huis te koop of jou motor op te gradeer, gebruik dit om jou mediumtermynspaargeld aan te vul, veral indien jy beplan om met ‘n gesin te begin. Moenie jou aftreegeld in kontant neem wanneer jy van werk verwissel nie. Indien jy dit gedoen het, verseker dat jy jou bydraes verhoog om in te haal.

Jou 40’s
Tydens hierdie dekade sal jy heel waarskynlik as gevolg van werksondervinding ‘n verdere verhoging in jou inkomste beleef, maar jy is ook ten volle verantwoordelik vir jou gesin. Jy sal huispaaiemente, skoolfooie en moontlik die versorging van ouerwordende ouers hê.

Indien jy nie reeds jou aftreebesparing gemaksimaliseer het nie, begin dadelik aangesien dit nie so ver in die toekoms is nie. Indien jy ‘n gesin het wat van jou inkomste afhanklik is, behoort jy jou lewensdekking te hersien. Jou kort- en mediumtermynspaargeld sal gefokus wees op skoolfooie. Begin jou ook toespits op die afbetaling van jou skuld.

Jou 50’s
Die 50’s is gewoonlik ‘n tyd van finansiële bekommernisse. Die meeste mense begin nou eers na hulle aftreebesparing kyk en besef dat dit veels te min is. Loopbaangewys neem die risiko’s toe en namate jy nader aan die aftree-ouderdom kom, kan jy eerste op die afleggingslys wees indien maatskappye afskaal.

Net soos tydens vorige dekades is ‘n noodfonds baie belangrik. Enige mediumtermynbesparings fokus nou op die beplanning van ‘n nuwe loopbaan sodat jy vir ‘n noemenswaardige tyd na aftrede vir jouself kan werk.

Jou 60’s
Dit is die dekade van afrekening. Indien jou aftreevoorsiening nie voldoende is nie, moet jy begin om alternatiewe beplanning te doen. Die goeie nuus is dat jy kan oorweeg om te besnoei op lewensdekking indien jou verband afbetaal is en jou afhanklikes aanbeweeg het. Die slegte nuus is dat jy jou mediese dekking sal moet aanvul. Indien jy nie reeds jou aftreebefondsing gemaksimaliseer het nie, is dit nou beslis jou laaste kans.

BELEGGINGS WENKE
Beleggings? Ja, jy kan!

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

Lees meer...

WELVAARTSKEPPING
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Lees meer...

SKULDSTRIK
Die R2-miljoen gravitasiekolk

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Lees meer...

BESPARINGS INSIGTE

Die pynlose spaarplan