Die pynlose spaarplan

Een van die redes waarom talle mense nie spaar nie, is omdat spaar beteken dat jy minder moet spandeer.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Om iemand skielik te vra om hul uitgawes met 10% te besnoei sal ‘n moeilike opdrag wees, veral aangesien die meeste mense se inkomste alreeds ten volle toegewys is aan skuldterugbetalings, skoolfooie en basiese benodigdhede soos kruideniersware en nutsdienste.

Die beste manier om te begin spaar is om jouself daartoe te verbind om bykomende toekomstige inkomste te spaar. Die “Spaar Meer Môre”-plan soos beskryf in die boek Nudge beveel aan dat jy ‘n vyfjaar doelwit stel om die bedrag wat jy jaarliks spaar, met ‘n klein persentasie van jou salarisverhoging te vermeerder totdat jy 10% van jou salaris spaar.

Die skrywers Richard Thaler en Cass Sustein het dié beginsel in Australië bekend gestel en, na vier jaar, is 78% van die mense steeds toegewyd aan die plan. Die gemiddelde belegger het hulle vlak van besparing oor die vier jaar van 3.5% tot 13.6% verhoog.

Hoe kry jy dit reg?
Indien jy hierdie jaar ‘n 7% salarisverhoging ontvang, teken onmiddellik ‘n debietorder om 2% van jou verhoogde inkomste in ‘n spaarrekening the belê. Onderneem om elke jaar die debietorder met ‘n addisionele 2% van jou salaris te verhoog. Binne vyf jaar sal jy 10% van jou salaris spaar sonder om jou besteding in te kort. ‘n Ander manier om dit te bereik, is om jouself te verbind om ‘n bedrag te spaar wat elke jaar met ‘n paar persent hoër as die inflasiekoers verhoog, byvoorbeeld ‘n 9% of 10% eskalasie op jou maandelikse spaarplan.

GELD SAKE   BELEGGINGS WENKE   WELVAARTSKEPPING   SKULDSTRIK
Die lewensfases van geld Beleggings? Ja, jy kan! Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekol

Leer hoe om jou spaardoelwitte oor tyd aan te pas namate jou lewe ontvou en jou prioriteite verander.

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Lees die Liberty Julie 2015 Nuusbrief
Kontak Ons

Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
  Read this article in English  
 
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekolk Die pynlose spaarplan Die lewensfases van geld Beleggings?
Ja, jy kan!

Die pynlose spaarplan

Een van die redes waarom talle mense nie spaar nie, is omdat spaar beteken dat jy minder moet spandeer.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Om iemand skielik te vra om hul uitgawes met 10% te besnoei sal ‘n moeilike opdrag wees, veral aangesien die meeste mense se inkomste alreeds ten volle toegewys is aan skuldterugbetalings, skoolfooie en basiese benodigdhede soos kruideniersware en nutsdienste.

Die beste manier om te begin spaar is om jouself daartoe te verbind om bykomende toekomstige inkomste te spaar. Die “Spaar Meer Môre”-plan soos beskryf in die boek Nudge beveel aan dat jy ‘n vyfjaar doelwit stel om die bedrag wat jy jaarliks spaar, met ‘n klein persentasie van jou salarisverhoging te vermeerder totdat jy 10% van jou salaris spaar.

Die skrywers Richard Thaler en Cass Sustein het dié beginsel in Australië bekend gestel en, na vier jaar, is 78% van die mense steeds toegewyd aan die plan. Die gemiddelde belegger het hulle vlak van besparing oor die vier jaar van 3.5% tot 13.6% verhoog.

Hoe kry jy dit reg?
Indien jy hierdie jaar ‘n 7% salarisverhoging ontvang, teken onmiddellik ‘n debietorder om 2% van jou verhoogde inkomste in ‘n spaarrekening the belê. Onderneem om elke jaar die debietorder met ‘n addisionele 2% van jou salaris te verhoog. Binne vyf jaar sal jy 10% van jou salaris spaar sonder om jou besteding in te kort. ‘n Ander manier om dit te bereik, is om jouself te verbind om ‘n bedrag te spaar wat elke jaar met ‘n paar persent hoër as die inflasiekoers verhoog, byvoorbeeld ‘n 9% of 10% eskalasie op jou maandelikse spaarplan.

GELD SAKE   BELEGGINGS WENKE
Die lewensfases van geld Beleggings? Ja, jy kan!

Leer hoe om jou spaardoelwitte oor tyd aan te pas namate jou lewe ontvou en jou prioriteite verander.

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

Lees meer...

Lees meer...

WELVAARTSKEPPING SKULDSTRIK
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening Die R2-miljoen gravitasiekol

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Het jy al ooit bereken hoeveel geld jy elke maand onbewustelik verkwis? Hier is vyf algemene geldslaggate...

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Lees die Liberty Julie 2015 Nuusbrief
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander by besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Lees die Liberty Nuusbrief Julie 2015

Besoek die Liberty Webtuiste

Kontak Ons

Read this article in English
 
Die pynlose spaarplan

Een van die redes waarom talle mense nie spaar nie, is omdat spaar beteken dat jy minder moet spandeer.

+ deel via email | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In
 
Om iemand skielik te vra om hul uitgawes met 10% te besnoei sal ‘n moeilike opdrag wees, veral aangesien die meeste mense se inkomste alreeds ten volle toegewys is aan skuldterugbetalings, skoolfooie en basiese benodigdhede soos kruideniersware en nutsdienste.

Die beste manier om te begin spaar is om jouself daartoe te verbind om bykomende toekomstige inkomste te spaar. Die “Spaar Meer Môre”-plan soos beskryf in die boek Nudge beveel aan dat jy ‘n vyfjaar doelwit stel om die bedrag wat jy jaarliks spaar, met ‘n klein persentasie van jou salarisverhoging te vermeerder totdat jy 10% van jou salaris spaar.

Die skrywers Richard Thaler en Cass Sustein het dié beginsel in Australië bekend gestel en, na vier jaar, is 78% van die mense steeds toegewyd aan die plan. Die gemiddelde belegger het hulle vlak van besparing oor die vier jaar van 3.5% tot 13.6% verhoog.

Hoe kry jy dit reg?
Indien jy hierdie jaar ‘n 7% salarisverhoging ontvang, teken onmiddellik ‘n debietorder om 2% van jou verhoogde inkomste in ‘n spaarrekening the belê. Onderneem om elke jaar die debietorder met ‘n addisionele 2% van jou salaris te verhoog. Binne vyf jaar sal jy 10% van jou salaris spaar sonder om jou besteding in te kort. ‘n Ander manier om dit te bereik, is om jouself te verbind om ‘n bedrag te spaar wat elke jaar met ‘n paar persent hoër as die inflasiekoers verhoog, byvoorbeeld ‘n 9% of 10% eskalasie op jou maandelikse spaarplan.

GELD SAKE
Die lewensfases van geld

Leer hoe om jou spaardoelwitte oor tyd aan te pas namate jou lewe ontvou en jou prioriteite verander.

Lees meer...

BELEGGINGS WENKE
Beleggings? Ja, jy kan!

Jy hoef nie ‘n beleggingsfundi te wees om beheer oor jou geldsake te neem nie – ‘n verandering in ingesteldheid is die eerste stap na finansiële bemagtiging.

Lees meer...

WELVAARTSKEPPING
Wees slim: Open ‘n belastingvrye spaarrekening

‘n Belastingvrye spaarrekening is een van die beste maniere om op die lang termyn rykdom te skep. Hier is wenke om die grootste waarde uit hierdie beleggingsgeleentheid te kry.

Lees meer...

SKULDSTRIK
Die R2-miljoen gravitasiekol