Verloor jy kontak met jou kinders?
Namate jou kinders adolessensie binnegaan, mag jy pynlik vind dat jy uitgeskuif word na die kantlyn van hulle lewens. Só kan jy die kommunikasiekanale oophou en die band tussen julle versterk.
 
+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Of jou tiener met ’n gebrom of in vol sinne (gelukkig vir jou!) kommunikeer – die meeste ouer-tiener verhoudings bied uitdagings. “As ’n ouer moet jy erken dat jou tiener deur ’n tyd van snelle verandering met baie op- en aftye gaan waarin hulle worstel met hul sin vir identiteit, waar hulle in die wêreld inpas en die proses om onafhanklik te raak,” verduidelik Joanna Kleovoulou, kliniese sielkundige en direkteur van die PsychMatters-sentrum in Johannesburg. “Met dit in ag genome, is dit noodsaaklik om in kontak met jou tiener te bly sodat hulle voel hulle word verstaan en ondersteun tydens hierdie uitdagende en opwindende tyd in hulle lewens, en dat hulle vertroosting vind deur hulle na jou as ouer te wend, eerder as om af te dwaal en verdraaide advies en ’n gevoel van samehorigheid elders te kry.”

Tydens blootstelling aan verhoogde akademiese en sosiale druk kan tieners dikwels hul ouers wegstoot, oortuig daarvan dat hulle onmoontlik kan identifiseer met wat hulle deurgaan. Eerder as om hierdie wanvoorstelling te bevestig deur te veel druk toe te pas en te hard te probeer om hul vriend te wees, maak hulle daarvan bewus dat jy altyd beskikbaar is wanneer hulle wil gesels of (gevraagde) advies benodig.

Die fondament van goeie ouer-tiener kommunikasie is ’n soliede verhouding. Kleovoulou gee die volgende praktiese wenke om ’n gesonde verhouding in stand te hou en om die kommunikasiekanale oop te hou:

  • Bly liefdevol ten spyte van die uitdagings wat jou tiener aan jou stel en veral aangesien hulle neig om jou te wil wegstoot. Sê dikwels vir jou tiener hoe lief jy hulle het, selfs al gee hulle jou ’n koue skouer en maak dit as irriterend af. Toon jou liefde deur fisieke kontak waarmee hulle gemaklik is.
  • Maak ’n groot ophef van hul prestasies ongeag hoe klein – binne perke natuurlik – aangesien dit noodsaaklik vir hul selfvertroue is om hulle spesiaal te laat voel.
  • Respekteer jou tiener se privaatheid en spasie, byvoorbeeld deur te klop voor jy hulle kamer binnegaan.
  • Spandeer tyd saam en skep die geleentheid vir pret en ontspanning, aangesien dit lei tot ‘n goeie atmosfeer en ’n goeie verstandhouding bou. Bied aan om hulle na plekke te neem of op te laai en gebruik dié tyd as geleentheid vir kommunikasie.
  • Word deel van hulle wêreld deur belangstelling te toon. Byvoorbeeld, maak tyd om hulle gunsteling TV-program saam met hulle te kyk, of weerhou jou daarvan om die musiek waarna hulle luister te kritiseer wanneer dit heeltemal anders is as dit waarvan jy hou. Vind iets wat julle albei geniet, soos draf of fliek en maak dit julle spesiale tyd saam.

BELEGGINGS INSIGTE   BELEGGINGS INSIGTE   LEEFSTYL   GELD BESTUUR

Hoe sal jy regkom indien jy môre jou arm verloor? Die naakte waarheid oor jou kind se opvoeding Klein begin, groot gewin Klein begin, groot gewin

Terwyl jy jonk en gesond is, mag die risiko van dood, ongeskiktheid of ernstige siekte verwyderd voel binne die konteks van jou hele lewe wat voorlê. Nietemin is nagenoeg 10% van Liberty se eise in 2014 aan polishouers jonger as 35 uitbetaal.

Een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders kan gee, is ‘n opvoeding. Ongelukkig kos dit geld. Selfs openbare skole hef skoolgelde – en dit is voordat jy die skooluniform en die -boeke gekoop het.

Daar is talle dinge in die lewe van ‘n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos.

Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer hoe om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
  Read this article in English  
 
Jou kind se opvoeding Slim geldskuiwe vir onder 30's Leer jou kind goeie geld bestuur Versterk die band met jou kind Eise deur onder 35's

Verloor jy kontak met jou kinders?
Namate jou kinders adolessensie binnegaan, mag jy pynlik vind dat jy uitgeskuif word na die kantlyn van hulle lewens. Só kan jy die kommunikasiekanale oophou en die band tussen julle versterk.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

Of jou tiener met ’n gebrom of in vol sinne (gelukkig vir jou!) kommunikeer – die meeste ouer-tiener verhoudings bied uitdagings. “As ’n ouer moet jy erken dat jou tiener deur ’n tyd van snelle verandering met baie op- en aftye gaan waarin hulle worstel met hul sin vir identiteit, waar hulle in die wêreld inpas en die proses om onafhanklik te raak,” verduidelik Joanna Kleovoulou, kliniese sielkundige en direkteur van die PsychMatters-sentrum in Johannesburg. “Met dit in ag genome, is dit noodsaaklik om in kontak met jou tiener te bly sodat hulle voel hulle word verstaan en ondersteun tydens hierdie uitdagende en opwindende tyd in hulle lewens, en dat hulle vertroosting vind deur hulle na jou as ouer te wend, eerder as om af te dwaal en verdraaide advies en ’n gevoel van samehorigheid elders te kry.”

Tydens blootstelling aan verhoogde akademiese en sosiale druk kan tieners dikwels hul ouers wegstoot, oortuig daarvan dat hulle onmoontlik kan identifiseer met wat hulle deurgaan. Eerder as om hierdie wanvoorstelling te bevestig deur te veel druk toe te pas en te hard te probeer om hul vriend te wees, maak hulle daarvan bewus dat jy altyd beskikbaar is wanneer hulle wil gesels of (gevraagde) advies benodig.

Die fondament van goeie ouer-tiener kommunikasie is ’n soliede verhouding. Kleovoulou gee die volgende praktiese wenke om ’n gesonde verhouding in stand te hou en om die kommunikasiekanale oop te hou:

  • Bly liefdevol ten spyte van die uitdagings wat jou tiener aan jou stel en veral aangesien hulle neig om jou te wil wegstoot. Sê dikwels vir jou tiener hoe lief jy hulle het, selfs al gee hulle jou ’n koue skouer en maak dit as irriterend af. Toon jou liefde deur fisieke kontak waarmee hulle gemaklik is.
  • Maak ’n groot ophef van hul prestasies ongeag hoe klein – binne perke natuurlik – aangesien dit noodsaaklik vir hul selfvertroue is om hulle spesiaal te laat voel.
  • Respekteer jou tiener se privaatheid en spasie, byvoorbeeld deur te klop voor jy hulle kamer binnegaan.
  • Spandeer tyd saam en skep die geleentheid vir pret en ontspanning, aangesien dit lei tot ‘n goeie atmosfeer en ’n goeie verstandhouding bou. Bied aan om hulle na plekke te neem of op te laai en gebruik dié tyd as geleentheid vir kommunikasie.
  • Word deel van hulle wêreld deur belangstelling te toon. Byvoorbeeld, maak tyd om hulle gunsteling TV-program saam met hulle te kyk, of weerhou jou daarvan om die musiek waarna hulle luister te kritiseer wanneer dit heeltemal anders is as dit waarvan jy hou. Vind iets wat julle albei geniet, soos draf of fliek en maak dit julle spesiale tyd saam.

BELEGGINGS INSIGTE   BELEGGINGS INSIGTE
Hoe sal jy regkom indien jy môre jou arm verloor? Die naakte waarheid oor jou kind se opvoeding

Terwyl jy jonk en gesond is, mag die risiko van dood, ongeskiktheid of ernstige siekte verwyderd voel binne die konteks van jou hele lewe wat voorlê. Nietemin is nagenoeg 10% van Liberty se eise in 2014 aan polishouers jonger as 35 uitbetaal.

Een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders kan gee, is ‘n opvoeding. Ongelukkig kos dit geld. Selfs openbare skole hef skoolgelde – en dit is voordat jy die skooluniform en die -boeke gekoop het.

Lees meer...

Lees meer...

LEEFSTYL GELD BESTUUR

Klein begin, groot gewin Klein begin, groot gewin

Daar is talle dinge in die lewe van ‘n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos.

Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer hoe om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Vra aan om vir ons nuusbrief aan te teken
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander by besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Lees die Liberty Nuusbrief Junie 2015
Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
Read this article in English
 
Verloor jy kontak met jou kinders?
Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

+ deel via email | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In
 
Of jou tiener met ’n gebrom of in vol sinne (gelukkig vir jou!) kommunikeer – die meeste ouer-tiener verhoudings bied uitdagings. “As ’n ouer moet jy erken dat jou tiener deur ’n tyd van snelle verandering met baie op- en aftye gaan waarin hulle worstel met hul sin vir identiteit, waar hulle in die wêreld inpas en die proses om onafhanklik te raak,” verduidelik Joanna Kleovoulou, kliniese sielkundige en direkteur van die PsychMatters-sentrum in Johannesburg. “Met dit in ag genome, is dit noodsaaklik om in kontak met jou tiener te bly sodat hulle voel hulle word verstaan en ondersteun tydens hierdie uitdagende en opwindende tyd in hulle lewens, en dat hulle vertroosting vind deur hulle na jou as ouer te wend, eerder as om af te dwaal en verdraaide advies en ’n gevoel van samehorigheid elders te kry.”

Tydens blootstelling aan verhoogde akademiese en sosiale druk kan tieners dikwels hul ouers wegstoot, oortuig daarvan dat hulle onmoontlik kan identifiseer met wat hulle deurgaan. Eerder as om hierdie wanvoorstelling te bevestig deur te veel druk toe te pas en te hard te probeer om hul vriend te wees, maak hulle daarvan bewus dat jy altyd beskikbaar is wanneer hulle wil gesels of (gevraagde) advies benodig.

Die fondament van goeie ouer-tiener kommunikasie is ’n soliede verhouding. Kleovoulou gee die volgende praktiese wenke om ’n gesonde verhouding in stand te hou en om die kommunikasiekanale oop te hou:

  • Bly liefdevol ten spyte van die uitdagings wat jou tiener aan jou stel en veral aangesien hulle neig om jou te wil wegstoot. Sê dikwels vir jou tiener hoe lief jy hulle het, selfs al gee hulle jou ’n koue skouer en maak dit as irriterend af. Toon jou liefde deur fisieke kontak waarmee hulle gemaklik is.
  • Maak ’n groot ophef van hul prestasies ongeag hoe klein – binne perke natuurlik – aangesien dit noodsaaklik vir hul selfvertroue is om hulle spesiaal te laat voel.
  • Respekteer jou tiener se privaatheid en spasie, byvoorbeeld deur te klop voor jy hulle kamer binnegaan.
  • Spandeer tyd saam en skep die geleentheid vir pret en ontspanning, aangesien dit lei tot ‘n goeie atmosfeer en ’n goeie verstandhouding bou. Bied aan om hulle na plekke te neem of op te laai en gebruik dié tyd as geleentheid vir kommunikasie.
  • Word deel van hulle wêreld deur belangstelling te toon. Byvoorbeeld, maak tyd om hulle gunsteling TV-program saam met hulle te kyk, of weerhou jou daarvan om die musiek waarna hulle luister te kritiseer wanneer dit heeltemal anders is as dit waarvan jy hou. Vind iets wat julle albei geniet, soos draf of fliek en maak dit julle spesiale tyd saam.

BELEGGINGS INSIGTE
Hoe sal jy regkom indien jy môre jou arm verloor?

Terwyl jy jonk en gesond is, mag die risiko van dood, ongeskiktheid of ernstige siekte verwyderd voel binne die konteks van jou hele lewe wat voorlê. Nietemin is nagenoeg 10% van Liberty se eise in 2014 aan polishouers jonger as 35 uitbetaal.

Lees meer...

BELEGGINGS INSIGTE
Die naakte waarheid oor jou kind se opvoeding

Een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders kan gee, is ‘n opvoeding. Ongelukkig kos dit geld. Selfs openbare skole hef skoolgelde – en dit is voordat jy die skooluniform en die -boeke gekoop het.

Lees meer...

LEEFSTYL
Klein begin, groot gewin

Daar is talle dinge in die lewe van ‘n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos.

Lees meer...

GELD BESTUUR

Klein begin, groot gewin

Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer hoe om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Vra aan om vir ons nuusbrief aan te teken
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede