Die naakte waarheid oor jou kind se opvoeding
Een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders kan gee, is ‘n opvoeding. Ongelukkig kos dit geld. Selfs openbare skole hef skoolgelde – en dit is voordat jy die skooluniform en die -boeke gekoop het.
 
+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

As ‘n gesin moet julle besluit waar ‘n goeie opvoeding op jul prioriteitslys inpas. Soms kan dit beteken dat daar gekies moet word tussen ‘n nuwe motor en jou kind se opvoeding.

Wanneer jy ‘n spaarplan vir jou kinders se opvoeding begin, moet jy realisties wees oor wat jou doelwitte is. Dit sal baie moeilik wees om tydens die eerste sewe jaar van jou kind se lewe genoeg te spaar om ten volle vir 12 jaar se skoolfooie te betaal. Fokus liewer daarop om voorsiening te maak vir die gaping tussen verhogings in skoolfooie en jou salarisverhogings en om te betaal vir daardie ekstras soos boeke en skooltoere.

Skoolfooie sal waarskynlik jaarliks meer as jou salaris verhoog. Die koste van opvoeding het jaarliks met tussen 9% en 10% toegeneem, maar salarisverhogings het nie hiermee tred gehou nie.

DIE KOSTE VAN OPVOEDING AS 'n PERSENTASIE VAN INKOMSTE
Indien jy R10 000 per maand in 1990 verdien het en jy R500 per maand op jou kind se opvoeding spandeer het, sou jy 5% van jou inkomste aan opvoeding spandeer het.

Indien jou salaris net met inagneming van inflasie gegroei het, sou jy vandag R44 000 per maand verdien het. Die koste om jou kind van dieselfde opvoeding te voorsien, sou egter tot R7 400 per maand gestyg het, wat 17% van jou inkomste uitmaak. Dit beteken dat die bedrag wat jy op opvoeding spandeer in verhouding met jou inkomste, verdriedubbel het.

WAT JOU KIND SE OPVOEDING JOU PER JAAR SAL KOS GEBASEER OP HUL HUIDIGE OUDERDOM

Indien jy, byvoorbeeld, pas ‘n baba gekry het en jy beoog om hom/haar na ‘n openbare primêre skool, ‘n private hoërskool en vir vier jaar tersiêre opvoeding te stuur, kan jy verwag om ongeveer R3,4 miljoen op opvoeding te spandeer. Neem egter in ag dat hierdie bedrag inflasie insluit en dat jou salaris meer as sou verdubbel het oor daardie periode.

WAAR BEHOORT EK VIR OPVOEDING TE BELÊ?
Voordat jy begin spaar is die eerste vraag wat jy moet vra: “Vir hoe lank gaan ek dié geld wegsit?” Sodra jy weet wat die spaartermyn is, kan jy die korrekte spaarproduk kies.

Kort termyn: Indien jy slegs spaar om vir volgende jaar se skoolboeke te betaal, belê in ‘n produk wat jou kapitaal sal beskerm. Enige belegging vir twee jaar of minder behoort in ‘n bankrekening met hoë rente, geldmarkfonds of kleinhandeleffekte te wees.

Lang termyn: Indien jy spaar om jou kind se skoolfooie oor vyf jaar of langer te betaal, het jy ‘n belegging nodig wat met inflasie tred sal hou. Die enigste manier om seker te maak dat jou kind se opvoedingsfonds tred hou met inflasie, is om in groeibates – naamlik aandele op die JSE – te belê. Jy kan dit doen deur markverwante beleggings soos effektetrusts of deur opvoedingsplanne wat in groeibates belê.

LEEFSTYL   GELD BESTUUR   LEWENSLESSE   BELEGGINGS INSIGTE

Slim geldskuiwe vir onder 30’s Klein begin, groot gewin Verloor jy kontak met jou kinders? Hoe sal jy regkom indien jy môre jou arm verloor?

Daar is talle dinge in die lewe van ‘n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos.

Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer hoe om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

Namate jou kinders adolessensie binnegaan, mag jy pynlik vind dat jy uitgeskuif word na die kantlyn van hulle lewens. Só kan jy die kommunikasiekanale oophou en die band tussen julle versterk.

Terwyl jy jonk en gesond is, mag die risiko van dood, ongeskiktheid of ernstige siekte verwyderd voel binne die konteks van jou hele lewe wat voorlê. Nietemin is nagenoeg 10% van Liberty se eise in 2014 aan polishouers jonger as 35 uitbetaal.

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
  Read this article in English  
 
Jou kind se opvoeding Slim geldskuiwe vir onder 30’s Leer jou kind goeie geld bestuur Versterk die band met jou kind Eise deur onder 35's

Die naakte waarheid oor jou kind se opvoeding
Een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders kan gee, is ‘n opvoeding. Ongelukkig kos dit geld. Selfs openbare skole hef skoolgelde – en dit is voordat jy die skooluniform en die -boeke gekoop het.

+ deel via email | + deel via Facebook | + deel via Twitter | + deel via Linked In

As ‘n gesin moet julle besluit waar ‘n goeie opvoeding op jul prioriteitslys inpas. Soms kan dit beteken dat daar gekies moet word tussen ‘n nuwe motor en jou kind se opvoeding.

Wanneer jy ‘n spaarplan vir jou kinders se opvoeding begin, moet jy realisties wees oor wat jou doelwitte is. Dit sal baie moeilik wees om tydens die eerste sewe jaar van jou kind se lewe genoeg te spaar om ten volle vir 12 jaar se skoolfooie te betaal. Fokus liewer daarop om voorsiening te maak vir die gaping tussen verhogings in skoolfooie en jou salarisverhogings en om te betaal vir daardie ekstras soos boeke en skooltoere.

Skoolfooie sal waarskynlik jaarliks meer as jou salaris verhoog. Die koste van opvoeding het jaarliks met tussen 9% en 10% toegeneem, maar salarisverhogings het nie hiermee tred gehou nie.

DIE KOSTE VAN OPVOEDING AS 'n PERSENTASIE VAN INKOMSTE
Indien jy R10 000 per maand in 1990 verdien het en jy R500 per maand op jou kind se opvoeding spandeer het, sou jy 5% van jou inkomste aan opvoeding spandeer het.

Indien jou salaris net met inagneming van inflasie gegroei het, sou jy vandag R44 000 per maand verdien het. Die koste om jou kind van dieselfde opvoeding te voorsien, sou egter tot R7 400 per maand gestyg het, wat 17% van jou inkomste uitmaak. Dit beteken dat die bedrag wat jy op opvoeding spandeer in verhouding met jou inkomste, verdriedubbel het.

WAT JOU KIND SE OPVOEDING JOU PER JAAR SAL KOS GEBASEER OP HUL HUIDIGE OUDERDOM (klik die tabel om te vergroot)

Indien jy, byvoorbeeld, pas ‘n baba gekry het en jy beoog om hom/haar na ‘n openbare primêre skool, ‘n private hoërskool en vir vier jaar tersiêre opvoeding te stuur, kan jy verwag om ongeveer R3,4 miljoen op opvoeding te spandeer. Neem egter in ag dat hierdie bedrag inflasie insluit en dat jou salaris meer as sou verdubbel het oor daardie periode.

WAAR BEHOORT EK VIR OPVOEDING TE BELÊ?
Voordat jy begin spaar is die eerste vraag wat jy moet vra: “Vir hoe lank gaan ek dié geld wegsit?” Sodra jy weet wat die spaartermyn is, kan jy die korrekte spaarproduk kies.

Kort termyn: Indien jy slegs spaar om vir volgende jaar se skoolboeke te betaal, belê in ‘n produk wat jou kapitaal sal beskerm. Enige belegging vir twee jaar of minder behoort in ‘n bankrekening met hoë rente, geldmarkfonds of kleinhandeleffekte te wees.

Lang termyn: Indien jy spaar om jou kind se skoolfooie oor vyf jaar of langer te betaal, het jy ‘n belegging nodig wat met inflasie tred sal hou. Die enigste manier om seker te maak dat jou kind se opvoedingsfonds tred hou met inflasie, is om in groeibates – naamlik aandele op die JSE – te belê. Jy kan dit doen deur markverwante beleggings soos effektetrusts of deur opvoedingsplanne wat in groeibates belê.

LEEFSTYL   GELD BESTUUR

Slim geldskuiwe vir onder 30’s Klein begin, groot gewin

Daar is talle dinge in die lewe van ‘n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos.

Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer hoe om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

Lees meer...

Lees meer...

LEWENSLESSE BELEGGINGS INSIGTE
Verloor jy kontak met jou kinders? Hoe sal jy regkom indien jy môre jou arm verloor?

Namate jou kinders adolessensie binnegaan, mag jy pynlik vind dat jy uitgeskuif word na die kantlyn van hulle lewens. Só kan jy die kommunikasiekanale oophou en die band tussen julle versterk.

Terwyl jy jonk en gesond is, mag die risiko van dood, ongeskiktheid of ernstige siekte verwyderd voel binne die konteks van jou hele lewe wat voorlê. Nietemin is nagenoeg 10% van Liberty se eise in 2014 aan polishouers jonger as 35 uitbetaal.

Lees meer...

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Vra aan om vir ons nuusbrief aan te teken
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander by besonderhede

Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.
Lees die Liberty Nuusbrief Junie 2015
Besoek die Liberty Webtuiste | Kontak Ons
 
Read this article in English
 
Die naakte waarheid oor jou kind se opvoeding
Een van die grootste geskenke wat ons vir ons kinders kan gee, is ‘n opvoeding. Ongelukkig kos dit geld. Selfs openbare skole hef skoolgelde – en dit is voordat jy die skooluniform en die -boeke gekoop het.

+ deel via email | + deel via Facebook
+ deel via Twitter | + deel via Linked In
 
As ‘n gesin moet julle besluit waar ‘n goeie opvoeding op jul prioriteitslys inpas. Soms kan dit beteken dat daar gekies moet word tussen ‘n nuwe motor en jou kind se opvoeding.

Wanneer jy ‘n spaarplan vir jou kinders se opvoeding begin, moet jy realisties wees oor wat jou doelwitte is. Dit sal baie moeilik wees om tydens die eerste sewe jaar van jou kind se lewe genoeg te spaar om ten volle vir 12 jaar se skoolfooie te betaal. Fokus liewer daarop om voorsiening te maak vir die gaping tussen verhogings in skoolfooie en jou salarisverhogings en om te betaal vir daardie ekstras soos boeke en skooltoere.

Skoolfooie sal waarskynlik jaarliks meer as jou salaris verhoog. Die koste van opvoeding het jaarliks met tussen 9% en 10% toegeneem, maar salarisverhogings het nie hiermee tred gehou nie.

DIE KOSTE VAN OPVOEDING AS 'n PERSENTASIE VAN INKOMSTE
Indien jy R10 000 per maand in 1990 verdien het en jy R500 per maand op jou kind se opvoeding spandeer het, sou jy 5% van jou inkomste aan opvoeding spandeer het.

Indien jou salaris net met inagneming van inflasie gegroei het, sou jy vandag R44 000 per maand verdien het. Die koste om jou kind van dieselfde opvoeding te voorsien, sou egter tot R7 400 per maand gestyg het, wat 17% van jou inkomste uitmaak. Dit beteken dat die bedrag wat jy op opvoeding spandeer in verhouding met jou inkomste, verdriedubbel het.

WAT JOU KIND SE OPVOEDING JOU PER JAAR SAL KOS GEBASEER OP HUL HUIDIGE OUDERDOM (klik die tabel om te vergroot)

Indien jy, byvoorbeeld, pas ‘n baba gekry het en jy beoog om hom/haar na ‘n openbare primêre skool, ‘n private hoërskool en vir vier jaar tersiêre opvoeding te stuur, kan jy verwag om ongeveer R3,4 miljoen op opvoeding te spandeer. Neem egter in ag dat hierdie bedrag inflasie insluit en dat jou salaris meer as sou verdubbel het oor daardie periode.

WAAR BEHOORT EK VIR OPVOEDING TE BELÊ?
Voordat jy begin spaar is die eerste vraag wat jy moet vra: “Vir hoe lank gaan ek dié geld wegsit?” Sodra jy weet wat die spaartermyn is, kan jy die korrekte spaarproduk kies.

Kort termyn: Indien jy slegs spaar om vir volgende jaar se skoolboeke te betaal, belê in ‘n produk wat jou kapitaal sal beskerm. Enige belegging vir twee jaar of minder behoort in ‘n bankrekening met hoë rente, geldmarkfonds of kleinhandeleffekte te wees.

Lang termyn: Indien jy spaar om jou kind se skoolfooie oor vyf jaar of langer te betaal, het jy ‘n belegging nodig wat met inflasie tred sal hou. Die enigste manier om seker te maak dat jou kind se opvoedingsfonds tred hou met inflasie, is om in groeibates – naamlik aandele op die JSE – te belê. Jy kan dit doen deur markverwante beleggings soos effektetrusts of deur opvoedingsplanne wat in groeibates belê.

LEEFSTYL
Slim geldskuiwe vir onder 30’s

Daar is talle dinge in die lewe van ‘n jong volwassene wat dit die beste tyd van jou lewe maak, van rekspring oor watervalle tot om oor die hele wêreld vir musiekfeeste te reis – die emmerskoplys van moontlikhede is eindeloos.

Lees meer...

GELD BESTUUR

Klein begin, groot gewin

Om kinders oor finansies te leer gaan nie net oor die spaar van sakgeld nie, dit is ook om hulle die vaardighede te gee om hul geld te bestuur. Die beste geskenk wat jy jou kinders kan gee, is om hulle te leer hoe om hulle geldsake te beplan – met ander woorde, om te begroot.

Lees meer...

LEWENSLESSE
Verloor jy kontak met jou kinders?

Namate jou kinders adolessensie binnegaan, mag jy pynlik vind dat jy uitgeskuif word na die kantlyn van hulle lewens. Só kan jy die kommunikasiekanale oophou en die band tussen julle versterk.

Lees meer...

BELEGGINGS INSIGTE
Hoe sal jy regkom indien jy môre jou arm verloor?

Terwyl jy jonk en gesond is, mag die risiko van dood, ongeskiktheid of ernstige siekte verwyderd voel binne die konteks van jou hele lewe wat voorlê. Nietemin is nagenoeg 10% van Liberty se eise in 2014 aan polishouers jonger as 35 uitbetaal.

Lees meer...

Het U 'n vraag? Ons is hier vir jou!
Dankie vir die terugvoer wat ons tot dusver op hierdie nuusbriewe ontvang het. U kommentaar en voorstelle sal ons help om U van toepaslike inligting te voorsien om U geldsake te beplan en te bestuur.

Gaan asseblief daarmee voort om ons te kontak en te laat weet wat U dink. Hier is hoe U ons kan kontak:

Bel ons | Epos ons | Facebook | Twitter

Vra aan om vir ons nuusbrief aan te teken
Kontak Ons
Besoek die Liberty Webtuiste
Verander my besonderhede