Liberty
Dis tyd om van stres ontslae te raak
Liberty
Liberty
geld bestuur
Raak ontslae van geldstres
Eenvoudige, dog effektiewe maniere om hoër petrol- en elektrisiteitspryse te absorbeer.
Liberty
lewenslesse
Beheer jou stresvlakke
Onbeheerde stres kan ernstige siektetoestande veroorsaak. Dit is tyd om stres vir jou te laat werk, en nie toe te laat dat dit jou uitput nie.
Liberty
Kompetisie
Bekroonde finansiële joernalis Maya Fisher-French het ‘n praktiese geldgids geskryf waarin sy aan die hand van voorbeelde uit die werklike lewe nuttige antwoorde gee op vrae soos:
- Wat is die beste bankrekening?
- Hoe begroot ek op ‘n wisselende inkomste?
- Kan ek bekostig om ‘n huis te koop?
- Waar kan ek maandeliks geld belê?
- Hoe identifiseer ek ‘n beleggingsfoefie?
Vertel ons van die een finansiële doelwit wat jy vanjaar wil verwesenlik en wen een van twee kopieë van die gids. Verwys asseblief na die kompetisie reëls voor die aanvang van die kompetisie: klik hier
Verband afbetaal of spaar vir aftrede?
BELEGGING INSIGTE
Verband afbetaal of spaar vir aftrede?
Finansiële adviseur Phillip Kassel kyk na die voor- en nadele daarvan om jou skuld af te betaal voor jy meer spaar.
Content
Die inligting vervat in hierdie kommunikasie, aanhangsels inkluis, moet nie as advies beskou word in terme van die FATD-wet nie, aangesien die skrywer nòg 'n aangestelde verteenwoordiger van Liberty, nòg 'n gelisensieerde diensteverskaffer is soos beskryf in die FATD. Raadpleeg asseblief u finansiële adviseur indien u advies van 'n finansiële aard en/of tussentydse dienste verlang.